Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Short Stories eBooks

If you like Short Stories eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 144 Results
Skip side bar filters
  • 'n Amerikaner in Rome

    Die lewe is gemaak vir ontmoetings, in hierdie boek word daar van een so ontmoeting vertel. Dit is 'n eenvoudige storie, een wat tydens 'n somermiddag oor die tafels van 'n kroeg gehoor kan word ... Read more

    $0.99 USD

  • 'N Heildronk Op Begeerte

    by LS Morgan ...
    Translated by Charlene De Lange ...
    Erotic tale from the “Sins” seriesAva Mendez thought she would have a day just like any other, but a secret photo shoot and a strange onlooker put the beautiful woman face to face to a man who is seductive and unyielding in what he ultimately desires: her.— Erotic tale from the “Sins” series — ... Read more

    $3.28 USD or Free with Kobo Plus

  • 'n Kersfees by the Kus

    by Kaya Quinsey ...
    Die suksesvolle uitsaaier Jessica Beaton het dit alles: die perfekte New York woonstel, hoogvlieënde loopbaan en aantreklike kêrel. En met Kersfees om die draai, het sy haar visier op een ding ingestel. 'N ring.Maar Jessica word verneder wanneer haar mede-gasheer en kêrel, Brett Fanshaw, amper vir haar op die lug vrystel voordat hy terugtrek, haar op nasionale televisie gestort en verleë laat. Te ... Read more

    $2.99 USD

  • 'n Wêreld sonder grense

    ’n Wêreld sonder grense is ’n bundel aaneenskakelende kortverhale, almal onderdele van ’n oorlogverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. Dit is ’n genadelose boek oor ’n brutale bosoorlog; oor ’n naamlose jong seun wat soldaat word deur ’n reeks inisiasies in geweld. Algaande word die veilige wêreld agtergelaat, totdat daar nog net die grense bestaan wat deur die grensloses vir hulself ... Read more

    $10.99 USD

  • 107 Kaalkoppe

    by Nataniël ...
    Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: 107 Kaalkoppe geskryf vanaf 2012 tot 2021. Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, melankolies, hartseer, opgewonde, driftig, simpatiek, verbaas, dwars, reguit en vasbeslote mik hy na elke moontlike emosie. Met die wêreld op sy kop was daar nog nooit ’n beter tyd vir ’n boek soos dié nie. ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • 150 Stories

    by Nataniël ...
    Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom ’n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • 21 vir Warm Boereharte

    For your pleasure: In Afrikaans – Annico van Vuuren’s stunning collection of short stories – her star-turn genre. Read and your heart will be warmly touched – will be torn apart, drawing you into the spirit of humane grace and everlasting love.Lesers op soek na kortverhale uit die hart uit, uit die Boerekultuur uit – uit sy siel uit, gryp hierdie geleentheid aan en lees 21 van Annico van Vuuren se ... Read more

    $3.99 USD

  • 21+

    by Jan Rabie ...
    Hierdie surrealistiese kortprosas met digterlike aanwending van die woord is beduidend anders as die tradisionele realistiese kortverhaal in Afrikaans. Temas soos die samelewing se skuld aan die ondergang van die individu (“Die man met die swaar been”); die verskrikking van die uitwissing van die Jode in die Tweede Wêreldoorlog (“Die nuwe piramides”) en die impak van eerste liefde (“Die dag van ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Alfa Erfgenaam

    by AJ Tipton ...
    Die biljoenêr beer sal enige iets doen om sy smaaklikke geliefde te beskerm.Aantreklikke biljoenêr wisselaar Orson het alles behalwe sy vryheid. Sy pa, die stam-famielie se Alfa, dwing Orson om met 'n vrou te trou wat hy nie lief het nie, om die verkeie stamme se eenheid sterker te maak. Wanneer hy Casey ontmoet, die pragtige, vol figuurde vrou van sy drome, nooi hy haar na sy luukse huis in die ... Read more

    $2.99 USD

  • Alfabet van die voëls

    by S J Naudé ...
    n Boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie “Die mobile” raak ’n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings met geliefdes, en skaar haar, in haar verbete stryd teen korrupte en ellendige amptenare, by die geledere van die dooies. “Die lawaaimasjien” en “VNLS” is albei verhale oor die saamleef met die ... Read more

    $7.99 USD

  • Alpha se Maats

    by AJ Tipton ...
    Twee shifters is beter as eenCleo het alles onder beheer: sy is 'n wild suksesvol uitvoerende hoof, Alpha van 'n kragtige beer wisselaar stam, en 'n totaal prikklepop. Wanneer 'n besigheid transaksie haar plaas aan die verkeerde kant van kragtige hekse, word sy mettertyd verban na die middel van nêrens. Cleo is gedwing om te laat gaan, vol vertroue op die goedhartigheid van twee aantreklike plaas ... Read more

    $2.99 USD

  • Anderkant die scrap

    by Dana Snyman ...
    Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie “Familiefoto”. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om ... Read more

    $12.99 USD

  • Appellief

    'n Kraletjie uit Handvol Krale, 'n Kortroman Bundel

    'n Eerste Liefde storie vir elkeen wat onthou hoe dit was, en dalk het dit gehou! Mareli is 'n baie gewilde skoolmeisie, en tereg ook. Maar van die eerste dag af bots sy met die nuwe onderwyser. En as haar na-uurse bedrywigheid haar verder probleme gee, gaan sy ooit weer die lig sien?Hierdie is 'n "kraletjie" uit die komende kortroman bundel "Handvol Krale" - spesiaal geskenk vir Valentynsmaand! ... Read more

    $2.99 USD

  • Arnoster en die prokureurtjie en ander vertellinge

    'n Wye verskeidenheid kortverhale, meesal humoristies, baie met 'n regskinkel, party oor bergklim, ander oor die tragiek van oorlog. Met 'n langer reisverhaal oor die Karakoram in Pakistan en die Sy-roete in Sjina. Die skrywer, 'n bekende regter, put uit sy ervarings as regsgeleerde, wêreldreisiger, bergklimmer en avonturier. Pittig geillustreer deur Marinus Wiechers. ... Read more

    $7.99 USD

  • As die Cape Flats kon praat

    Green Eyes en ander stories

    Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wêreld om jou en in jou. Met dié bundel ... Read more

    $9.99 USD

  • Avonture Met Bill

    Bill was die beste vriend wat 'n meisie ooit kon vra om te hê. Hy het seker gemaak dat ek altyd lekker gekuier het en ingeboek het om te keer dat ek myself heeltemal van die wêreld isoleer. Hy was te alle tye vriendelik, omgee en bedagsaam, selfs om seker te maak dat hy aktiwiteite sou kies wat hy gedink het ons albei sou geniet. Die volgende verhale is verhale van ons avonture saam, goed en nie ... Read more

    $14.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Betowerde Woud

    DIE KONFRATERNISERING

    by LS Morgan ...
    'n Kortverhaal deur LS MorganKortverhaal vir kinders en jongmense, oor vriendskap en kameraadskap. Twee broers durf hul groot tannie se plaas aan en wat hierdie kinders sal ervaar, is die gevoel om in 'n betowerde woud te wees, 'n dag van avontuur, towerkrag, lekker lag en pret te hê.PUBLISHER: TEKTIME ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Biegbrief en ander verhale

    by Esta Steyn ...
    Nee, ant Millie, het Annalise gedink, ek gaan nie net my hare verander nie. Ek sal sommer vir ’n totale makeover gaan. Ek is nou moeg en siek en sat daarvoor om ’n ou lieslap te wees. Ek wil ook ’n slag soos ’n million dollar babe voel! En Petrus sal betaal. Hy sal elke sent betaal. En het Petrus betaal? Moenie eens vra nie! Vra eerder: Het Annalise se plan gewerk? En nie net hare nie, want wat ... Read more

    $12.99 USD

  • Bot

    by Carien Smith ...
    In hierdie ambisieuse bundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende – dog onmiddellik herkenbare – tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met die “alledaagse”. Waar waarheid en versinsel nie meer onderskeibaar is nie. Waar nuwe, onthutsende eksistensiële vrae opduik, en in gesprek tree met die oerbekende een: waar begin menswees, en waar eindig ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Brouhaha

    by Eben Venter ...
    Van klipdagga en dawidjieswortel uit die Karoo-aarde wat krag en gesondheid aan mens en dier gee tot die luis van Auschwitz wat jou dood beteken – dis die reikwydte van die wêreld wat in Brouhaha aangevat word. Stories om oor te lag of treurig te word. En as jy laatnag nog aan die verhale knibbel en ’n bietjie angstig word, gaan kombuis toe en maak vir jou ’n Warmtoddy.Die resep is op bl. 288. ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Byna liefde

    by Izak de Vries ...
    Kortverhale op die snykant van die liefde, dit is Izak de Vries se jongste bundel. Kitsliefde oor die internet, ongebreidelde begeerte, oop verhoudings . . . bevredig dit die mens se soeke na die liefde? Begeerte, wys hy, bly lewend deur die onvervulbaarheid daarvan. Die liefde bly daarom, soos skryfwerk oor die liefde, altyd net dit: byna liefde. ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Die Afrikaanse Kortverhaalboek

    Sewende, hersiene uitgawe

    Die sewende hersiene uitgawe van hierdie standaardwerk en bekende bloemlesing wat al baie lank beskou word as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans. Die nuwe uitgawe sluit 133 verhale van 81 skrywers in. Die chronologiese volgorde, wat oor ’n tydperk van byna 120 jaar strek, gee ’n goeie oorsig van die ontwikkeling van hierdie genre in Afrikaans. Dis die ideale geskenk vir iemand wat ... Read more

    $15.99 USD

  • Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

    by Deon Meyer ...
    Deon Meyer se Bottervisse in die jêm was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. Hier is dié lekkerleesverhale nou in ’n splinternuwe, hersiene gedaante. Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale sluit boonop vyf verhale in wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder meer die titelverhaal wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. In hierdie versameling ontlok elke storie ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Die behoue huis

    Die behoue huis verteenwoordig De Vries se “ernstige” verhale en die kern van sy werk. Hy het self die keuse van verhale uit sy werk gedoen, en Wium van Zyl het ’n kort inleiding daarvoor geskryf: “Geen kortverhaalskrywer in Afrikaans ewenaar De Vries se volgehoue uitdaging aan sy leser nie: die intens gekonsentreerde intriges, die kriptiese weergawe van hele lewensgeskiedenisse in volle ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD