Skip to main content

More titles to consider

Loading...

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem
  • Jan-Jopie en die meisiekind

    by Anna Emm ...
    series Jan-Jopie #1
    Geskik vir 9-14 jariges.Nadat Jan-Jopie se ma dood is toe hy maar nog drie jaar oud was, het die kriewelkoors sy pa beetgepak. Sommer erg. Jan-Jopie het al vrede gemaak daarmee, maar die nog steeds nie maklik om die enigste seun van 'n dokter te wees wat nie meer as 'n jaar op een plek kan bly nie.Toe Jan-Jopie en sy pa vir die soveelste keer trek, weet hy dit gaan nie maklik wees om weer maats te ... Read more

    Free

  • Bitterbessie Blues

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    series Bitterbessie Blues #1
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Beroemde skrywer, Emily de Milander, verdwyn uit die openbare oog en boek haarself in by die Portwig Manor onder 'n vals naam. Sy't net nodig om vir 'n paar dae weg te kom van haar knaende ... Read more

    Free

  • Die Sexy Bistro se bestuurder

    by Anna Emm ...
    series Die Sexy Bistro #1
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met ´n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet ´n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...MADI...Madi van Jaarsveld weet niks van die restaurantwese af nie, nóg minder van wat dit ... Read more

    Free

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    series Hink #1
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Ek kry my mense

    by J.P.F Breedt ...
    series My naam is Leeu #1
    Die reeks MY NAAM IS LEEU handel oor die lewe van 'n Labrador. In die verskillende boekies sal die gebeurtenisse van die Labrador Leeu vertel word uit sy oogpunt uit. Die reeks bevat kleur prente wat direkte afdrukke is van foto's van Leeu. Die reeks is gemik daarop om gemaklike voorlees boekies te wees vir kinders en ook om kinders by te staan in die ontwikkeling van leesvaardighede. Al Leeu se ... Read more

    Free

  • Die Eiland

    by Jen Minkman ...
    "Ek loop aan see toe. Die branders borrel en skuim oor my kaalvoete. Seemeeue skree bokant my kop. Die eindelose oppervlakte van die water strek tot aan die horison, watter kant toe ek ookal kyk. Ons wereldjie is klein... Ons is op ons eie, en ons het net die Krag diep binne-in ons om op staat te maak. As ek hiervandaan in 'n westelike rigting sou loop, sou ek by 'n versperring kom: die muur. ... Read more

    Free

  • Muhammadu Almustafa

    Mu na godema ma daukaci godiya da yabo dawwamammu domin ya yi muna ni‘imaya kuma kyautata muna ya kuma sharrafa mu daya sayya mu al-umma ga Manzonsay a kuma aiko muma shugaban Annabawa ga baki daya masoyin Allah Mahammadu tsira da dmincin Allah su tabbata a gare shi Annabi ne kuma Manso. ... Read more

    Free

  • Welkom by Mavalon

    by John Pinnoy ...
    series Die Rustige Reuse
    Welkom by Mavalon is 'n inleiding in die Rustige Reuse reeks boeke vir jong kinders.Daar is ook 'n paar inkleur bladsye vir die kinders om te geniet waar hulle die karakters in die boek kan inkleur. ... Read more

    Free

  • Die Feëryk

    Feëverhale, #1

    series Feëverhale #1
    Skadu's.Towerkuns.Feë.Leer hul leefwyses – en die oorspronklike volkskunde agter die Feëryk – in ses toweragtige verhale.Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!*Hierdie is die eerste boek in die Feëverhale reeks. ... Read more

    Free

  • Die Paartie (Boek #2: Ouma op Reis)

    series Ouma op Reis #2
    Partytjies is lekker, maar party partytjies is beter as ander. Nie elke partytjie is ‘n goeie ding nie, soos Ouma uitgevind het… ... Read more

    Free

  • ‘n Soeke van Helde (Boek #1 In Die Towenaar Se Sirkel)

    by Morgan Rice ...
    series Die Towenaar Se Sirkel #1
    “Die Towenaar se Sirkel” het al die bestanddele vir 'n onmiddellike sukses: sameswerings, teën-sameswerings, raaisels, dapper ridders, en ontluikendede verhoudings oorlaai met gebroke harte, misleiding en verraad. Dit sal sorg vir ure se vermaak, en geskik vir alle ouderdomme. Aanbeveel vir die permanente biblioteek van al fantasie lesers.”--Books En Movie Reviews, Roberto MattosDie #1 Besverkoper ... Read more

    Free

  • Boeta se Bakkie (Boek #3: Ouma op Reis)

    series Ouma op Reis #3
    Boeta en sy familie gaan see toe. Maar met liegstories en vakansies is daar altyd dinge wat nie so lekker wil loop nie. Soos Boeta se Bakkie… ... Read more

    Free