Skip to main content

Warenkorb

Sie werden jetzt wie ein VIP behandelt!

Artikel nicht erhältlich
Bitte überprüfen Sie Ihren Warenkorb. Sie können nicht verfügbare Artikel jetzt entfernen. Andernfalls werden diese beim Bezahlen automatisch entfernt.
ElementeElement
ElementeElement

Empfehlungen für Sie

Loading...

Abenteuer- & Literaturreisen eBooks

Lesen Sie gerne eBooks aus der Kategorie Abenteuer- & Literaturreisen? Dann werden Ihnen unsere Empfehlungen sicherlich gefallen.
Es werden 114 von 14 Ergebnissen angezeigt
Seitenleistenfilter überspringen
  • Witboy in Afrika

    von Deon Maas
    Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor ’n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om ’n Afrikaan te wees.Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in ’n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in Mehr lesen

    13,04 €

  • Sushi en shosholoza

    Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan

    von Erns Grundling
    In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm – dié keer oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Tussen pelgrimstogte soos die Kumano Kodo, die Camino se sustersroete, die Mehr lesen

    12,83 €

  • Soekmekaar

    von Dana Snyman
    "Ek voel nie meer geborge in my huis op Jacobsbaai nie. Miskien suig 'n huis se mure en dak jou verdriet en verwildering op nes 'n spons water opsuig. My huis treur saam met my. Oor Anette se weggaan. Oor ou sekerhede wat onsekerhede geword het. My huis soek lig. Ek soek lig. Ek moet die binneland in ..." In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en 'n skoolreünie, van sy ma en Mehr lesen

    12,62 €

  • Op pad: 'n Reisjoernaal

    von Dana Snyman
    As Dana ná besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met 'n nuwe manier van kyk - en 'n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en 'n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op 'n nuwe reis te Mehr lesen

    12,40 €

  • Onder die radar

    Stories uit ons land

    von Dana Snyman
    Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In dié bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings verdeel: Stanings, Oordenkinge en Reise. Mehr lesen

    11,97 €

  • Om alleen te gaan

    Cato ontmoet Da’oud, ’n jong Egiptenaar, tydens ’n bootvaart op die Nyl. Sy familie is intens geraak deur sosio-politieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrir-plein as laagtepunt. Op hul bootvaart ontmoet dié twee ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, wat almal afleggings en tot-rus-kom moet deurmaak – elkeen alleen. Mehr lesen

    10,90 €

  • Kopreis

    Elke reis het ’n storie en elke storie is ’n reis. Want wat is ’n reis? Dis sekerlik wanneer ’n mens van A na B beweeg, ’n tog van een plek na ’n ander. Die vraag is nou net, hoe definieer ’n mens een plek en ’n ander plek? En hoe definieer ’n mens “beweeg”? Konvensioneel gesproke beweeg ’n mens met die een of ander vorm van vervoer. Van voete tot fietse tot treine tot viertrek-voertuie tot Mehr lesen

    12,40 €

  • Kammaland

    von Annelie Botes
    Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op ’n kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder ’n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle ná vier-en-veertig jaar van Mehr lesen

    10,15 €

  • In my vel

    'n Reis

    von Azille Coetzee
    Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, Mehr lesen

    11,33 €

  • In die tyd van die gif

    ’n Jaar en ’n half in stories

    von Dana Snyman
    Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid. Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die Mehr lesen

    10,48 €

  • In die blou kamp

    Facebook-stories

    von Dana Snyman
    Dana Snyman is volksbesit. Hy reis rond deur Suid-Afrika en skryf oor sy ontmoetinge met mense langs die pad, die trokdrywers, die meisie wat in matriek swanger geraak het, donkie-eienaars, die vrou wat haar seun in die grensoorlog verloor het, Cliffie van Epping, oom Pik Botha in Pretoria... Sy stories tref mens in die binnegoed. Soms is dit hartseer, maar soms skreeusnaaks, soos die storie oor Mehr lesen

    12,83 €

  • Elders

    von Erns Grundling
    In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. Daarby is hy volledig ontnugter deur homself, die liefde en die lewe self. Hy klim ook op die vliegtuig met ’n dringende Weg-artikel wat eers móét klaar voor hy met sy swaar rugsak in die pad mag val. Mehr lesen

    12,62 €

  • Die Kalahari

    Avontuur tussen woestyn en vloedvlakte

    Deel van die wêreld in een boek. Hierdie boek neem u mee op 'n opwindende reis na Suid-Afrika en beskryf die unieke landskappe, flora en fauna van die Kalahari. Ontdek die klein en groot lewende kunstenaars in hierdie ander wêreld tussen sand, sout en moeras. Ontmoet die wilde diere in hul oorspronklike omgewing met ons. U is baie naby in 200 kleure beelde. Laat u by die kampvuur meevoer na die Mehr lesen

    15,99 €

  • Die binneland in

    Nog stories en reise

    von Dana Snyman
    Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag. Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die Mehr lesen

    11,55 €