Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Discipleship eBooks

If you like Discipleship eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 6 of 6 Results
Skip side bar filters
  • Lojaliteit en Dislojalteit

    Hoewel dit ‘n baie belangrike vereiste vir God se leiser is, is baie min oor die onderwerp geskryf. In hierdie boek beskryf Dag Heward-Mills baie belangrike beginsels met die doel om die stabiliteit in kerke te vermeerder. Die inhoud van hierdie boek is so toepassing en prakties dat dit ’n onmisbare hulpmiddel vir baie kerkleiers geword het. ... Read more

    $10.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Hulle Wat Voorgee

    Kerke is vol mense wat volledig voorgee en dan volledig dislojaal word. Satan se lopersleutel was nog altyd misleiding en voorgee. ‘n Leier wat nie dwarsdeur die masker kan sien van lemand wat voorgee nie, sal as gevolg van sy blindheld baie lyding deurmaak. Intimidasie, familiariteit en verwarring is bose geeste wat bedienaars beveg. Meeste kere weet mense nie eers wat teen hulle veg nie... ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Hulle wat Vergeet

    Opstandige mense onthou nie wat vir hulle gedoen is nie en kies dikwels om sekere dinge te vergeet. Judas het nie onthou wat Jesus vir hom gedoen het nie en hy het ook nie onthou wat hy van Jesus gesien en gehoor het nie. Daarom het hy die veragtelike karakter geword wat ons vandag as “Judas” ken.Die vermoë om te onthou is een van die belangrikste geestelike kwaliteite wat ‘n bedienaar kan hê... ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Hulle wat Jou Verlaat

    Mense wat jou verlaat, kan jou vernietig. Niks die gevoel van depressie, verwarring en onsekerheid beskryf wat op jou neerdaal as mense van jou af wegloop nie. Hierdie boek is geskryf om jou te help om die verwoesting te beveg wat losbars wanneer mense jou verlaat. Moenie mislei word nie. Om verlaat of versaak te word, is nie uniek aan jou of aan jou bediening nie. Baie ander het dieselfde lyding ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Hulle wat jou beskuldig

    Miskien is een van die grootste vyande wat jy ooit gaan teenkom, die “beskuldiger in die midde van die broers”. Verkry goeie insig in hoe die wapen van beskuldiging gebruik word en leer hoe om dit te oorkom terwyl jy hierdie klassieke boek van Dag Heward-Mills lees. ... Read more

    $8.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Diegene Wat Onkundig Is

    In hierdie klassieke boek, Biskop Dag Heward-Mills leer oor hoe die bestanddeel van lojaliteit 'n leier se prestasie konsolideer. Die gebruik van Bybelse, historiese en literêre verwysings, maak die onderwerp nog meer relevant vir elke soort leser. ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus