Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Food & Drink eBooks

If you like Food & Drink eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 80 Results
Skip side bar filters
  • NOSTALGIE

    Kos wat vra vir ’n tweede skep en sê onthou jy nog

    NOSTALGIE is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle HUISKOS / HOME COOKING in 2021, wat vir ’n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het.Herman se laaste boek in die trilogie vertel – in sy eie woorde – die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang – dit bring ... Read more

    $11.99 USD

  • Jan Braai Junior

    by Jan Braai ...
    Jan Braai Junior is ’n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet.Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare ... Read more

    $9.99 USD

  • Kom ons gebruik vrye spraak om die Veganistiese manier

    Sommige beskou veganisme as moeilikEk beskou dit as uitvoerbaarSommige beskou veganisme as ongesondEk beskou dit as geregverdigSommige beskou veganisme as dwaasEk beskou dit as wysEn hoe sal jy voel oor veganismeNadat u hierdie poësie-hoofboek gelees het?26 bladsye; 25 gedigte.Vertaal met opgevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingavanex. ... Read more

    $3.65 USD

  • Low-carb is Lekker Drie

    115+ Resepte laag in koolhidrate en hoog in voedingswaarde

    Met Low Carb is Lekker Drie sit Inè Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek, Low Carb is Lekker, die land stormenderhand verower het. Inè se resepte voorsien in die behoefte vir koolhidraatbewuste, suikervrye en graanvrye maaltye, maar plaas die klem op hoër voedingswaarde en gesonde eetgewoontes. Vir haar geregte het jy nie spesialiteitsbestanddele of duur ... Read more

    $11.99 USD

  • Toortsie se Bantingboerekos: My reis - resepte en stories

    Toortsie se Bantingboerekos is meer as net 'n resepteboek. Dit bevat smaaklike, vinnige en maklike resepte wat in gewone huise, met gewone bestanddele gemaak kan word. Al hierdie resepte is geskik vir die Bantingleeftsyl, Keto, Intermittent Fasting, Glutenvry, Diabetes, Metaboliese Sindroom, LCHF.Toortsie vertel ook haar verhaal, haar reis sedert sy in Julie 2014 begin het om die Bantingeetplan te ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • My Stasie Straat Kombuis

    Sjef Mynhardt Joubert maak al die afgelope vyf jaar kos in sy Stasie Street Kitchen in die Paarl in die Wes-Kaap waar hy etes vir betalende gaste aanbied, as gasheer vir mediabekendstellings optree en sy huis as kreatiewe ruimte en foto-ateljee inspan. Stories uit My Stasie Straat Kombuis is ’n weerspieëling van sy kombuis en die etes wat hy daar voorsit. Mynhardt vermeng alles wat hy doen met sy ... Read more

    $12.99 USD

  • Kosbaar

    Skep herinneringe met ’n feesmaal

    by Elmarie Berry ...
    KOSBAAR is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte is om ’n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep. In haar eie woorde: “Kos is ’n manier en plek om bymekaar te kom, om rustig te raak en om jou hart oop te maak om te deel, lief te hê en lekker te ... Read more

    $12.99 USD

  • Huiskos

    Nostalgie is die beste geurmiddel

    HUISKOS is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. HUISKOS vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by ... Read more

    $14.99 USD

  • Mynie Speel met Vuur

    Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is ’n selferkende braaiverslaafde en kook al sedert sy 10 jaar oud was, op die vuur! “Alles smaak soveel beter as dit op die vuur gaargemaak word,” sê sy. “Ek soek altyd enige moontlike verskoning om ’n indrukwekkende, dag lange braai te reël.”Danksy die ervaring wat sy oor reis en braai opgedoen het tydens haar TV-kosmaakprogram “Speel met vuur”, asook ... Read more

    $12.99 USD

  • Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

    by James Abbott ...
    ’n Gedetailleerde gesondheidsgids om liggaamsvet te verstaan en dit op ’n natuurlike manier in 25 dae of minder uit te skakel.Hierdie gids sal jou help om jou liggaam se natuurlike vermoë om vet te verbrand en fiks te word, in werking te stel.Hierdie boek sal jou, op grond van harde feite en bewese wetenskap, die volgende leer:- hoe om eetlus te onderdruk- die beste gewoontes om gewig te verloor- ... Read more

    $3.99 USD

  • Toortsie Se Soetighede: vir LCHF, Banting, Keto, Paleo

    Madelé Burger, oftewel Toortsie, is ’n boervrou, ma en ouma. Sy is lief daarvoor om te woel in haar kombuis. Sy volg sedert Julie 2014 die Bantingleefstyl en het reeds twee resepteboeke vir die Lae Koolhidraat Hoë Vet leefstyl suksesvol uitgegee. Hierdie gratis e-boek bevat die soetighede wat in haar eerste twee boeke voorkom.Die resepte is geskik vir LCHF, Banting, Keto, Paleo en vir mense wat ... Read more

    Free

  • Die Lewe te bly en Gesond: die Verandering van Jou Gewoontes Te Sny Stres En Gelukkiger Wees

    by Hope Etim ...
    Het jy al ooit voel down, beklemtoon, of angstig? Miljoene Amerikanersstryd met stres, angs, of bui probleme. Hulle kan dra enskeur op jou liggaam verlaat voel jy moeg, gedreineer, en leegbinne-in.Met verloop van tyd, stres en angs kan bou wat veroorsaak dat jy om te wees minderproduktiewe, angstig, gespanne, en selfs ongelukkig. 'n swak bui kan maakjy geïrriteerd, ongeduldig, en seer jou ... Read more

    $12.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Saam

    n eeu van Suid-Afrikaanse gemeenskapsresepte

    SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word. Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm 'n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versamelings. In dié eiesoortige resepteboek vier Errieda ... Read more

    $12.99 USD

  • 'n Week se Italiaanse kookgenot

    Maklike en smullekker tradisionele Italiaanse resepte geskryf deur 'n Italianer wat deur sy ma se heerlike kos geïnspireer is. ... Read more

    $0.99 USD

  • Help! Ek kry Gaste vir Ete

    by Annabel Frere ...
    ’n Geslag jong volwassenes het Help! Daar’s ’n Stoof in My Kombuis, Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afhanklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op ’n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal. As skrywer het Annabel al hierdie stadiums met haar eie dogters meegemaak, en sy het weer eens smaaklike en relatief eenvoudige resepte vir ... Read more

    $9.99 USD

  • Gramadoela-kos

    by Rita van Dyk ...
    Gramadoela-kos is saamgestel om in die bos te kook wanneer jy ’n ietsie meer as net boerewors en pap elke aand wil voorberei. Die resepte is vars, innoverend en bowenal, maklik! Al die resepte is getoets en kan oor ’n oop vuur of ’n kampstofie berei word, maar dit is so smaaklik dat jy dié boek selfs in jou kombuis of vir jou braai by die huis kan gebruik. Sluit in: * meer as 130 nuwe, smaaklike ... Read more

    $9.99 USD

  • Bord

    Die resepte in dié boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak. Bord is in slegs drie hoofstukke ingedeel – Vleis, Pluimvee en Seekos – en die resepte wissel van bekende klassieke tot moderne geregte, meestal met 'n kontinentale invloed. Alles word voorberei met die skrywer se flair vir ... Read more

    $12.99 USD

  • Basaar Bloulint Wen Kookboek

    Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal ‘n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees.Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars ... Read more

    $2.99 USD

  • Paleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!

    by The Blokehead ...
    Die Blokehead is ‘n uitgebreide reeks van instruksie/hoe-om boeke wat bedoel is om vinnige en maklik-om-te-gebruik gidse te bied vir die lesers. ... Read more

    $2.99 USD

  • Resepte vir 'n Glutenvry en Suiwelvry Leefstyl

    Dit is werklik ’n uitdaging om beide ‘n glutenvry en ’n suiwelvry leefstyl te volg. Weens kos-allergieë is dit Amber se lot! Hier is ’n versameling van 40 heerlike resepte wat glutenvrye en suiwelvry is. Daar is 20 hoofgeregte, 10 sopgeregte en 10 nageregte. Al die geregte is beproef en getoets en kan egter van hulp wees vir ‘n moeilike lewenstyl. ... Read more

    $2.99 USD

  • Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan

    Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan uit gesonde, voedsame en heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, 'n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg.Hierdie plan pas ook 'n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend ... Read more

    $2.99 USD

  • Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer

    by Vicky Wells ...
    Victoria Huis Bakkery GeheimeHello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood, pasteie, koeke en hartige lekkernye. Ek wil met jul deel, nie net ‘n paar resepte nie, maar die ware geheime tot suksesvolle bak.In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg, deeg en beslag maak.Dit is ... Read more

    $1.49 USD

  • Lekker tuisgemaakte kos

    1500 heerlike resep-idees

    Lekker tuisgemaakte kos1500 heerlike resep-idees1500 Popular reseptesomer kombuis somer partytjie kookboek resepte, braai en braai resepte, brunch piekniek partytjie buite partye resepte, partytjie resepte party, Brunch snacks vuis schnittchen vinger resepte, ys selbermachen sonder ys masjien roomys resepte vir roomys maker roomys resepte melk ys water ys gevries jogurt granita gevries jogurt ... Read more

    $14.41 USD or Free with Kobo Plus

  • Huis-gaar etes

    1500 heerlike en gesonde resep idees

    by Bernhard Long ...
    Huis-gaar etes1500 heerlike en gesonde resep ideesA tot Zsomer kombuis somer partytjie kookboek resepte, braai en braai resepte, brunch piekniek partytjie firma in 'n vrye resepte, partytjie resepte partytjie kombuis, brunch snacks vuis schnittchen vinger kos resepte, ys selbermachen sonder ys masjien roomys resepte vir roomys maker roomys resepte melk yswater ys gevries jogurt Granita gevries ... Read more

    $16.63 USD or Free with Kobo Plus