Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

History eBooks

If you like History eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 49 - 72 of 84 Results
Skip side bar filters
  • Tartaria - die Groot Vloed

    Wat is die ware geskiedenis van die wêreld?Is daar enige geheime in die wêreldgeskiedenis?Wat is die verhaal van die Moddervloed?Was daar 'n globale beskawing bekend as Tartaria?Is die geskiedenis van die wêreld 'n groot leuen?Hoekom is wêreldgeskiedenis belangrik?Hierdie boek sal baie belangrike geheime oor wêreldgeskiedenis wys. Is jy gereed om die waarheid te aanvaar? As jy nie die verlede ... Read more

    $12.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Verenigde State van Amerika Presidente en Regering

    The United States Presidents and Government In Afrikaans

    by Nam Nguyen ...
    Die Verenigde State van Amerika Presidente en die Regering se doel is om jou gedagtes te vul met 'n eenvoudige historiese kennis en enigeen wat belangstel in die Amerikaanse geskiedenis en leer oor ons regering te help. Elkeen van ons presidente het sy of haar spore agter gelaat op die geskiedenis van die Verenigde State van Amerika, op die lewens van die Amerikaanse volk en die mense regoor die ... Read more

    $4.99 USD

  • Afrikaner-Sondebok?

    Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier

    by Albert Blake ...
    In die vroeë 1940's het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het ook in die geheim kontak met die Duitse regering gemaak. Teen 1940 ... Read more

    $10.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Boereboek

    Ek is ʼn Afrikaner......ek is ʼn Boer........ek is ʼn Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....ek is ʼn Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort!Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ʼn ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy ... Read more

    $19.90 USD or Free with Kobo Plus

  • Kat in die Hoenderhok

    Kat in die Hoenderhok lyk op die oog af dalk soos 'n soort outobiografie, maar die skrywer is nie 'n oud-president, -Springbokkaptein of suksesvolle sakeman nie. 'n Outobiografie is dit dus nie.Kat in die Hoenderhok beskou die 'goed' in die goeie ou dae van die vorige politieke bedeling op die keper, aan die hand van 61 ware verhale. Die lewensintriges van die skrywer en sy mense, word bekyk teen ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die SAW in die Grensoorlog

    1966-1989

    Wat was die oorsake van die Grensoorlog, hoe dié stryd verloop en wie het dit gewen? Die militêre historikus Leopold Scholtz bied die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in dié oorlog. Belangrike inligting uit gedeklassifiseerde dokumente – onder meer van die SAW en die Staatveiligheidsraad – werp nuwe lig op die regering se oogmerke in Angola ... Read more

    $16.99 USD

  • Die Skepping van die Boeridentiteit

    by Wiets Buys ...
    Die geskiedenis van die Boeridentiteit is 'n epiese sage. Die Boeridentiteit het in die isolasie van 'n uitgestrekte landskap, as 'n unieke kulturele entiteit ontstaan wat diep gewortel is in die beginsels van individualisme, lokalisme, onafhanklikheid en vryheid. Die ontwikkeling van die Boeridentiteit is 'n aksie-belaaide verhaal van opoffering, lyding, verlies, oorwinning, en veerkragtigheid ... Read more

    $9.99 USD

  • Geskiedenis van Suid-Afrika

    Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie? In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om hierdie en ander vrae oor ons verlede te beantwoord. Onder leiding van die bekende prof. Fransjohan Pretorius gaan hulle terug na die ... Read more

    $17.99 USD

  • God van Abraham, Isak en Jakob

    by Gabriel Agbo ...
    God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot ... Read more

    $4.00 USD

  • Skepelinge: Aanloop tot 'n roman

    Aanloop tot ’n roman

    Skepelinge is ’n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het die skrywer dit beskryf as ’n ‘hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing’. Tydens die boekstawing van die ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Fragment Aarde - 003 - Koue Konsep (Afrikaans Uitgawe)

    by Robert Skyler ...
    'N epiese avontuur in die misverstand, is hierdie reeks van sielkundige kortverhale, ondersoek die fyner betekenis van die betekenisloos betekenisse oor die hoof gesien deur die begrip van self. Koue Konsep: Is Maklik Om Te Doen Ongelukkig, onder die take wat ons goed so baie nie getalle kan dink nie getel word nie. Maar as ons geskiedenis toon niks meer as ons bruto kapasiteit vir geweld, en ... Read more

    $4.99 USD

  • Polemieke

    Bekgevegte in Afrikaans

    Plofbare opinies was nog altyd ’n onderskeidende kenmerk van Afrikaners. Politici, skrywers, joernaliste en die man op straat was nog nooit skaam om by bekgevegte betrokke te raak nie. Tradisioneel was die gedrukte media die forum waar polemieke uitgewoed het. In die vroegste dae aan die Kaap is die slawekwessie driftig gedebatteer, en toe die Voortrekkers hulle skrede noordwaarts gerig het, het ... Read more

    $9.99 USD

  • Fort Zeelandia

    Fort Zeelandia is die aangrypende verhaal van die Nederlandse immigrante na Suid-Afrika wat gedurende die tweede wêreldoorlog geweier het om gehoor te gee aan onwettige opkommandering deur die Nederlandse regering in ballingskap en toe hier gearresteer en onverhoord aangehou en gedeporteer is na die tropiese Suriname. Die verhaal speel af teen die agtergond van die Jappannese inval in Indonesië en ... Read more

    $11.99 USD

  • Die Boer Wars: 'N Kort Geskiedenis

    by Andrew Knight ...
    Waarom was de Boeren Naties guerrilla tactiek perfect voor het terrein? Waarom waren de Britse tactieken, onveranderd voor meer dan een eeuw, niet langer effectief en nu antiek? Tactieken die vandaag de dag nog worden gebruikt, zoals vuren vanuit een verborgen positive en het gaan van schuilplaats naar schuilplaats, gehuld in kleding die een man doet opgaan in de achtergrond, werden op briljante ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • 1 Recce, volume 2

    Agter vyandelike linies

    1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se "binnekamer". In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970's in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Operateurs sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Recces plaas ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • 500 gesegdes van die profeet oor oortuigings en praktyke

    Series series Versameling: Die Sunnah van profeet Mohammed
    Die hadith verwys na 'n woord of daad van die profeet of na sy stilswyende goedkeuring, gekommunikeer deur een van sy metgeselle. Die inhoud van die hadith-versamelings is dus soortgelyk aan dié van die vier Evangelies, wat die woorde en dade van Jesus opteken.Die profetiese woorde wat uit hierdie boek geneem is, is geneem uit die bekendste versamelings van hadiths: al-Bukhari (810-870) en Moslem ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Donker stroom

    Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog

    Aan die einde van 1896, enkele jare voor die Anglo-Boereoorlog, het die 26-jarige wewenaar en Transvaalse koerantman Eugène Marais na Londen vertrek om in die regte te gaan studeer. Hier het hy oënskynlik tot in die doodsnikke van die oorlog gewoon. Oor hierdie lewensjare van een van Afrikaans se beroemdste letterkundige figure is baie min bekend. Leon Rousseau sê in sy baanbreker-lewensverhaal ... Read more

    $17.99 USD

  • Die Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika

    by B.K. de Beer ...
    Die woord 'demokrasie' stam van twee Griekse woorde, 'demos', wat beteken al die mense (the whole mob) in Engels en 'kratos', wat beteken mag of heerskappy (power or rule) in Engels. Eenvoudig gestel in 'n demokrasie word ons regeer deur die hordes (mob rule) in Engels. In 'n perfekte wêreld met perfekte burgers en strukture sal dit perfek werk. Ongelukkig is die werklikheid vêr van perfekte ... Read more

    $3.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Sketse Uit Die Suid-Afrikaanse Geskiedenis

    Herdenking van Suid-Afrika se ErfenisOns nuwe boek, Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis bied ‘n fassinerende verskeidenheid van onvergeetlikle karakters, dramatiese gebeure en ongelooflike mylpale in die ontwikkeling van hierdie buitengewone land, Suid-Afrika.Skouspelagtige StoriesHierdie boek, sowel as sy oorspronklike Engelse weergawe, Sketches from South African History, bied ‘n boeiende ... Read more

    $4.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë

    Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë deur onafhanklike navorsers en filmmakers James Morcan & Lance Morcan met die voorwoord deur Holocaust oorlewende Hetty E. Verolme (skrywer van The Children's House of Belsen), is daarop gemik om uiteindelik die ontkenning vir eens en vir altyd te eindig, deur die bisarre verskynsel kop-teen-kop aan te pak.Geskryf in noue konsultasie met Holocaust ... Read more

    $2.99 USD

  • Boerekryger

    'n Seun se hoogste offer

    by Albert Blake ...
    Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal. Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons ... Read more

    $13.99 USD

  • Breek familievloeke: Eis jou vryheid

    by Gabriel Agbo ...
    Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke ... Read more

    $5.00 USD

  • Broedertwis

    Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet

    by Albert Blake ...
    Een oorlog, twee broers, een tragiese twis - die verskriklikste Afrikanerbroedertwis ooit. Meer as 'n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner wat die wapen teen sy eie mense opgeneem het. In ... Read more

    $12.99 USD

  • Die Binnekring

    Terugblikke Op Die Laaste Dae Van Blanke Regering

    by Jan Heunis ...
    In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus