Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Contemporary eBooks

If you like Contemporary eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 279 Results
Skip side bar filters
  • Bitterbessie Blues

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Beroemde skrywer, Emily de Milander, verdwyn uit die openbare oog en boek haarself in by die Portwig Manor onder 'n vals naam. Sy't net nodig om vir 'n paar dae weg te kom van haar knaende ... Read more

    Free

  • Die Sexy Bistro se bestuurder

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Die Sexy Bistro
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met ´n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet ´n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...MADI...Madi van Jaarsveld weet niks van die restaurantwese af nie, nóg minder van wat dit ... Read more

    Free

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Ettie Bierman Keur 10

    by Ettie Bierman ...
    In Die snip van Sesdorings kom ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met ʼn stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geërf het, op Sesdorings aan om besit van haar erfenis te neem en begin die vonke behoorlik spat. Voor haar koms het sy immers geweet van die vete tussen haar oupa en die Meirings op die buurplaas . . . En ook dat die spul Meirings ... Read more

    $11.99 USD

  • Liewer dood

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 28 - Hink
    YouTube-sensasie, Ainly Boyle, is baie opgewonde oor die groot modeparade wat sy gereël het. Sy is veral baie in haar skik met die tema wat sy gekies het vir die aand, nl. Liewer Dood – afgelei van die gesegde 'Liewer dood as uit die mode'. Ainly voel dat dié naam baie gepas is, aangesien die modeparade ten bate van Agrippa se polisiediens sal wees. Die wérklike rede waarom die naam besonder gepas ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • My broer se vrou se lyk

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 29 - Hink
    Alexander Hinkel en Janke Lofstat glip weg uit die stad vir 'n paar dae se ontspan in die klein kusdorpie Marikwabaai. Met hulle aankoms, lyk dit asof iemand in 'n motor hulle dophou. Twee aande later duik dieselfde motor weer op voor die gastehuis waar hulle tuisgaan, en toe Hinkel ondersoek instel, kom hy af op 'n liggaam in die kattebak. Die naaste wat Marikwabaai aan 'n ondersoekspan kom, is ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • 'n Giftige buffet

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 22 - Hink
    Toe die media uitvind dat kaptein Robert Flint en die YouTube-sensasie, Ainly Boyle, in die geheim getroud is, is daar skielik druk uit alle oorde vir 'n volwaardige onthaal. Flint en Ainly besluit op 'n tweede troue by die Blue Beach Hotel vir vriende en kollegas. Maar dinge loop gou skeef wanneer twee van die gaste wat vooraf van die deftige buffet geëet het, vergiftig word. Met kolonel Gerber ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die vyfsent-moordenaar

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 26 - Hink
    Vyftien jaar gelede was die vyfsent-moordenaar, soos die polisie hom destyds gedoop het, verantwoordelik vir die dood van vier slagoffers. Hy sou moontlik méér mense vermoor het ook, as kolonel Alfons Gerber – tóé 'n jong polisiekaptein – hom nie vasgetrek en agter tralies gesit het nie. Maar vyftien jaar later spook die saak steeds by die kolonel. Met vroeë aftrede wat dreig weens die verlies van ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Bitterbessie Blues Box Set

    Al 5 novelles in een!

    by Anna Emm ...
    Series series Bitterbessie Blues
    Die BITTERBESSIE BLUES BOX SET bevat al 5 novelles in Anna Emm se gewilde rom-com reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Bitterbessie Blues * Kinkel in die kabel * Geraamtes in die kas * Naald in ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Speel-speel moord

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 14 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer 'n groep ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Moord is 'n kuns

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 17 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Janke se pa, die ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Slapende honde

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Bloederige einde

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 20 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Elsa Emmenis praat ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dooie Valentyn

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 25 - Hink
    Dis die aand van Valentyndag, en Agrippa se polisiediens het hulle hande vol. Daar is niks soos die dag van harte om emosies te laat oorkook en geweld te laat eskaleer nie. In die rykmansbuurt, Valhare, is 'n single's party in volle swang. Een van die speletjies wat gespeel word, is Dooie Valentyn – 'n soort musical chairs waar elke deelnemer sy maat in die donker moet vind voor die ligte weer ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die lyk in die hysbak

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 13 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Forensiese ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Simson se hare

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 16 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Die lyk van 'n ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Skaakmat Hinkel

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 19 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...In die voorlaaste ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dikker as water

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 24 - Hink
    Wanneer Hinkel se stiefbroer, Ian, in sak en as, en met net die klere aan sy lyf, voor sy deur opdaag, bied Janke aan dat hy vir 'n paar dae in haar leë woonstel gaan bly. Hinkel het nie 'n goeie voorgevoel hieroor nie en soos gewoonlik, is hy reg. Ian blyk 'n 'high maintenance charity case' te wees. Eers kla hy oor die koue trek in die woonstel, en dan oor die kragonderbrekings. Toe hy egter laat ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Een vir die boeke

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 30 - Hink
    Wanneer hulle planne om voor die magistraat te gaan trou vir die soveelste keer in die wiele gery word – dié keer deur 'n onverwagse moord – word Hinkel en Janke in 'n stryd teen tyd gedompel. Hulle het net 'n paar uur om die saak op te los as hulle nog hulle afspraak by die magistraat voor toemaaktyd wil haal. Dit blyk egter gou dat dié saak veel ingewikkelder is as wat hulle eers gedink het, en ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Moord op stiletto's

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 21 - Hink
    Alexander Hinkel en Janke Lofstat is terug vir nog 'n seisoen! Met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint, pak hulle weer 10 raaiselagtige moordondersoeke aan. Daar is ook 'n paar nuwe karakters op die toneel...Flint en Ainly se verhouding blom. Maar met Hinkel se clearance steeds opgeskort en Janke nou voltyds in diens van die polisie, bly dié twee aanhou haak. Janke meen hulle het ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Tot die dood ons skei

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 23 - Hink
    Hinkel gaan sien vir kolonel Gerber in die hospitaal, en op pad uit glip 'n ouer vrou saam met hom by die hysbak in. Sy het Hinkel herken, sê sy, en sy het sy hulp nodig. Sy glo vas dat haar man beplan om haar te vermoor. Maar Hinkel se gedagtes is by die kolonel en by die gewigtige opdrag wat hy so pas by Gerber ontvang het. Hy neem nie die vrou se storie ernstig op nie. Dit is, totdat hy die ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die dood kom weer

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 18 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Die wêreld is aan ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Bloed in die kaarte

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 27 - Hink
    Ná die ontploffing by die Red Rooster loop gemoedere hoog. Getraumatiseerd, magteloos en nou ook óórmoeg, is Hinkel desperaat om uit te vind wie vir die aanval verantwoordelik was. So, toe 'n vreemde vrou hom in die hospitaal se lobby voorkeer en sê dat sy 'n medium is, en dat sy hom kan help om antwoorde te kry, kan hy dit nie heeltemal aflag nie. Onder normale omstandighede sóú hy, maar as daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus