Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

History eBooks

If you like History eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 84 Results
Skip side bar filters
  • Josefskleed - Stryd om te oorleef

    Op 11 Februarie 2014 woon Wynand en Frances du Toit die 25ste herdenkingsvieringe van die ondertekening van die Brazzaville Protokol by. President Denis Sassou N'Guesso van die Republiek van die Kongo hang die Nasionale Meriete Order van die Kongo om Wynand se nek.Wat hy daar beleef en besef, laat die laaste stukke van die legkaart in plek val, dertig jaar na sy gevangeneming in Cabinda, Angola ... Read more

    $12.76 USD

  • Judasbok

    Verraad ter wille van oorlewing

    In Mei 1985 land ‘n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op ‘n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding : Verraad!Lees hier in sy eie woorde die gebeure van ... Read more

    $12.76 USD

  • Soldaat

    Excerce Perfection

    Nasionale Diensplig.Die grensoorlog is aan die gang en elke agtienjarige ontvang sy oproepinstruksies met gemengde gevoelens van opgewondenheid en vrees. Kinders wat aanmeld vir diens aan die land, en wat terugkeer as geharde oorlogsveterane. Die verhaal wat elkeen van ons ken.Hierdie verhaal sal elke oorlogsveteraan terugvoer na die verlede om soete herinneringe van swaarkry en saamstaan te ... Read more

    $13.31 USD

  • Kompas

    Enige rigting, enige afstand, dag of nag.

    Uithou en aanhou. Vasbyt!Dit was menige jong soldaat se droom om ‘n operateur in die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte te word. Dit was egter nie elkeen beskore nie, maar slegs daardie klein persentasie van manne wat instaat was om diep in die reserwes te delf en wat die sielkundige uitdaging van aanhou en aanhou kon oorkom.Die karakters van Soldaat en Kaplyn wil deel van hierdie elite word. Beleef ... Read more

    $13.31 USD

  • Argon

    Op die nag van 21 Mei 1985 infiltreer ‘n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte die olie-tenkplaas by Malongo, Cabinda. In die daaropvolgende kontak met Angolese magte word kaptein Wynand du Toit gewond en gevange geneem.Ttwee van sy makkers sneuwel.Hierdie mislukte aanval op Malongo stuur skokgolwe deur die wêreld. Die VSA kondig aan dat hulle hul veto-stem ten gunste van Suid ... Read more

    $13.31 USD

  • Verhale oor vervloë misdaad

    by Henk Heslinga ...
    Verhale oor vervloë misdaad, maar anders as wat die koerante dit destyds uitgebasuin het. Rondom die werklike is ‘n fiksie verhaal opgedis. Die Kerkstraat bom en ontploffings by die Johannesburg Landdroshof en Johannesburg Spoorwegstasie en nog ander. Die gebeure agter die skerms, wie die beplanners was, hoe is dit uitgevoer en wie was betrokke. Hulle latere lewe en hoe die lang arm van die gereg ... Read more

    $8.37 USD

  • Helde met Hoewe - Dapper

    Series series Helde met Hoewe
    Hierdie is Dapper se storie, die derde verhaal in die Helde met Hoewe-boekreeks. Net soos met Fleur en Bokkie, word die gebeure tydens die Anglo-Boereoorlog vanuit generaal Louis Botha se manjifieke Boerperd, Dapper, se oogpunt vertel. Die reeks is opgedra aan al die onbesonge perdehelde waarvan 500 000 tydens die oorlog gesterf het, is geskiedkundig korrek en geskik vir lesers vanaf 9 tot 99. Kom ... Read more

    $7.21 USD

  • Die binneland in

    Nog stories en reise

    by Dana Snyman ...
    Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag. Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die ... Read more

    $11.99 USD

  • Trekdiere

    Die Afrikanervolk se geskiedenis is 'n roemryke geskiedenis. Dit is net jammer ons kinders leer nie meer van die geskiedenis nie. Hierdie boek is 'n poging om die Boerevolk se geskiedenis in een storieboek saam te vat. Volwassenes sowel as kinders sal die boek geniet, en daarna weer opnuut respek vir ons volk se geskiedenis hê. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Boereverraaier

    Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog

    by Albert Blake ...
    Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word dié teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Helde met Hoewe - Bokkie

    Series series Helde met Hoewe
    Hierdie is die verhaal van Bokkie, die legendariese perd van genl. Koos de la Rey, soos vertel uit die perd se eie bek. “ʼn Pragtige oorspronklike verhaal, sensitief en met deernis geskryf.” Professor Fransjohan Pretorius. Die reeks is opgedra aan al die onbesonge perdehelde waarvan 500 000 tydens die oorlog gesterf het, is geskiedkundig korrek en geskik vir lesers vanaf 9 tot 99. Kom deel in die ... Read more

    $7.21 USD

  • Mag van die Noodlot

    by Jopie de Beer ...
    Die verhaal speel af in die Anglo-Boereoorlog. Dit besing nie groot helde nie, vertel eerder die storie van gewone mense, hulle stryd, waagmoed en vindingrykheid. Die karakters is nie net gewone bugers nie. Hulle was opgeleide beroepsoldate, geskoold in strydkuns en spioenasie deur die Staatsartillerie. Die karakters voel soos mense wat lewe, asof dit iemand is wat jy ken.  En reg teen die einde ... Read more

    $7.61 USD

  • Engele in die vreemde

    Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog

    Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en ... Read more

    $9.99 USD

  • Die groot drie

    ’n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015

    Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton. Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking ... Read more

    $9.99 USD

  • Onafhanklikheidsverklaring, Grondwet en Handves van Regte

    by Aarde Press ...
    Die Onafhanklikheidsverklaring is een van die belangrikste dokumente in die geskiedenis van die Verenigde State. Dit was 'n amptelike daad wat al 13 Amerikaanse kolonies geneem het om onafhanklikheid van Britse regering te verklaar. ... Die oorlog tussen die kolonies en Groot-Brittanje is die Amerikaanse rewolusionêre oorlog genoem. Die Onafhanklikheidsverklaring is een van die belangrikste ... Read more

    $2.99 USD

  • Diensplig

    Hoekom stotter ons pa's so?

    by Anelia Heese ...
    Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe. Hulle praat hier eerlik oor onder meer die eerste kontak, die eerste keer toe iemand ’n makker verloor het, hoe sommige “terrie-ore” versamel het, oor patrollies in ... Read more

    $10.99 USD

  • Vegter en balling

    Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz

    Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Skepping van die Boeridentiteit

    by Wiets Buys ...
    Die geskiedenis van die Boeridentiteit is 'n epiese sage. Die Boeridentiteit het in die isolasie van 'n uitgestrekte landskap, as 'n unieke kulturele entiteit ontstaan wat diep gewortel is in die beginsels van individualisme, lokalisme, onafhanklikheid en vryheid. Die ontwikkeling van die Boeridentiteit is 'n aksie-belaaide verhaal van opoffering, lyding, verlies, oorwinning, en veerkragtigheid ... Read more

    $9.99 USD

  • Tartaria - Napoleon het nooit bestaan nie

    Een van die belangrikste mense in die wêreldgeskiedenis is 'n man met die naam Napoleon Bonaparte. Ons word vertel dat hierdie man die wêreld verander het.Maar …Het Napoleon Bonaparte werklik bestaan?Baie navorsers het wiskundige bewyse gevind wat toon dat Napoleon Bonaparte nie bestaan het nieIs die geskiedenis van die wêreld 'n groot leuen?Hierdie boek sal die bewyse wys wat navorsers gevind het ... Read more

    $11.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Broederbond

    Gesiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918-1994

    by ELP Stals ...
    By die lees van die verhaal oor die Afrikaner-Broederbond in sy geheel, is ’n mens se gewaarwording dat in baie opsigte die hart van die Afrikaner hier blootgelê word. Dit is moontlik veral aangesien die bronne in ’n gees van vertroulikheid geskep is en dus in ’n besondere sin openhartig en onpretensieus van karakter is.Hierdie verhaal, wat ’n lang tydperk dek, is ’n goeie illustrasie van die ... Read more

    $35.51 USD

  • Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars

    Ongewone verhale uit ons verlede

    by Max du Preez ...
    Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of universiteit geleer het nie. Max du Preez sit die mense, die karakters, terug in die geskiedenis. Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars bevat ‘n keur van die verhale uit die uiters gewilde Of Warriors, Lovers and Prophets van 2004 en Of Tricksters, Tyrants and Turncoats van 2008. Heelwat van dié stories ... Read more

    $9.99 USD

  • 1 Recce

    Die nag behoort aan ons

    1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Dekades lank is oor dié geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Vuisboek

    by André Cronje ...
    Vuisboek - is 'n boek van poësie vir die Afrikaner in die land waar die kranse antwoord gee. Om 'n volk te herinnering aan sy gelofte en sy krag. ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Tartaria - die Donald Trump kodes

    Afrikaans

    Donald Trump het op 19 Julie 2016 amptelik die Republikeinse Party se presidensiële genomineerde gewordHoekom 19?Donald Trump is op 19 Desember 2016 amptelik verkies as die president van die Verenigde State van AmerikaHoekom 19?Wie is Donald Trump?Vir wie werk Donald Trump?Die Deep State...? Die Nuwe Wêreldorde...?Wiskundige bewyse toon dat baie gebeurtenisse tydens die administrasie van president ... Read more

    $11.99 USD or Free with Kobo Plus