Skip to main content

Carrinho de compras

Agora terá o tratamento VIP!

Item(ns) indisponível(eis) para compra
Confira o seu carrinho. Pode remover os itens indisponíveis agora ou deixar que nós o façamos no Checkout.
itensitem
itensitem

Recomendado para si

Loading...

eBooks sobre Suspense e ação

Se gosta de eBooks sobre Suspense e ação, vai adorar estas escolhas.
A mostrar 1 - 24 de 107 resultados
Ignorar filtros da barra lateral
  • S-98

    ‘n Hoëspoed verhaal wat die leser vanaf die ysige vlaktes van Oos-Siberia na die tropiese waters van Angola neem; van beraadslaging oor staatsveiligheid tot persoonlike verhoudings; van spioenasie en intriges tot die gevegsintervlak. Geplaas in ‘n tydperk waarin allerlei slinkse transaksies en heimlike operasies uitgevoer is, word ons deur die skrywer herinner dat ‘Hierdie boek is ‘n werk van ... Ler mais

    12,00 €

  • Die Dissonant

    Ralf Brandenburg, internasionale musikant, is dood gevind op sy geliefde klavier. Die man in beheer van die ondersoek, Vincent Germano, sal die moord moet oplos met niks anders as die woorde en skinder van mense wat gelukkig genoeg was om Ralf te geken het. ... Ler mais

    0,99 €

  • Verdrukking

    "Ek stem nie saam met jou nie. Al wie mag het oor my lewe is God. Net Hy kan besluit of Hy jou sal toelaat om my te vermoor of nie. Indien dit nie Sy wil is nie, kan jy probeer hoe ook al jy wil, maar jy sal my nooit kan doodmaak as dit nie die Vader in die Hemel se wil is nie." Johan sien net betyds hoe Ebrahim met 'n knuppel omhoog nader storm. Johan reageer en blok die hou met sy arms. Hy voel ... Ler mais

    4,78 €

  • Telos

    Telos is 'n fantasie avontuur met 'n bietjie misterie en romanse. Dit gaan oor 'n besigheidsvrou wat gedwing word om op 'n voetslaan-ekspedisie te gaan saam haar mede kollegas van dieselfde maatskappy en hoe sy moet leer om aan te pas by die aktiwiteite en omstandighede waaraan sy nie gewoond is nie. 'n Hele ander en nuwe wêreld word geontdek en vir haar geopenbaar wat sy nie gedink moontlik is ... Ler mais

    10,11 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Die Skaduwee van die Bloedhond

    Die lyk van 'n jong vrou word tussen bosse gevind, van die eerste leidrade, sowel as die motief van die moordenaar lyk vir almal duidelik, behalwe vir Vincent Germano, die Kommissaris van die Polisie, wat besluit om ondersoek in te stel. ... Ler mais

    0,99 €

  • Die Kristal Grot

    Mollie vestig saam met haar man en gesin op die familieplaas, Oasis in die Boland.Vasgevang in die natuurskoon, is sy salig onbewus van die diep, donker geheime wat in die plaas opgesluit lê… en waarvan sy die hoofteiken sou word van die bonatuurlike.Vele intriges en gebeure, waarvan talle onverklaarbaar is, eskaleer en bou op tot vreesaanjaende, dog verrassende hoogtepunte.Die skrywer dryf die ... Ler mais

    1,80 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Farao Se Soektog

    de Johan Crous ...
    Interaktiewe weergawe (Eroties en Romantiese weergawe).Dit is al 'n paar jaar wat vrede heers in Egipte na die invallers, die Hyksos se juk afgegooi en hulle uit die land verdryf is. Jong Zasor, die koninklike skriba, en opvoeder in die skryfkuns van die drie koninklike prinsesse, word onverwags deur die Farao met 'n senior militêre rang beloon.Kort daarna begin die rampe die koningshuis te tref. ... Ler mais

    3,67 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Teddy En Die Wonderlike Ster

    Bedtime Stories, #120

    Série Livro 120 - Bedtime Stories
    Lesers, beide ouers en kinders, kan verskeie waardevolle lesse verwag uit 'Die Avontuur van Teddy en die Wonderlike Ster':Die Krag van Nuuskierigheid: Die verhaal begin met Teddy se nuuskierigheid, wat kinders leer dat nuuskierigheid tot opwindende avonture kan lei.Vriendskap en Behulpsaamheid: Teddy se reis stel hom bekend aan nuwe vriende wat hom langs die pad help. Dit beklemtoon die ... Ler mais

    5,49 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Die Kommissaris se Spook

    Kommissaris Vincent Germano is 'n ouskoolse polisiewoordvoerder wat gebore is in San Francisco, maar in Italië woon vir meer as twintig jaar,waar 'n gebeurtenis nie sy lewe verander het nie.Die Castelli Romani, is 'n provinsie suid van Rome, dit is die agtergrond waar die twee sake wat Germano en sy manne se aandag vereis en ondersoekpyne veroorsaak, afspeel; 'n onkantse skeidsregter en 'n ... Ler mais

    0,99 €

  • Die Avonture van die Lone Jack Kêrel – Die Terugkoms (Boek 2)

    Die Avonture van die Lone Jack Kêrel

    de Joe Corso ...
    Series series Die Avonture van die Lone Jack Kêrel
    Toekenning:Truewest Magazine – Beste van die Weste 2016 – Westerse Boeke – Self Gepubliseerde Kategorie.Charles Longstreet se Broadway toneel het geëindig na ‘n jaar en hy wou die aktrise iets gee om hom te onthou. Nadat die beroemde aktrise haar geskenk ontvang het kyk sy na haar vriendin. “Jy weet, Olga, sommige mans het goedheid wat uit hulle straal en Charles Longstreet, al is hy nie bewus ... Ler mais

    3,99 €

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4)

    1 WAT ‘N DROOM KOS 2 SEKELSON 3 AS DIE VYEBOOM BOT 4 GAT IN DIE MUUR

    Série Livro 4 - Pr0eseltjies Storielekkerte (Voorheen Omnibus )
    Proeseltjies Storielekkerte 4, bestaan uit vier van Annico van Vuuren se moetlees epiese verhale, een waarvan nog nooit in eBoekformaat verskyn het nie. Dit bestaan uit:1 WAT ‘N DROOM KOS2 SEKELSON3 AS DIE VYEBOOM BOT4 GAT IN DIE MUUR Dis vier stories wat dieper aan die siel kerf: In geval van: WAT ‘N DROOM KOS en GAT IN DIE MUUR word die aanslag van die lewe op die jong gemoed realisties gebeeld ... Ler mais

    3,59 €

  • Pelindaba Protokol

    Die asem van Allah

    In 1991 rapporteer doktor Joseph Opperman aan staatspresident FW de Klerk dat Suid-Afrika se kernarsenaal vernietig is. Vyf-en-twintig jaar later word Opperman vermoor. Die gru-moord plaas die ondersoekers op die spoor van die Pelindaba Protokol.Johannes Moller en Aleana Opperman, beide agente van verskillende inligtings organisasies, smee kragte saam met adjudant Jabu Mkize van die Valke in ‘n ... Ler mais

    9,00 €

  • Bloedfamilie

    de Hugo Le Roux ...
    Dwelms het dikwels moord tot gevolg. In Johannesburg word ‘n jong kunsstudent vermoor en wanneer Hugo le Roux van Moord en Roof by die ondersoek betrokke raak, word ‘n genadelose en wrede misdaadsindikaat blootgelê wat die een slagoffer na die ander opeis.Le Roux kom egter nie net teen hierdie internasionale dwelmkartel te staan nie, maar hy moet ook swaarde kruis met ‘n formidabele teenstander in ... Ler mais

    5,21 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Bloed Maan Oor Afrika

    de Paul Zunckel ...
    Afrika, 'n plek waar bygeloof en toordery diep loop, 'n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu skuil. 'n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net onder die oppervlak – gestel om te bots op ‘n pad met moderne Westerse idees.'n Onskuldige daad ontsluit 'n gruwel wat in die Afrika-nag loop ... onder die volmaan ... en niks is veilig.Piet van Zyl, safari eienaar, bevind ... Ler mais

    3,67 €

  • In Die Duisternis

    de Paul Zunckel ...
    Piet van Zyl stap in die donker van sy gedagtes in toe 'n gewelddadige hou teen die agterkant van sy kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom.Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is 'n soek en red, die ander 'n soek en ... Ler mais

    3,56 €

  • Verraad

    de D.c. Scholtz ...
    Die verhaal is gebaseer op ‘n werklike gebeurtenis.Die verhaal is ‘n romantiese speurverhaal wat in Suid-Afrika begin.Madri Berg ontmoet 'n flambojante poskantoorklerk. Hulle ontmoeting in die poskantoor het heelwat intrige tot gevolg en hulle lewens word intens verstrengel.Madri erf byna niks na haar pa se dood en sy wil wraak neem. Haar nuwe liefde, Ron, is die ideale slagoffer om wraak te neem. ... Ler mais

    7,21 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Die Luiperdbende

    Série Livro 5 - Oerwoudvalk reeks
    DIE LUIPERDBENDE - OERWOUDVALK REEKSDie Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met 'n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.In hierdie verhaal kry die Oerwoudvalk te doen met die gevreesde Luiperdbende. In opdrag van Kolonel Fleerackers, hoof van die Belgiese ... Ler mais

    6,03 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Boesmansbaai se Skat

    'n Spanningsverhaal

    Frik en Thys, twee tiener seuns, het baie uitgesien na ‘n lekker vakansie by die see. Veral na hulle so hard gewerk het die hele jaar.Maar skielik bevind hulle hulleself in die middle van ‘n avontuur.    ‘n Verlore kaart van ‘n skat wat iewers op een van die eilandjies begrawe is, is, per ongeluk gevind. Dis hier waar die speurwerk en die aksie begin!Die twee moet mooitrap, want hulle kan in groot ... Ler mais

    2,86 €

  • Tweegevreet

    In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom. Tweegevreet bied, soos sy ... Ler mais

    12,07 €

  • Die Duitse Spioen

    Hy het na 'n kas gestap en dit aan die regtermuur vasgeplak. ’n Hangpak en ’n tas het voor sy oë verskyn. Hy beduie die pak sonder om die geritsel van papier te hoor wat hy verwag het. Hy onthou baie goed dat sy vir hom gesê het dat hy 'n koevert met instruksies dra.Hy het die tas oopgemaak, wat heeltemal leeg gelyk het.Hy het op sy tande gekners en 'n vloek geknor. Hy het aan die tas begin voel, ... Ler mais

    1,99 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Die Seekat

    Série Livro 2 - Oerwoudvalk reeks
    DIE SEEKAT - OERWOUDVALK REEKSDie Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ’n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.In hierdie verhaal begelei die Oerwouvalk die vyf Suid Afrikaners terug na Suid Afrika, na hul ontsnapping uit die Goudstad van Skeba. Op pad terug ... Ler mais

    6,03 € ou Gratuito com Kobo Plus

  • Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

    Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis. 'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se ... Ler mais

    6,92 €

  • Geheim van die gruwelsand

    Moordenaars. Afpersers. Nazis in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Hy moet wegkom. Maar wat dan van Hedda, die Duitse laboratorium-assistent wat allerlei lyflike fantasieë by hom wakker maak? Geheim van die gruwelsand is ’n barre ... Ler mais

    11,86 €