Skip to main content

購物車

您會獲得 VIP 禮遇!

無法購買的項目
請檢閱您的購物車。您可以即刻移除無法購買的項目,或者我們將於結帳時為您自動移除。
項目項目
項目項目

專屬於您的推薦

Loading...

自然世界 電子書

如果您喜歡 自然世界 電子書,或許您也會喜歡這些熱門精選。
顯示第 123 個結果,共 24
跳過側邊欄篩選條件
  • Niquito, Die Tuinierhond

    Dill Ferreira ……
    'n Weggooihondjie en 'n liefdevolle kind. 'n Perfekte vennootskap. BOEK01'n Kinderverhaal wat die vriendskap tussen 'n klein hondjie en die blomme in die tuin van sy huis, uitbeeld. Wanneer Niquito besef dat miere is wat sy vriende aanval, sal hy enigiets doen om die vernietigende insekte weg te hou, en sy pragtige rose van insekbyte te red. Die verhaal handel oor emosies soos vriendskap, ywer en ...閱讀更多內容

    NT$114 TWD 透過 Kobo Plus 免費享用

  • Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

    Christien Neser ……
    Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het, soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en ...閱讀更多內容

    NT$201 TWD

  • Mieke 1: Kersfees in April

    Christien Neser ……
    Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Maar soms wel, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar ...閱讀更多內容

    NT$201 TWD

  • Die Vernuftige Verkleurmannetjie

    Illustrated by Claire Norden ……
    ’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks ...閱讀更多內容

    NT$90 TWD

  • Kôkô se KOL SON

    Annico en Lukas van Vuuren se Kôkô se KOL SON is kleingoed van alle ouderdomme se kos!  Dis die hartroerende storie van ‘n boesemvriendskap tussen Kôkô, ‘n krokodilletjie wat mak groot geword het – en vir sy kos vertonings by die vissery moes lewer: met sy bril, hoed en stert – wat hy boepensie-krom vir besoekerspret (dat hulle vir hom kon lag!) moes laat staan, en Entjie, ‘n kapokhennetjie wat ...閱讀更多內容

    NT$90 TWD

  • Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 4

    Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #4

    T'nreb Rekabnessiev ……
    系列 第 4 冊 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies
    "Wie is Ek?"******"Wie is Ons?"Vir die vierde keer stel veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak ...閱讀更多內容

    NT$86 TWD

  • Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

    Illustrated by David du Plessis ……
    Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op ’n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is. Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeë Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met ...閱讀更多內容

    NT$90 TWD

  • Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek

    Heléne Booysens ……
    Hierdie prettige aktiwiteitsboek is propvol speletjies, blokraaisels, doolhowe en kopkrappers oor Afrika se soogdiere, asook interessante het-jy-geweet-brokkies. Meer as 70 verskillende spesies pryk op die blaaie: van die yslike olifant tot die kleine duinmol. Dié kleurvolle, aangrypende boek is ideaal vir kinders tussen ses en nege. Dit tref ’n goeie balans tussen eenvoudige aktiwiteite, soos ...閱讀更多內容

    NT$177 TWD

  • Dis Net Vel, My Pel!

    Illustrated by Karen Vermeulen ……

    NT$320 TWD

  • Die Wilde Wêreld van Afrika

    ’n safari-gids vir jong verkenners

    Owen Hendry ……
    Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis ...閱讀更多內容

    NT$226 TWD

  • Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 1

    Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #1

    T'nreb Rekabnessiev ……
    系列 第 1 冊 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies
    "Wie is Ek?"******"Wie is Ons?"Veertien dierespesies of groepe diere van Afrika stel hulself aan jou bekend deur kort raaisels te stel. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak met die ...閱讀更多內容

    NT$86 TWD

  • Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 5

    Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #5

    T'nreb Rekabnessiev ……
    系列 第 5 冊 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies
    "Wie is Ek?"******"Wie is Ons?"Vir die vyfde en laaste keer stel veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk ...閱讀更多內容

    NT$86 TWD

  • Natuurtrivia Uit Afrika

    Dawid van Lill ……
    Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte ’n vasteland van rekords. Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat ’n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste ‘grootstes’ en ‘kleinstes’, asook die ...閱讀更多內容

    NT$148 TWD

  • Helpful Hannah Hippo

    Dino J. Martins ……
    “Does anyone know who this little chick belongs to?” Hannah sets out to help a friend who is lost and on the way learns about the world around her. She meets lots of different creatures while on a journey at the hippo pools. ...閱讀更多內容

    NT$206 TWD

  • Kinders se slange van Suider-Afrika

    Johan Marais ……
    Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die ...閱讀更多內容

    NT$148 TWD

  • Ek Wonder Wie?

    Kerryn Ponter ……
    Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord 'n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit 'n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te ...閱讀更多內容

    NT$90 TWD

  • Kinders se voëls van Suider-Afrika

    Hélène Loon ……
    Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding ...閱讀更多內容

    NT$174 TWD

  • Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 2

    Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #2

    T'nreb Rekabnessiev ……
    系列 第 2 冊 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies
    "Wie is Ek?" "Wie is Ons?"Weereens stel veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou bekend deur kort raaisels te stel. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak met die ...閱讀更多內容

    NT$86 TWD

  • Vrae en feite vir feitevrate

    Adinda Vermaak ……
    Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan ...閱讀更多內容

    NT$257 TWD

  • Hagedash die Hadeda

    Charles de Villers ……
    Series series Oorspronklike Afrika-verhale
    ’n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor ’n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp ’n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van ...閱讀更多內容

    NT$90 TWD

  • Hoe 'n nuuskierige ruspe 'n pragtige skoenlapper geword het

    Linda Henderson ……
    Hierdie storie leer kinders van die wonderlike transformasie wat plaasvind wanneer 'n ruspe 'n skoenlapper word. Dit verduidelik stap vir stap op 'n vlak wat kinders kan verstaan, hoe dit kan gebeur. As jy graag vir jou kinders wil verduidelik waar skoenlappers vandaan kom, sal hierdie handige hulpbron jou help om dit te doen. Dit sluit ook aan by geestelike aspekte van hoe nuwe lewe en ...閱讀更多內容

    NT$86 TWD

  • Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

    Christien Neser ……
    Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis. 'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se ...閱讀更多內容

    NT$208 TWD

  • Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 3

    Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #3

    T'nreb Rekabnessiev ……
    系列 第 3 冊 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies
    "Wie is Ek?"******"Wie is Ons?"Dit is die derde keer dat veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend stel. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is ...閱讀更多內容

    NT$86 TWD