More titles to consider

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

With the purchase of Kobo VIP Membership, you're getting 10% off and 2x Kobo Super Points on eligible items.

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
Ratings and Reviews (1 1 star ratings
1 reviews
)

Overall rating

5.0 out of 5
1
5 Stars 4 Stars 3 Stars 2 Stars 1 Stars
1 0 0 0 0

Share your thoughts

You've already shared your review for this item. Thanks!

We are currently reviewing your submission. Thanks!

Complete your review

All Reviews

  • 0 person found this review helpful

    0 people found this review helpful

    0 of 0 people found this review helpful

    Thanks for your feedback!

    Kruispad

    Wie het opdrag gegee om Esmé te laat vermoor? Wat het Esmé bedoel met haar laaste woorde aan Karel: “Ek is jammer.” Karel laat sy plaas Lientjie Vlei agter, in sy getroue werker Johannes se bekwame hande en begin sy soektog na die waarheid. ‘Kruispad’ speel in een van die mees asemrowendste gedeeltes van Suid-Afrika af naamlik Mpumalanga. Karel kom ook by ‘n kruispad... watter rigting gaan hy op besluit. Ons almal kom in ons lewens by ‘n kruispad en ons weet nie altyd watter rigting die beste opsie is nie en net soos wat ons op ons instink vertrou, so vertrou Karel sy intuïsie in ‘Kruispad’. Karel ontdek ‘n brief tussen Esmé se dokumente en hy besluit om na dié gastehuis te gaan waar Esmé vir Blanche moes ontmoet het. Maar wie is hierdie Blanche, want Esmé het nooit van haar gepraat nie. Hy ontmoet die beeldskone Kate en sy sluit by Karel aan na sy soeke oor die waarheid agter Esmé se dood. Maar is Kate werklik wie sy sê sy is. Wie en wat is inspekteur Tito? Hoe weet inspekteur Tito altyd waar die volgende misdaad gaan plaasvind en hoe kry hy dit reg om altyd eerste op die misdaad toneel te wees? Kate se broer Johan daag uit die bloute op... Hoe het hy geweet waar om vir Kate en Karel op te spoor. Wat sluit die sleutel oop wat Johan vir Kate gee het, net voordat hy ook vermoor is en wat het hy ook bedoel met die woorde: “Ek is jammer.” Karel weet nie meer wie hy kan vertrou nie, want almal het hulle eie agendas. Hy besluit om sy goeie vriendin inspekteur Lizelle Joubert in te roep om hom te help. Saam krap hulle ‘n enorme byenes oop van militêre intelligensie se spioenasie en wetenskaplike navorsing. ‘Kruispad’ is ‘n spannings-roman wat geskryf is deur die nuwe opkomende skrywer Willie J. Botes. ‘Kruispad’ beloof om vir die leser ure se genot te verskaf tot aan die einde van die boek. Die leser gaan dit moeilik vind om hierdie boek neer te sit, want dit is vol intriges, raaisels, aksie en romanse. ‘Kruispad’ is in ‘n gemaklike leesbare Afrikaans geskryf, wat ekstra karakter aan die storieverteller/karakter, Karel Bezuidenhout verleen. Die skrywer (Willie J. Botes) het baie goeie navorsing gedoen en dit verleen geloofwaardigheid aan die verhaal. Die leser kan hom/haar visualiseer in die gebeure en ook hoe die prentjie in die geestesoog moet wees. Asook hoe die satelliete, omgewing van Mpumalanga moet lyk en ander scenario’s waarin die karakters verkeer. Proefleser, redigeerder & resensie skrywer: Hannelie Pretorius Hannelie.proefleser@gmail.com
1

You can read this item using any of the following Kobo apps and devices:

  • DESKTOP
  • eREADERS
  • TABLETS
  • IOS
  • ANDROID
  • WINDOWS