Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Food & Drink eBooks

If you like Food & Drink eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 80 Results
Skip side bar filters
  • ’n Liefde vir Bak

    by Sarah Dall ...
    ’n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd ’n vars nuwe uitkyk – in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek dek ’n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs ’n hele hoofstuk ... Read more

    $10.99 USD

  • Voetspore 2

    'n kookboek vir 4x4-entoesiaste

    Wie kan gaan krokodille kyk of 'n voertuig uit die modder sleep op 'n leë maag? Johan Badenhorst en sy span het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank betref. Johan en sy vrou, Alma, put uit ondervinding wanneer hulle dié eenvoudige maar watertandlekker resepte met jou deel. Alles word gemaak van een goed ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Uit die Oond

    by Fay Lewis ...
    Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto's haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, ... Read more

    $9.99 USD

  • Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

    Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of ’n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te hê! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie resepte vir seker help om die verlange na geliefkoosde disse te stil. Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is ’n versameling resepte wat die ... Read more

    $9.99 USD

  • Toortsie Se Soetighede: vir LCHF, Banting, Keto, Paleo

    Madelé Burger, oftewel Toortsie, is ’n boervrou, ma en ouma. Sy is lief daarvoor om te woel in haar kombuis. Sy volg sedert Julie 2014 die Bantingleefstyl en het reeds twee resepteboeke vir die Lae Koolhidraat Hoë Vet leefstyl suksesvol uitgegee. Hierdie gratis e-boek bevat die soetighede wat in haar eerste twee boeke voorkom.Die resepte is geskik vir LCHF, Banting, Keto, Paleo en vir mense wat ... Read more

    Free

  • Toortsie se Bantingboerekos: My reis - resepte en stories

    Toortsie se Bantingboerekos is meer as net 'n resepteboek. Dit bevat smaaklike, vinnige en maklike resepte wat in gewone huise, met gewone bestanddele gemaak kan word. Al hierdie resepte is geskik vir die Bantingleeftsyl, Keto, Intermittent Fasting, Glutenvry, Diabetes, Metaboliese Sindroom, LCHF.Toortsie vertel ook haar verhaal, haar reis sedert sy in Julie 2014 begin het om die Bantingeetplan te ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan

    Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan uit gesonde, voedsame en heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, 'n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg.Hierdie plan pas ook 'n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend ... Read more

    $2.99 USD

  • Suikervry

    8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing

    by Karen Thomson ...
    Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met 'n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is 'n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

    Ons het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregteVoorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle van moeders en oumas geërf het, en wat nog steeds gunsteling geregte in hul eie families is, vir my te gee. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2

    by Hilda Lategan ...
    Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes 2 bied meer as 100 getoetste resepte, en is jou sleutel tot vinnige, maklike en voedsame maaltye, doeltreffende bloedsuikerbeheer, en ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Jy kan kies uit resepte wat bestaan uit maklik verkrygbare bestandele. Boonop verskaf die skrywer belangrike inligting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die ... Read more

    $13.99 USD

  • Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes

    by Hilda Lategan ...
    Statistieke bewys dat diabetes skrikwekkend toeneem onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense – ook kinders – se lewe en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hierdie kookboek sal jou help om jou diabetes en insulienweerstandigheid onder beheer te kry en bevat meer as 100 smaaklike en gesonde resepte, resepte met maklik verkrygbare, bekostigbare bestanddele, belangrike inligting oor tipe 1- en ... Read more

    $13.99 USD

  • Smullekker Vegetaries

    by Sonia Cabano ...
    Sonia en Jade se entoesiasme vir geurig kook sprankel behoorlik uit elke bladsy van Smullekker Vegetaries! Dié boek bevat prettige en eenvoudige vegetariese resepte, noukeurig uitgesoek om in die behoeftes van jong werkendes en bedrywige gesinne tot gesondheidsbewuste hedoniste te voorsien. Deur meestal plaaslike bestanddele te gebruik, dek die resepte alles van maklike, alledaagse disse, ligte ... Read more

    $9.99 USD

  • Saam

    n eeu van Suid-Afrikaanse gemeenskapsresepte

    SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word. Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm 'n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versamelings. In dié eiesoortige resepteboek vier Errieda ... Read more

    $12.99 USD

  • SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit

    by Hilda Lategan ...
    Met voedselallergieë en -onverdraagsaamheid wat aan die toeneem is, is ‘Die Suid-Afrikaanse kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit’ ’n noodsaaklike gids. Nie alleen verskaf hierdie boek kundige inligting en wenke nie, maar dit bevat ook meer as 200 resepte vir elke maaltyd van die dag, insluitend tussenin-happies en soetgoed. Die beproefde resepte is oor die jare nog verder verbeter en ... Read more

    $14.99 USD

  • Resepte vir 'n Glutenvry en Suiwelvry Leefstyl

    Dit is werklik ’n uitdaging om beide ‘n glutenvry en ’n suiwelvry leefstyl te volg. Weens kos-allergieë is dit Amber se lot! Hier is ’n versameling van 40 heerlike resepte wat glutenvrye en suiwelvry is. Daar is 20 hoofgeregte, 10 sopgeregte en 10 nageregte. Al die geregte is beproef en getoets en kan egter van hulp wees vir ‘n moeilike lewenstyl. ... Read more

    $2.99 USD

  • Resepte Vir 'n Bank

    Translated by Elmarié Smal ...
    Die kombuis is 'n noodsaaklikheid voor dat dit 'n kuns is, die minimum vereiste is om jou eetlus te stil, 'n plek waar jy soek na smaak en selfs na die versierings, kreatiwiteit.Laat ons nie vergeet, ons respek te danke aan baie mense in die wêreld, maar vandag, het hulle nie toegang tot basiese noodsaaklikhede soos kos en water nie.Hierdie boek is saamgestel om te speel, dit is net 'n manier om ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Proe die Klein-Karoo

    by Beate Joubert ...
    Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met ... Read more

    $11.99 USD

  • Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders

    Die meeste ma’s word daagliks uitgedaag om hul kinders aan te moedig om gesonde maaltye te nuttig wat lewenskragtig en voedsaam is. Pretkos bied ’n skatkis van idees om gesonde, inspirerende etes vir kinders te berei – met groot pret! Van slaaie, peuselhappies, kosblikkos en toebroodjies, aandete, teetyd en pieknieks tot groente en vrugte word ingesluit. Die hoofstukke bevat heelwat kreatiewe ... Read more

    $7.99 USD

  • Pikant

    Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak

    by Sonia Cabano ...
    ‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’ – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg. Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, ... Read more

    $9.99 USD

  • Partytjiepret vir Kinders

    by Jenny Dodd ...
    ’n Nuwe boek deur Jenny Dodd met splinternuwe idees en al die antwoorde vir die beplanning en uitvoer van suksesvolle kinderpartytjies. In Partytjiepret vir Kinders lei sy jou deur elke stap, van die beplanning en uitnodigings, die kos en dekor tot by temas en vermaak. Die boek bevat 20 idees vir partytjietemas wat aangepas kan word vir spesiale geleenthede, soos 'n ooievaarstee. Van die temas in ... Read more

    $7.99 USD

  • Paleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!

    by The Blokehead ...
    Die Blokehead is ‘n uitgebreide reeks van instruksie/hoe-om boeke wat bedoel is om vinnige en maklik-om-te-gebruik gidse te bied vir die lesers. ... Read more

    $2.99 USD

  • Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte

    Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou help om gewig te verloor en gesond te word en bly.Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou ... Read more

    $2.99 USD

  • NOSTALGIE

    Kos wat vra vir ’n tweede skep en sê onthou jy nog

    NOSTALGIE is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle HUISKOS / HOME COOKING in 2021, wat vir ’n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het.Herman se laaste boek in die trilogie vertel – in sy eie woorde – die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang – dit bring ... Read more

    $11.99 USD

  • Noodsaaklik International Cooking Recipes

    Essential International Cooking Recipes In Afrikaans

    by Nam Nguyen ...
    Doel noodsaaklik International Cooking Recipes 'is om jou te neem oor die hele wêreld en proe 'n paar van sy mees heerlike geregte met 'n kombinasie van resepte uit 240 lande plus spesiale versamelings sedert 1980. Hierdie resepte sluit appetizers, ontbyt, drank, entrees, slaaie, snacks, bykosse, en selfs nageregte, al sonder om te beweeg van jou kombuis met hierdie e-boek! Die boek is maklik om ... Read more

    $9.99 USD