Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Historical eBooks

If you like Historical eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 17 of 18 Results
Skip side bar filters
  • Dieper water

    Op die plaas Diepwater speel die verhaal van Rachel en Hektor Froneman hom af. Hulle is tegelyk minnaars en eggenote, vriende en bitter vyande. Van hul kindertyd af is hulle onskeidbaar. Maar Diepwater, geleë in die berge van die Oos-Vrystaat, is ‘n plek van geskiedenis en trauma. Soos wat die veranderende tye, van voor die Tweede Wêreldoorlog tot anderkant apartheid deur die land golf, word ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Die Wonderwerker

    by Chris Barnard ...
    Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee ... Read more

    $7.99 USD

  • Sandsteenkasteel

    “My planne is reeds agtermekaar. Ek gaan van Kingsberg ’n onvervreembare erfenis maak tot ná die vierde geslag. So sal ek sorg dat niemand hier afbreek wat ek opgebou het nie. Niemand sal hier iets kan doen wat die volgende geslagte benadeel nie.”Voordat John Adams hierdie uitspraak maak, is Suid-Afrika die droomland met onbeperkte geleenthede. Hy emigreer van Engeland hierheen, word ’n skatryk ... Read more

    Free

  • OES DIE STOF

    Al gewonder oor een man en ‘n duisend vroue? Lees ANNICO Van VUUREN se aangrypende verhaal OES DIE STOF oor die mens, Didi – wyse koning Salomo van die Bybel: Dis ‘n MOET v alle lesers. Sou ongehoord  talryke vroue dalk ’n sinlike orgie in die verhaal uitspel? Maar dan het u sekerlik van Salomo se wysheid vergeet? Anti-geweld wat gedurende sy ryk seëvier? Dat hy in die bestek van veertig jaar ‘n ... Read more

    $3.99 USD

  • SEKELSON

    Annico van Vuuren se SEKELSON is  'n MOET lees vir alle storieliefhebbers. Dis die aangrypende verhaal van Dawid Botha wat op ses moes uitvind dat hy 'n skandedoppie is - deur pa en ma versaak om as pap baba op Pa-Martiens en Ma-Kato se stoep gelos te word. En waarom nou juis daar? Wie anders kan sy ouers dan wees as Pa-Martiens en tannie Chris van die buurplaas, Kortdraai? 'n Feit wat hy aanvaar ... Read more

    $3.99 USD

  • Die engel en die bont bees

    “Nes ’n geslypte diamant het die waarheid baie kante. Hoe dit vir jou skyn, hang af van waffer kant af jy kyk.” Magrieta Malgas, die kleindogter van ’n reënmaker en die half-Koranna Klein-Lit, word in die sewentigerjare vir die onwettige ontginning van edelgesteentes aangekla. Saam met haar onwaarskynlike medebeskuldigdes, ’n bejaarde en ’n gestremde, beweer sy dat hulle die rivieroewer slegs maar ... Read more

    $9.99 USD

  • Inboekeling

    Hy word met ’n riem op die werf aangesleep. ’n Seun. ’n Vreemdeling. Van balans af op sy lomp voete, die slaphandhoed diep tot op sy bakore getrek, rooi in die gesig van die riem om sy nek. Die mense wat hom staan en aangaap, is nie vreemdelinge gewoond nie. Hier waar hulle woon, het niemand vantevore gewoon nie. Hul leier het hul trek ’n jaar of ses gelede tot hier gelei, met sy velskoen se hak ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Ena Murray Keur 3

    by Ena Murray ...
    Die geheim van Hercule Cordier: Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat ’n man kan doen, kan Zonika ook doen – selfs beter. Maar die dinge wat ’n man aan ’n vrou – en haar hart – kan doen . . . Wel, dis ’n ander storie – een wat die onskuldige seerowermeisie nog ... Read more

    $11.99 USD

  • Pieter Bring Haar Terug

    by Johan Crous ...
    'n Ou Kaapse verhaal.Na Santie se man sterf moet sy hul drie kinders alleen grootmaak as weduwee. Pieter Verloor sy vrou en dogter aan die groot griep en koors en leef alleen as swerweling op soek na 'n nuwe tuiste.Pieter red die lewe van Santie se dogtertjie toe sy by haar oupa kuier en Santie sien die bebloede verbande en sien hom aan as 'n rondloper. Sy jaag hom weg.Wanneer Santie hom weer ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Andries kom tot rus

    by Johan Crous ...
    'n Ou Kaapse verhaal.Andries Dreyer, wees, optelkind en wewenaar, begin swerf na sy aanneem ouers uitgesterf het. Sy aanneem moeder het hom die waarheid vertel dat sy nie sy eie moeder is nie. Hy soek orals na sy werklike ma.Hy raak na twee jaar moeg en koop vir hom 'n plaas. Hy ontmoet die kwaai buurvrou, Martie, 'n kinderlose buurvrou. Sy staan hom by is die soektog na sy eie ma. Wat hy ontdek ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4)

    1 WAT ‘N DROOM KOS 2 SEKELSON 3 AS DIE VYEBOOM BOT 4 GAT IN DIE MUUR

    Series Book 4 - Pr0eseltjies Storielekkerte (Voorheen Omnibus )
    Proeseltjies Storielekkerte 4, bestaan uit vier van Annico van Vuuren se moetlees epiese verhale, een waarvan nog nooit in eBoekformaat verskyn het nie. Dit bestaan uit:1 WAT ‘N DROOM KOS2 SEKELSON3 AS DIE VYEBOOM BOT4 GAT IN DIE MUUR Dis vier stories wat dieper aan die siel kerf: In geval van: WAT ‘N DROOM KOS en GAT IN DIE MUUR word die aanslag van die lewe op die jong gemoed realisties gebeeld ... Read more

    $4.00 USD

  • Swaarde van die Gode (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe)

    Boek 1 van die "Swaard van die Gode" saga

    Series Book 1 - Swaard van die Gode
    Van die begin van tyd, is twee antieke teëstanders in ʼn stryd vir beheer van die aarde. Een man het opgestaan om by die mensdom te staan. 'n Soldaat wie se naam ons steeds vandag onthou....Engelagtige Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het vermoëns wat bekend lyk, maar met geen geheue van sy verlede, kan hy nie ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • 'N Sigeuner se Kersfees Soen

    by Dawn Brower ...
    Lulia Vasile is die dogter van 'n Romaanse prinses en 'n Graaf se tweede seun. Sy het grootgeword met rolle in 'n reisende teater, optreedes by graafskoue, en het me waarsê gewoeker. Sy vra nie verskoning vir wie sy is nie, en leef die lewe soos sy wil.Finley Prescott, die Hertog van Clare, verlaat nie sy meenthuis tensy dit nodig is nie. Hy het verantwoordelikhede en mense wat op hom staat maak. ... Read more

    $3.99 USD

  • Jakkals Vrou In Rooi

    by Dawn Brower ...
    Translated by Marlette Taljaard ...
    Om haar droom op te gee is die laaste ding wat sy wil doen, maar sy sal dalk moet kies tussen haar droom en die man sonder wie sy nie kan lewe nie.Collin Evans, Die Graaf van Frossly word forseer om na sy voorvaderlike landgoed terug te keer na jare wat hy die verantwoordelikheid vermy het. Sy landgoed bestuurder het bedank en dis nou sy werk om te verseker sy huurders en werkers ly nie onder sy ... Read more

    $3.94 USD or Free with Kobo Plus

  • Tenk

    ’n Konvooi vegvoertuie is op pad na Angola om oorlog te maak. Vir die eerste keer is Suid-Afrikaanse tenks deel van die opmars om die Rooi Gevaar te stuit.Kommandant Leon Marais dra nie net die las as bevelvoerder nie, maar bots ook met sy direkte hoof. Marius is nie ’n man wat daarvan hou om beveel te word nie.Tenkbemanningslid, Abrie Ahlers worstel met sy eie probleme. Sal hy sy belofte kan ... Read more

    $10.99 USD

  • Die oseaan tussenin

    Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid word huise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampe aangehou. Pieter Nel lei ’n kommando bittereinders in ’n desperate opstand teen die Britse ryk. Hulle offer alles op vir ’n vrede wat dalk nooit gaan kom nie, vir ’n huis wat hulle dalk nooit weer gaan sien nie. Intussen moet Katrina Nel baklei ... Read more

    $10.99 USD

  • 'n Kristal Engel

    by Dawn Brower ...
    ’n Dronk belofte van verlowing het Thor se familie teen hom gedraai. Sal Thor Pia se vergifnis verdien en hulle weghardlopende kinders betyds vir Kersfees vind?Na 'n nag van kaarte en drinkery, was Thor se skeurende hoofpyn die minste van sy bekommernisse. Wanneer 'n boodskapper opdaag met 'n kontrak vir hom om te teken, ontdek sy vrou Pia hy het ingestem om hulle seun aan die graaf van Devon se ... Read more

    $2.99 USD