Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Fantasy eBooks

If you like Fantasy eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 32 Results
Skip side bar filters
  • Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies

    by Jaco Jacobs ...
    Wat sluip daar in die maanlig rond?Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur ... Read more

    $5.99 USD

  • Afrikaanse Nagte Stories

    Afrikaanse Antieke Stories

    Hierdie fiksieboek bevat die interessantste fiksies oor Afrikalande soos Noord-, Wes- en Suidland. Ek raai dit aan vir ouers en kinders om van kulture te weet. Ek raai ouers en studente aan om hierdie boek te lees om hul kennis oor die kultuur van Afrikaland te vergroot en daaruit te geniet as 'n interessante en lekker storie. ... Read more

    $15.53 USD

  • Die 14 poorte – In die grot van die draak Christmas Special

    Phelan die geestelike het die klein Sadwen 'n storie. 'N verhaal van sy lewe voor hy gekom het om Windtal. As hy met die koning van die Dwerge en dit het gehelp om teen die bose ys draak te veg. Op sy reis ontmoet hy baie vreemde wesens, wat hulself 'n rol in die geskiedenis speel. ... Read more

    $3.32 USD

  • Kôkô se KOL SON

    Annico en Lukas van Vuuren se Kôkô se KOL SON is kleingoed van alle ouderdomme se kos!  Dis die hartroerende storie van ‘n boesemvriendskap tussen Kôkô, ‘n krokodilletjie wat mak groot geword het – en vir sy kos vertonings by die vissery moes lewer: met sy bril, hoed en stert – wat hy boepensie-krom vir besoekerspret (dat hulle vir hom kon lag!) moes laat staan, en Entjie, ‘n kapokhennetjie wat ... Read more

    $2.99 USD

  • 'N VLERMUISIE VIR KERSFEES

    Annico van Vuuren se hartroerende verhaal oor die lief en leed van Burg en Loelie is ‘n moetlees vir elke storieliefhebber!Burg is self gewond, maar bring sy gewonde makker deur die vyand se spervuur na veiligheid – tog bly die lewe en sy eie mense hom stief behandel. Of so ervaar hy dit altans. Ná sy ma se dood probeer Maria die groot leemtes in sy gemoed vul – maar Maria is self vol vrese en dra ... Read more

    $2.99 USD

  • Donker Begeertes

    Donker Hof Susters, #1

    Series Book 1 - Donker Hof Susters
    Yster en feë is nie vriende nie.Tog het Tasha geen ander keuse as om in die mense-wêreld te wees nie: haar lewe is op die spel.Hoërskool is egter nie veel veiliger as Feërie nie. Cliques, verlief raak en dag-tot-dag aktiwiteite navigeer, is gevaarlik genoeg sonder om te vrees vir ontmaskering as 'n wese van 'n ander wêreld.Maar wanneer iets gebeur en almal hul ware self openbaar, het Tasha 'n ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wetenskaap

    Illustrated by Linki Brand ...
    ’n Vyte-boek vir almal. Wat is ‘n wetenskaap? ‘n Mens wat hou van vyte, word ‘n wetenskaap genoem. Jong wetenskape hou gewoonlik vyte in botteltjies aan en bêre dit onder hulle beddens. Wat is ’n vyt? Wanneer ʼn mens goeters uitmekaar haal en dit weer bymekaar sit, bly daar baie keer ietsies oor. Daardie oorbly-ietsies is vyte. Het jy geweet dat idees die mis van breinwurms is as hulle mense se ... Read more

    $6.99 USD

  • Oupa Zombie

    by Jaco Jacobs ...
    Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om ... Read more

    $7.99 USD

  • Hoe Tafelberg sy Tafeldoek gekry het

    Elke nou en dan versprei 'n digte mis oor Tafelberg, soos 'n groot, wit tafeldoek. Maar waar het dit vandaan gekom? Hierdie volksverhaal uit Suid-Afrika vertel vir ons die storie... ... Read more

    $1.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Lia en die Klein Mensies

    Reading Tales

    by Johan Hefer ...
    Series series Reading Tales
    Aan die rand van die Karkloof bos leef ‘n klein dogtertjie Lia, sy is vriende met die klein mensies.In die bos leef ook ‘n nare toordokter. . . ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10)

    Bloed skree, drié een twee; Groen Blaar; Alle Sterre brand nie; Blou Ballon

    Series Book 10 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus )
    PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (voorheen: OMNIBUS 10) is nóg ‘n spannende en roerende treffer deur Annico van Vuuren wat net nie misgeloop moet word nie. Die aanbieding is daarop ingestel om elke leser van 4 tot 104 vreugde te verskaf. Twee van die verhale is ‘n vollengte jeugroman met twee kortes as ‘n toegif: Totale woordtelling: 78,700 met 285 bls om te geniet. Die eerste verhaal: BLOED SKREE: ... Read more

    $4.00 USD

  • Eggo's in die skimberge

    by Kobie Krüger ...
    Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand ná aand die sterrereën oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Maar hulle kry teëspoed toe hulle vlot by ’n waterval afstort. Gelukkig kry hulle dit reg om uit die malende rivier te swem, en hulle begin stap in die hoop om weer hulle pad huis toe te vind. In die ravyn ontdek ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • ‘n Soeke van Helde (Boek #1 In Die Towenaar Se Sirkel)

    by Morgan Rice ...
    Series Book 1 - Die Towenaar Se Sirkel
    “Die Towenaar se Sirkel” het al die bestanddele vir 'n onmiddellike sukses: sameswerings, teën-sameswerings, raaisels, dapper ridders, en ontluikendede verhoudings oorlaai met gebroke harte, misleiding en verraad. Dit sal sorg vir ure se vermaak, en geskik vir alle ouderdomme. Aanbeveel vir die permanente biblioteek van al fantasie lesers.”--Books En Movie Reviews, Roberto MattosDie #1 Besverkoper ... Read more

    Free

  • Waldo en die Draak met die Groen Tong

    by Jaco Jacobs ...
    Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur?Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word …Waldo and Connie are hot on the ... Read more

    $5.99 USD

  • Legendes van Fernando van Noronha en Ander Verhale

    Die eiland Fernando van Noronha is 'n magiese plek vol legendes. Vol natuurlike skoonheid, dit is een van die belangrikste besienswaardighede van Brasilië. Leer ken verskeie betowerende stories wat die plaaslike kultuur uitbeeld. 'N Reis na die Brasiliaanse kultuur en sy voorvaderlike wortels. Stories wat verbaas en opwindend is. Maak gereed om 'n fantastiese reis te neem. Dis 'n ongelooflike ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Poort 3: Helers

    Series Book 3 - Die Poort
    Dan glimlag Leonardo. “Nou ja, love and greetings. Soos ek gesê het, ek sal mooi na jou meisie kyk terwyl ons in Italië is.” Hy begin wegstap. “Kom jy, Kali?” roep hy oor sy skouer. “Ek dink nie ons sal mekaar weer sien voor ons lughawe toe ry nie.” Ek soen Zak sag op sy wang. “Ek mis jou al klaar.” Hy gryp my hand toe ek omdraai om weg te stap. “Kali, ek is lief vir jou en ek sal nie toelaat dat ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Bokveld binnekort

    by Charlie Human ...
    Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar’s bonatuurlike ... Read more

    $7.99 USD

  • Die meisie met 21 vrae

    Illustrated by Subi Bosa ...
    Once upon a time there was a girl who loved asking questions. Why? Where? When? How? What? Who? When everyone grew sick and tired of all her questions, the girl decided to search for the answers to all her questions elsewhere – in books! ... Read more

    $6.99 USD

  • Die Kinders Grim en die Oergaai se Geheim

    Die Kinders Grim, #1

    by JM van Zyl ...
    Series Book 1 - Die Kinders Grim
    Bella het nie verwag dat die weeshuis so vreemd sou lyk nie, net soos sy ook nie verwag het dat al die stories wat Ouma haar vertel het waar sou wees nie, of dat die onsigbare monster wat hulle bekruip regtig bestaan nie... ... Read more

    $7.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Waarom die Son en Maan in die Lug Woon

    'n Volksverhaal uit Nigerië, wat vertel waarom die Son en Maan in die lug woon, eerder as hier op aarde... ... Read more

    $1.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Moenie die melk vergeet nie

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Yolandi Prins ...
    Mamma stuur vir Mila en Pappa winkel toe om melk te gaan koop. Wat gewoonlik ’n vervelige en voorspelbare uitstappie is, word ’n onvergeetlike avontuur. Hulle ry op ’n eenhoring, vlieg in ’n ruimtetuig, koop kos vir Mila se troeteldraak en kom soos wafferse superhelde tot die redding toe ’n reuse-toring blikkieskos amper omval. Daar is net een probleem – hulle het sowaar die melk vergeet!---Mum ... Read more

    $5.99 USD

  • Donker Maan

    Feëverhale, #8

    Series Book 8 - Feëverhale
    Die dood is slegs die begin…Universiteit student, Emma, maak die grootste opoffering deur haar medestudente te red van oproeriges en word na Walhala geneem.Maar sy word nie as 'n held ontvang nie: sy word opgeroep as 'n Walkure om vir ewig teen die Furieë te veg oor die siele van stryders wat aan hul kant sal baklei gedurende Ragnarok.Haar wapensusters hou nie veel van haar nie en Walkures mag nie ... Read more

    $0.99 USD

  • Gefolterde Verhale

    Feëverhale, #6

    Series Book 6 - Feëverhale
    Vyf vroue. Vyf stories. Vyf lewens vir ewig verander.Die mure tussen Ryke is besig om dun te word. Mense en Feë meng té maklik. Donker Feë hardloop wild rond. Werkers van die Anderwêreld bak poetse op mekaar. Party roep oervloeke op om hulself te beskerm.En niemand vra die regte vrae nie: Wie? en Waarom?Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en hierdie raaisel op te los.*Hierdie is die sesde ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6)

    1 KôKô se KOL SON; 2 BOETIEBOSSIE; 3 KôKô WEN WEE R

    Series Book 6 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus )
    PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6) is ANNICO VAN VUUREN (saam met haar man LUKAS) se eerste Proeseltjies  vir kleingoed - darem vir kleingoed van alle ouderdomme! Selfs Oupa en Ouma gaan nie net die heerlike lees vir húlle kleingoed geniet nie, maar die stories self. PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 bestaan uit drie volledige jeugverhale, met KôKô WEN WEER - die derde verhaal - wat ... Read more

    $4.00 USD