Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Popular Culture eBooks

If you like Popular Culture eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 3 of 3 Results
Skip side bar filters
  • Derick Hougaard

    Die ware storie van die Liefling van Loftus

    by Brenden Nel ...
    Op die bloedjong ouderdom van 19 verower Derick Hougaard die Curriebeker vir die Blou Bulle. Maar toe begin die dobbelstene verkeerd val. Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en ’n pilverslawing het hom laat steier. Sy sprokieshuwelik is verwoes en sy beroepslewe en geldsake is in ’n warboel gelaat. Dié boek onthul vir die eerste keer vriende se vergeefse pogings om Derick uit die kloue van ... Read more

    $9.99 USD

  • Melk die heilige koeie

    Van baarde en banting tot Zupta en zol

    by Deon Maas ...
    "Die Afrikaner-geen is 'n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, 'n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer heilig wees nie. Tyd om vir onsself te lag en nie vir die bure nie. As jou tong in jou kies is, gaan jy baie skade opdoen in 'n vuisgeveg." ... Read more

    $11.99 USD

  • Polemieke

    Bekgevegte in Afrikaans

    Plofbare opinies was nog altyd ’n onderskeidende kenmerk van Afrikaners. Politici, skrywers, joernaliste en die man op straat was nog nooit skaam om by bekgevegte betrokke te raak nie. Tradisioneel was die gedrukte media die forum waar polemieke uitgewoed het. In die vroegste dae aan die Kaap is die slawekwessie driftig gedebatteer, en toe die Voortrekkers hulle skrede noordwaarts gerig het, het ... Read more

    $9.99 USD