Skip to main content

carrito de la compra

¡Ahora recibes el trato VIP!

Artículos no disponibles para su compra
Revisa tu cesta. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o lo haremos nosotros automáticamente cuando vayas a pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...

eBooks de Acción y suspenso

Si te gustan los eBooks de Acción y suspenso, seguro que te encanta esta selección.
Mostrando 1 - 24 de 107 resultados
Omitir filtros de la barra lateral
  • Die Dissonant

    Ralf Brandenburg, internasionale musikant, is dood gevind op sy geliefde klavier. Die man in beheer van die ondersoek, Vincent Germano, sal die moord moet oplos met niks anders as die woorde en skinder van mense wat gelukkig genoeg was om Ralf te geken het. ... Más información

    0,99 €

  • Verdrukking

    "Ek stem nie saam met jou nie. Al wie mag het oor my lewe is God. Net Hy kan besluit of Hy jou sal toelaat om my te vermoor of nie. Indien dit nie Sy wil is nie, kan jy probeer hoe ook al jy wil, maar jy sal my nooit kan doodmaak as dit nie die Vader in die Hemel se wil is nie." Johan sien net betyds hoe Ebrahim met 'n knuppel omhoog nader storm. Johan reageer en blok die hou met sy arms. Hy voel ... Más información

    4,69 €

  • Telos

    Telos is 'n fantasie avontuur met 'n bietjie misterie en romanse. Dit gaan oor 'n besigheidsvrou wat gedwing word om op 'n voetslaan-ekspedisie te gaan saam haar mede kollegas van dieselfde maatskappy en hoe sy moet leer om aan te pas by die aktiwiteite en omstandighede waaraan sy nie gewoond is nie. 'n Hele ander en nuwe wêreld word geontdek en vir haar geopenbaar wat sy nie gedink moontlik is ... Más información

    10,11 €

  • Die Skaduwee van die Bloedhond

    Die lyk van 'n jong vrou word tussen bosse gevind, van die eerste leidrade, sowel as die motief van die moordenaar lyk vir almal duidelik, behalwe vir Vincent Germano, die Kommissaris van die Polisie, wat besluit om ondersoek in te stel. ... Más información

    0,99 €

  • Die Kristal Grot

    Mollie vestig saam met haar man en gesin op die familieplaas, Oasis in die Boland.Vasgevang in die natuurskoon, is sy salig onbewus van die diep, donker geheime wat in die plaas opgesluit lê… en waarvan sy die hoofteiken sou word van die bonatuurlike.Vele intriges en gebeure, waarvan talle onverklaarbaar is, eskaleer en bou op tot vreesaanjaende, dog verrassende hoogtepunte.Die skrywer dryf die ... Más información

    1,80 €

  • Farao Se Soektog

    de Johan Crous ...
    Interaktiewe weergawe (Eroties en Romantiese weergawe).Dit is al 'n paar jaar wat vrede heers in Egipte na die invallers, die Hyksos se juk afgegooi en hulle uit die land verdryf is. Jong Zasor, die koninklike skriba, en opvoeder in die skryfkuns van die drie koninklike prinsesse, word onverwags deur die Farao met 'n senior militêre rang beloon.Kort daarna begin die rampe die koningshuis te tref. ... Más información

    3,67 €

  • Teddy En Die Wonderlike Ster

    Bedtime Stories, #120

    Series Libro 120 - Bedtime Stories
    Lesers, beide ouers en kinders, kan verskeie waardevolle lesse verwag uit 'Die Avontuur van Teddy en die Wonderlike Ster':Die Krag van Nuuskierigheid: Die verhaal begin met Teddy se nuuskierigheid, wat kinders leer dat nuuskierigheid tot opwindende avonture kan lei.Vriendskap en Behulpsaamheid: Teddy se reis stel hom bekend aan nuwe vriende wat hom langs die pad help. Dit beklemtoon die ... Más información

    5,49 €

  • Die Kommissaris se Spook

    Kommissaris Vincent Germano is 'n ouskoolse polisiewoordvoerder wat gebore is in San Francisco, maar in Italië woon vir meer as twintig jaar,waar 'n gebeurtenis nie sy lewe verander het nie.Die Castelli Romani, is 'n provinsie suid van Rome, dit is die agtergrond waar die twee sake wat Germano en sy manne se aandag vereis en ondersoekpyne veroorsaak, afspeel; 'n onkantse skeidsregter en 'n ... Más información

    0,99 €

  • Die Avonture van die Lone Jack Kêrel – Die Terugkoms (Boek 2)

    Die Avonture van die Lone Jack Kêrel

    de Joe Corso ...
    Series series Die Avonture van die Lone Jack Kêrel
    Toekenning:Truewest Magazine – Beste van die Weste 2016 – Westerse Boeke – Self Gepubliseerde Kategorie.Charles Longstreet se Broadway toneel het geëindig na ‘n jaar en hy wou die aktrise iets gee om hom te onthou. Nadat die beroemde aktrise haar geskenk ontvang het kyk sy na haar vriendin. “Jy weet, Olga, sommige mans het goedheid wat uit hulle straal en Charles Longstreet, al is hy nie bewus ... Más información

    3,99 €

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4)

    1 WAT ‘N DROOM KOS 2 SEKELSON 3 AS DIE VYEBOOM BOT 4 GAT IN DIE MUUR

    Series Libro 4 - Pr0eseltjies Storielekkerte (Voorheen Omnibus )
    Proeseltjies Storielekkerte 4, bestaan uit vier van Annico van Vuuren se moetlees epiese verhale, een waarvan nog nooit in eBoekformaat verskyn het nie. Dit bestaan uit:1 WAT ‘N DROOM KOS2 SEKELSON3 AS DIE VYEBOOM BOT4 GAT IN DIE MUUR Dis vier stories wat dieper aan die siel kerf: In geval van: WAT ‘N DROOM KOS en GAT IN DIE MUUR word die aanslag van die lewe op die jong gemoed realisties gebeeld ... Más información

    3,59 €

  • Pelindaba Protokol

    Die asem van Allah

    In 1991 rapporteer doktor Joseph Opperman aan staatspresident FW de Klerk dat Suid-Afrika se kernarsenaal vernietig is. Vyf-en-twintig jaar later word Opperman vermoor. Die gru-moord plaas die ondersoekers op die spoor van die Pelindaba Protokol.Johannes Moller en Aleana Opperman, beide agente van verskillende inligtings organisasies, smee kragte saam met adjudant Jabu Mkize van die Valke in ‘n ... Más información

    9,00 €

  • Bloedfamilie

    de Hugo Le Roux ...
    Dwelms het dikwels moord tot gevolg. In Johannesburg word ‘n jong kunsstudent vermoor en wanneer Hugo le Roux van Moord en Roof by die ondersoek betrokke raak, word ‘n genadelose en wrede misdaadsindikaat blootgelê wat die een slagoffer na die ander opeis.Le Roux kom egter nie net teen hierdie internasionale dwelmkartel te staan nie, maar hy moet ook swaarde kruis met ‘n formidabele teenstander in ... Más información

    5,21 €

  • Bloed Maan Oor Afrika

    de Paul Zunckel ...
    Afrika, 'n plek waar bygeloof en toordery diep loop, 'n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu skuil. 'n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net onder die oppervlak – gestel om te bots op ‘n pad met moderne Westerse idees.'n Onskuldige daad ontsluit 'n gruwel wat in die Afrika-nag loop ... onder die volmaan ... en niks is veilig.Piet van Zyl, safari eienaar, bevind ... Más información

    3,67 €

  • In Die Duisternis

    de Paul Zunckel ...
    Piet van Zyl stap in die donker van sy gedagtes in toe 'n gewelddadige hou teen die agterkant van sy kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom.Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is 'n soek en red, die ander 'n soek en ... Más información

    3,56 €

  • Verraad

    de D.c. Scholtz ...
    Die verhaal is gebaseer op ‘n werklike gebeurtenis.Die verhaal is ‘n romantiese speurverhaal wat in Suid-Afrika begin.Madri Berg ontmoet 'n flambojante poskantoorklerk. Hulle ontmoeting in die poskantoor het heelwat intrige tot gevolg en hulle lewens word intens verstrengel.Madri erf byna niks na haar pa se dood en sy wil wraak neem. Haar nuwe liefde, Ron, is die ideale slagoffer om wraak te neem. ... Más información

    7,21 €

  • Die Luiperdbende

    Series Libro 5 - Oerwoudvalk reeks
    DIE LUIPERDBENDE - OERWOUDVALK REEKSDie Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met 'n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.In hierdie verhaal kry die Oerwoudvalk te doen met die gevreesde Luiperdbende. In opdrag van Kolonel Fleerackers, hoof van die Belgiese ... Más información

    6,03 €

  • Boesmansbaai se Skat

    'n Spanningsverhaal

    Frik en Thys, twee tiener seuns, het baie uitgesien na ‘n lekker vakansie by die see. Veral na hulle so hard gewerk het die hele jaar.Maar skielik bevind hulle hulleself in die middle van ‘n avontuur.    ‘n Verlore kaart van ‘n skat wat iewers op een van die eilandjies begrawe is, is, per ongeluk gevind. Dis hier waar die speurwerk en die aksie begin!Die twee moet mooitrap, want hulle kan in groot ... Más información

    2,80 €

  • Tweegevreet

    In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom. Tweegevreet bied, soos sy ... Más información

    11,85 €

  • Die Duitse Spioen

    Hy het na 'n kas gestap en dit aan die regtermuur vasgeplak. ’n Hangpak en ’n tas het voor sy oë verskyn. Hy beduie die pak sonder om die geritsel van papier te hoor wat hy verwag het. Hy onthou baie goed dat sy vir hom gesê het dat hy 'n koevert met instruksies dra.Hy het die tas oopgemaak, wat heeltemal leeg gelyk het.Hy het op sy tande gekners en 'n vloek geknor. Hy het aan die tas begin voel, ... Más información

    1,99 €

  • Ek, is Dawid Soeker

    de Carl Davis ...
    Delf in die boeiende en inspirerende verhaal van Dawid Soeker, 'n jong man wat die beperkings van sy vaderlose verlede trotseer.Gedryf deur 'n onwrikbare geloof en vasberadenheid, begin Dawid op 'n transformerende reis om sy eie lot in die ongenaakbare wêreld te kerf.Gelei deur die wyse en toegewyde mentorskap van Oom Skip, leer hy van die ongelooflike krag van 'n sterk wil en 'n onverbiddelike ... Más información

    4,99 €

  • Bloedoffer vir Lilith

    de Hugo Le Roux ...
    Bobaasspeurder Hugo Le Roux is op die gewelddadige spoor van Sataniste. Speur-spanning uit die boonste rake.Die koeël tref die man in die linkeroog en tol hom in die rondte. Hy slaan agteroor en val deur die glasdeure van die vertoonkas sodat die ornament in ‘n veelkleurige reën oor sy bebloede gesig stort…Met een vinnige beweging word die hoenderhaan onthoof sodat die bloed in ‘n dik, rooi straal ... Más información

    5,21 €

  • Psigografie en Ander Verhale

    Dit is die begin van 'n nuwe reis. Ons het almal groot uitdagings en emosionele probleme wat ons uitmekaar skeur. Wat ons kan red, is die vrug van kennis wat deur ons geestelike gidse gelei word. Laat ons dus hierdie kennis soek om onsself van ons innerlike demone te bevry. Dit is die eerste deel van ek is. ... Más información

    5,99 €

  • Drake van Armanate - Bondgenootskap met die Vuurwesens

    de Karlux Nova ...
    In die opwindende opvolger van "Die Drake van Armanate," is ons heldhaftige drake besig om hulle wêreld te herbou wanneer hulle deur die onversetlike Skarn-robotte oorrompel word. Vasberade om 'n einde te maak aan hierdie bedreiging, reis hulle deur die sterrestelsel en ontmoet die raaiselagtige Vuurwesens - vurige gevleuelde wesens met die unieke vermoë om tussen fisiese en energie vorme te ... Más información

    1,49 €