Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Technology eBooks

If you like Technology eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 5 of 5 Results
Skip side bar filters
  • Megaboere

    by Wynand Dreyer ...
    Megaboere, kykNET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir drie seisoene vasgenael gehou. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, medevervaardiger van die reeks, en sy produksiespan jou na die plaaseienaars op wie die kollig tot dusver in die reekse geval het. Hy bied nie net interessante profiele oor gevestigde en opkomende boere met uitsonderlike ondernemingsgees ... Read more

    $9.99 USD

  • Houtwerk vir almal

    by Peter Alkema ...
    Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die ... Read more

    $9.99 USD

  • Stedelike Tuin, Die noodsaaklike gids om eko-verantwoordelike en inklusiewe ruimtes te skep

    Leer om stedelike groen ruimtes met praktiese en toeganklike raad te ontwerp, ontwikkel en bestuur

    "Urban Garden: The Essential Guide to Creating Eco-responsible and Inclusive Green Spaces" is 'n noodsaaklike werk vir almal wat wil deelneem aan die transformasie van ons stede in groen, lewende en volhoubare ruimtes. Of jy 'n passievolle stadsbewoner, 'n landskapkundige of 'n politieke besluitnemer is, hierdie boek bied jou die sleutels om stedelike groen ruimtes op 'n ekologiese en sosiale ... Read more

    $6.55 USD

  • Maggie: My lewe in die kamp

    Die aangrypende verhaal van 'n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog

    by Maggie Jooste ...
    Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Hartstories van ons land se boere

    by Ivor Price ...
    Terwyl die gronddebat woed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse en stories. Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. 'n ... Read more

    $10.99 USD