Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Science & Nature eBooks

If you like Science & Nature eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 69 Results
Skip side bar filters
  • Voëls van Eenderse Vere

    by Susan Long ...
    ’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie ... Read more

    $3.99 USD

  • Elke Hond Kry Sy Dag

    by Owen Jones ...
    'Elke Hond Kry Sy Dag - Hoe om jou Hond soos ‘n Regte Hond te Laat Voel en So Sy Liefde te Wen.' is die volledige handboek oor die kies, koop, bou van 'n verbinding met 'n hond en sy sorg, geskryf deur 'n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy 'n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so ... Read more

    $4.49 USD

  • Watter Boom Is Dit?

    by Eugene Moll ...
    Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van ... Read more

    $9.99 USD

  • Hartstories van ons land se boere

    by Ivor Price ...
    Terwyl die gronddebat woed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse en stories. Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. 'n ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Aanhou Van Koikarp

    Die Oudste Siervis In Die Wêreld!

    by Owen Jones ...
    Die inhoud van hierdie e-boek oor Koi-tuindamme en verwante onderwerpe is in agtien hoofstukke georganiseer, wat jou sal help om 'n ligging vir jou Koikarp-dam te kies, dit regdeur die jaar op te stel en in stand te hou en na jou waardevolle vis om te sien gedurende die verskillende seisoene en selfs in besonder ongunstige weerstoestande. Dit kan jou selfs help om 'n nuwe loopbaan aan te durf ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Niquito, Towernag

    by Dill Ferreira ...
    'n Fantastiese KersverhaalDie Anjos de Patas, 'n groep troeteldiere wat ander diere in moeilike tye help. Wanneer hulle 'n ongeluk maak, siek is, in gevaar is, of ongelukkig in hul huise is en hulp nodig het, het hulle by een van hul lede verneem dat weens Covid-19 min mense vir die Kersfees saamgewerk het. Dat Kersvader nie genoeg geskenke vir die kinders sou hê nie.So, hulle sal probeer om ... Read more

    $1.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Algemene Voëls

    Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika sorg vir ’n boeiende kennismaking met die voëllewe van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om algemene voëlspesies uit te ken, vas te stel waar hulle leef en van hul eiesoortige nesmaak en kossoekgewoontes leer ... Read more

    $3.99 USD

  • Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids

    Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, ... Read more

    $7.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika

    Die boekie stel die leser bekend aan die vaardighede en metodes wat nodig is om diere se spore in die veld te herken, en dit bevat 48 spesies met verspreidings kaarte en foto's. Die dier word beskryf en daar word gekyk na habitat, spoor en gewoontes. ... Read more

    $3.99 USD

  • Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

    by Chris Stuart ...
    Suider-Afrika is die tuiste van ’n rykdom soogdiersoorte, wat in ’n wye verskeidenheid habitats leef. Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek - in verbasende besonderhede - sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) ... Read more

    $7.99 USD

  • Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

    by Ian Sinclair ...
    Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen ’n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto’s wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, ... Read more

    $13.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika

    Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Ook in Engels beskikbaar as Spiders and Scorpions of Southern Africa. ... Read more

    $3.99 USD

  • Verstaan jou Duitse Herdershond

    ’n Besondere liefde vir die Duitse herdershond het my aangespoor om hierdie boek te skryf vir eienaars en voornemende eienaars van hierdie honderas, maar ook elkeen wat ’n hond besit. Met die kennelnaam Friedenheim, het ek en my man in 2000 begin teel en ons eerste geregistreerde teef aangekoop. Ons het deur die jare baie trofeë verwerf by die skoue asook ’n goue toekenning as telers. Die ... Read more

    $9.13 USD

  • Gedigte in die Natuur

    76 gedigte oor die natuur uit my pen. My gedagtes wanneer ek in die natuur is. Beleef die natuur saam met my. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Verken die sonnestelsel en Beyond in Afrikaans

    Exploring the Solar System and Beyond in Afrikaans

    by Nam Nguyen ...
    Verken die sonnestelsel en Beyond se doel is om jou gedagtes te vul met 'n voorsprong te wete die ontwikkeling van die planeet wetenskap in die moderne Space Age met hierdie boek. Die boek is maklik om te gebruik, verfrissende en is gewaarborg om opwindend wees! Jy kan hierdie boek lees sonder enige kennis van ons sonnestelsel se gebeure in die verlede. Baie dinge sal wees in hierdie boek soos ons ... Read more

    $4.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider Afrika

    by John Manning ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider-Afrika verskaf ’n interessante inleiding tot die vetplante van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste vetplante in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe ... Read more

    $3.99 USD

  • Die groot gedagte

    Abstrakte weefsel van die kosmos

    Hier staan ek in 'n heelal van dooie atome. Ook in my liggaam is nie 'n enkele lewende atoom nie. Maar ek lewe. Wat is lewe? Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan? En waar pas God in? Die groot gedagte, die eerste omvattende kosmologie-boek in Afrikaans, het by eerste publikasie groot opslae gemaak. Dié boek is 'n uitgebreide uitgawe van daardie eerste een, en sluit nuwe kennis in oor die ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Van Oerknal tot Oorbevolking

    "Van Oerknal tot Oorbevolking" bestaan uit twee aaneenlopende dele:- Die eerste deel vertel die geskiedenis van die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare vorm, en wel deur ’n ooggetuie, naamlik Yog, die kwark. Volgens die mees aanvaarde opvatting van die huidige wetenskap, bestaan alles uit kwarks en elektrone, dus weet kwarks alles oor alles. Hulle is sonder emosies en derhalwe absoluut ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Watter Slang is dit?

    by Johan Marais ...
    Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke ... Read more

    $9.99 USD

  • Dagga groei en kweek

    by Chad Dorsey ...
    Die uiteindelike verwysing en stap-vir-stap-gids vir die kweek van dagga.Leer en kweek cannabis met maklike stappe van begin tot einde. Verstaan en begin groei in 'n kwessie van ure. Eenvoudige en maklik om stap vir stap instruksies te volg.Deur die doeltreffendste groeistrategieë te gebruik, kan jy groei net soos die professionele mense doen.Hier is wat ingesluit is:- Ontwerp jou groeiruimte- ... Read more

    $3.99 USD

  • Met my honde

    'n Suid-Afrikaner se vlug uit Oekraïne

    Toe die eerste bomme op Februarie 2022 Kijif aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Maar om te vlug was bloot nie ’n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word? In Met my honde word Kobus en sy vier brakke se verhaal vertel. Die angswekkende nagte terwyl bomme om hul neerreën, die verhaal van onvoorwaardelike liefde tussen mens en dier, en hoe jy selfs tydens ’n oorlog op die hulp ... Read more

    $9.99 USD

  • Kinders se slange van Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die ... Read more

    $4.99 USD

  • Niquito, Die Tuinierhond

    by Dill Ferreira ...
    Translated by Eddie Van Rooyen ...
    'n Weggooihondjie en 'n liefdevolle kind. 'n Perfekte vennootskap. BOEK01'n Kinderverhaal wat die vriendskap tussen 'n klein hondjie en die blomme in die tuin van sy huis, uitbeeld. Wanneer Niquito besef dat miere is wat sy vriende aanval, sal hy enigiets doen om die vernietigende insekte weg te hou, en sy pragtige rose van insekbyte te red. Die verhaal handel oor emosies soos vriendskap, ywer en ... Read more

    $3.28 USD or Free with Kobo Plus

  • Fokus Van Godsdienstige Toewyding, Godsdienstige OriËntasie Tussen Self-GeÏdentifiseerde Christene

    Hierdie studie behels om die verhouding tussen die fokus van godsdienstige toewyding en godsdienstige oriëntasie van die verhoudings toewyding aan Christus tussen selferkende Christene, te verken. Die doel was om 'n verhouding tussen 'n toegewyde (gefokus op) godsdienstige toewyding en intrinsieke godsdienstige oriëntasie te verken, tussen selferkende Christene, ten einde die navorsingsvraag te ... Read more

    $9.99 USD