Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Health eBooks

If you like Health eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 47 Results
Skip side bar filters
  • Kyk my in die oë

    by Elsabé Brits ...
    Kyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. ’n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolêre gemoedstoornis.Die verhaal speel af teen die agtergrond van ’n besige nuuskantoor waar Elsabé as joernalis werk, onder andere tydens die moord op Marike de Klerk. Elsabé vertel openhartig hoe dié siekte (en mense se reaksie daarop) haar in 2001 platgeslaan het, en hoe sy weer ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Stille waters

    Hanna, ’n dinamiese en suksesvolle personeelagent, lewe teen ’n vinnige pas. Sy’t haar eie besigheid, is gelukkig getroud en het twee kinders rondom wie sy haar besige lewe beplan. Maar toe sy een middag ná ’n blitsbesoek aan die winkels by die huis opdaag, stort haar hele kaartehuis ineen. Sal sy in die maande wat kom ooit weer haar kop kan lig? “Hartverskeurend mooi. ’n Aangrypende verhaal vir ... Read more

    $11.99 USD

  • Seep, skuim en skrop – natuurlike produkte vir jouself en die huis

    Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met ’n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student ’n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het ... Read more

    $9.99 USD

  • Oorkom depressie

    Izak de Villiers, bekende predikant, digter, joernalis en voormalige redakteur van Sarieen Rapport, was onder die indruk dat sy stryd met depressie sou verdwyn namate hy ouer word. In hierdie hersiene weergawe van Oorkom Depressie – die Siekte van ons Tyd, skryf hy op aangrypende wyse, hoe hy steeds met die swart hond worstel. Izak deel jare se persoonlike ervaring en gee advies, oor hoe om met ... Read more

    $11.99 USD

  • 'n Week se Italiaanse kookgenot

    Maklike en smullekker tradisionele Italiaanse resepte geskryf deur 'n Italianer wat deur sy ma se heerlike kos geïnspireer is. ... Read more

    $0.99 USD

  • Hoop, heling & harmonie

    Dink nuut oor siekte en genesing

    Siekte is ’n natuurlike verskynsel sonder betekenis – potensieel ernstig, ja, maar bloot deel van menswees. Teen hierdie agtergrond ondersoek Hoop, heling & harmonie hoe siekte en behandeling ons liggame, gees en menswees aantas. Die doel van geneeskunde is om ons lewens positief te beïnvloed – in die woorde van Hippokrates, om soms te genees, dikwels te behandel, altyd te troos – maar die ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Banting-sakgids

    by Tim Noakes ...
    DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN ’N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT! Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en ’n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in ’n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om ... Read more

    $6.99 USD

  • Meer as jou seerkry

    Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd ... Read more

    $12.99 USD $10.99 USD

  • Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan

    Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan uit gesonde, voedsame en heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, 'n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg.Hierdie plan pas ook 'n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend ... Read more

    $2.99 USD

  • Gholf Vir Beginners

    How to..., #62

    by Owen Jones ...
    Series Book 62 - How to...
    Ek hoop jy sal die inligting nuttig, bruikbaar en lonend sal vind.Die inligting in hierdie e-boek oor verskeie aspekte van gholf en verwante onderwerpe is gerangskik in 17 hoofstukke van ongeveer 500-600 woorde elk.Ek hoop dat dit diegene wat meer van gholf as sport wil leer, sal interesseer.As bykomende bonus verleen ek aan jou toestemming om die inhoud in jou eie webwerf of in jou eie blogs en ... Read more

    $6.99 USD

  • Oor mense en hoop

    by Rilette Meyer ...
    Meyer het onderhoude gevoer met mense wat baie ernstig gestruikel het, hetsy deur eie toedoen, die noodlot of die gemeenskap se blinde vooroordele. In die meeste van hierdie gevalle is daar hoop, of ten minste begrip. In enkele gevalle helaas nie. Maar hoop is 'n realistiese ding, want uitkoms begin by die mens wat kop aan kop met die noodlot gebots het. ... Read more

    $9.99 USD

  • Genade Onbeskryflik Groot

    by Ansu Malan ...
    In hierdie ware verhaal beskryf Ansu Malan die reis wat sy langs haar man beleef het nadat hy met galpypiekanker gediagnoseer is. Sy vertel van hulle vrese, hulle pyn, maar die sekerheid wat hulle in Jesus Christus gehad het en steeds het. Dit is 'n geloofspad wat sy met vertroue in haar Skepper loop.Hierdie deernisvolle boek sal beslis enige leser se hart aanraak. ... Read more

    Free

  • 'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse

    " 'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse " is ‘n samevatting van inligting wat nie net die wonderlike voordele van die insluit van versapping, rou kosse en Superkosse in jou dieet beklemtoon nie, dit bevat ook meer as 30 lekker en maklike resepte om te volg.Dit is die eerste stap op jou reis om die beste opsies vir 'n gesonde lewenstyl te vind.Die skrywers, Geoff en Vicky Wells, het reeds ... Read more

    $2.99 USD

  • Gewoontes En Voeding Teen Kaalheid

    In hierdie boek kan jy ontdek watter van die gewoontes wat jy het, veroorsaak dat jy jou hare verloor en watter kosse jy kan verbruik om haarverlies te voorkom.Het jou ouers kaalheid?Begin jy hare verloor?Sien jy hare op jou kussing?Ly jy aan baie stres en slaapprobleme?As jy ja antwoord op ten minste een van hierdie vrae, is hierdie boek vir jou, en dit sal uiters nuttig wees om haarverlies te ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • 'n Dans met die Dood

    Joernaal van ‘n anoreksielyer

    by Aniel Botha ...
    Toe Aniel Botha sewentien jaar oud was, is haar jare lange, morbiede obsessie oor kos as anorexia nervosa gediagnoseer. Maar vir dié sensitiewe en begaafde skolier met ’n passie vir ballet was die woord ‘anorexia’, wat ‘aptytverlies’ beteken, eintlik ’n wanbenaming, want sy was gedurig honger - vir kos, vir rus, vir liefde en aanvaarding, maar veral vir die dood. Niemand, nie eens sy self nie, kon ... Read more

    $7.99 USD

  • Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek

    Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In dié bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe 'Swangerskap- & geboorteboek' rus sy verwagtende ouers toe met ’n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, ’n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe

    Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges. Ware verhale staaf sy voorstelle, soos dié van die man wie se pad na blydskap ... Read more

    $11.99 USD

  • Velsorgwenke

    Enkele Voorstelle Oor Die Versorging Van Jou Liggaam Se Grootste Orgaan

    by Owen Jones ...
    Die vel se belangrikheid word dikwels deur ongeveer die helfte van die wêreld se bevolking – meestal mans – oor die hoof gesien, hoewel dit vinnig verander. Desondanks stel die meeste van diegene wat wel bekommerd is oor hul vel hoofsaaklik belang in die areas wat vertoon soos die gesig, nek en hande. Die vel is egter nie net die grootste orgaan op die liggaam (menslik of andersins nie), dit is ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Eet reg

    Bevry jouself en jou kinders van emosionele eet

    Vetsug neem skokwekkend toe. Die oorsaak lê deels by emosionele eet, wat in die kinderjare aangeleer word wanneer ons kos gebruik as beloning of straf, of om liefde te wys. Dié gebruike programmeer ’n kind se brein só dat hy of sy later, in moeilike tye na kos gryp om beter te voel. 'Eet reg' is propvol raad wat jou en jou kinders vir altyd van emosionele eet kan bevry. Voed jou gesin optimaal, ... Read more

    $12.99 USD

  • Dink Slank, Word Slank

    by Jorgan Harris ...
    Moeg vir skale, maatbande, uitmergelende oefening en uithonger-diëte? Moeg vir die stryd om gewig te verloor, net om dit weer op te tel? Hierdie boek beloof nie ’n wonder-dieet waarvan jy nog nooit gehoor het nie en spoor jou ook nie aan om by jou naaste gimnasium aan te sluit nie. In Dink Slank, Word Slank word die leser wel aangespoor om sy of haar denke geheel en al te vernuwe en te laat gaan ... Read more

    $7.99 USD

  • Ekseem - jou noodsaaklike gids

    by Regina Malan ...
    Ekseem kan jou byna waansinnig maak – maar gelukkig kán dit, met die regte kennis, suksesvol behandel word. Tussen 10 en 20% van mense, volwassenes sowel as kinders, ly op die een of ander tyd onder ekseem. Hierdie boek bring vir alle ekseemlyers hoop. Regina Malan verduidelik in helder en verstaanbare taal hoe jou vel werk en wat ekseem veroorsaak. Sy deel ook die nuutste wetenskaplike kennis oor ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Die AA tot OE van seks

    by Riette Rust ...
    Wat is die één ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys - ja, wys! - hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: • hoe om in voeling te kom met ... Read more

    $15.99 USD

  • Weefselsoute vir Heilsaamheid

    Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute – ook bekend as sel- of biochemiese soute – is ’n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Dié soute word in die natuur in die ... Read more

    $7.99 USD

  • 'n Stille Avontuur- 'n avontuur van genade en geloof

    by Willem Nel ...
    At some point difficulty comes along everyone's path in various forms. It is, however, WHO we have on our side and WHAT we do about it that will eventually determine the effect the traumatic experiences will have in our lives -will they make us bitter or better?Willem Nel deel 'n ingrypende ware verhaal. As jy die woord AVONTUUR hoor, gaan daar gewoonlik ´n verskeidenheid van dinge deur jou kop. ... Read more

    Free