Skip to main content

Alışveriş Sepeti

VIP muamelesi görmektesiniz!

Satın almak için mevcut olmayan öğeler
Sepetinizi inceleyiniz. Mevcut olmayan öğeleri şimdi kaldırabilirsiniz veya alışverişi bitirirken otomatik olarak kaldıracağız.
öğeleröğe
öğeleröğe

Sizin İçin Önerilenler

Loading...

Ebeveynlik eKitaplar

Ebeveynlik eKitaplarından hoşlanıyorsanız bu en iyi seçkileri seveceksiniz.
6 sonuç arasından 1 - 6 gösteriliyor
Yan çubuk filtrelerini atla
  • Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis

    Blou Erfporsie is die storie van 'n lewensreis wat begin met 'n twaalfjarige seuntjie wat impulsief beloof om 'n sendeling te word, as die Here tog net sy oog sal laat ophou pyn. En ’n dogtertjie wat viooltjies verkoop vir haar sendingbussie. Die storie kry momentum met 'n skip wat aan die Pondoland se kus strand tydens die Tweede Wêreld-Oorlog en Isilimela Hospitaal wat met 'n noodoperasie ingewy ... Daha Fazla Okuyun

    56,36 TL

  • Hoe gemaak met my dikmond kind?

    ile Suzette Truter ...
    Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Jou dogter is heeldag agter ’n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. • Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.• Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. • ... Daha Fazla Okuyun

    223,79 TL

  • Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

    ile Jane Jarvis ...
    Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto’s. Dié boek bevat ... Daha Fazla Okuyun

    137,99 TL

  • Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

    ile Lilian Paramor ...
    Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouèr vertrou, algemene kwellings - van koliek, winde en kindersiektes tot eet- en slaapprobleme, hoe om ’n baba- en ouervriendelike roetine ... Daha Fazla Okuyun

    258,35 TL

  • Dogters Van Sahara

    ile Susan Meiring ...
    Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in 'n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van 'n kind word weergee en dis die hoop van die skrywer om die ouer tot 'n dieper insig te lei. Om hul bewus te maak van hoe hul handelswyse 'n kind onherroeplik kan bevoordeel of benadeel.Liewe leser, stap saam met my in die lewens van dogters, wat aan ... Daha Fazla Okuyun

    56,29 TL

  • Hoe om 'n goeie kind groot te maak

    Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis (beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se ... Daha Fazla Okuyun

    58,60 TL