Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

History eBooks

If you like History eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 49 - 72 of 84 Results
Skip side bar filters
  • Mag van die Noodlot

    by Jopie de Beer ...
    Die verhaal speel af in die Anglo-Boereoorlog. Dit besing nie groot helde nie, vertel eerder die storie van gewone mense, hulle stryd, waagmoed en vindingrykheid. Die karakters is nie net gewone bugers nie. Hulle was opgeleide beroepsoldate, geskoold in strydkuns en spioenasie deur die Staatsartillerie. Die karakters voel soos mense wat lewe, asof dit iemand is wat jy ken.  En reg teen die einde ... Read more

    $7.61 USD

  • Engele in die vreemde

    Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog

    Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en ... Read more

    $9.99 USD

  • Die groot drie

    ’n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015

    Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton. Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking ... Read more

    $9.99 USD

  • Onafhanklikheidsverklaring, Grondwet en Handves van Regte

    by Aarde Press ...
    Die Onafhanklikheidsverklaring is een van die belangrikste dokumente in die geskiedenis van die Verenigde State. Dit was 'n amptelike daad wat al 13 Amerikaanse kolonies geneem het om onafhanklikheid van Britse regering te verklaar. ... Die oorlog tussen die kolonies en Groot-Brittanje is die Amerikaanse rewolusionêre oorlog genoem. Die Onafhanklikheidsverklaring is een van die belangrikste ... Read more

    $2.99 USD

  • Diensplig

    Hoekom stotter ons pa's so?

    by Anelia Heese ...
    Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe. Hulle praat hier eerlik oor onder meer die eerste kontak, die eerste keer toe iemand ’n makker verloor het, hoe sommige “terrie-ore” versamel het, oor patrollies in ... Read more

    $10.99 USD

  • Vegter en balling

    Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz

    Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Skepping van die Boeridentiteit

    by Wiets Buys ...
    Die geskiedenis van die Boeridentiteit is 'n epiese sage. Die Boeridentiteit het in die isolasie van 'n uitgestrekte landskap, as 'n unieke kulturele entiteit ontstaan wat diep gewortel is in die beginsels van individualisme, lokalisme, onafhanklikheid en vryheid. Die ontwikkeling van die Boeridentiteit is 'n aksie-belaaide verhaal van opoffering, lyding, verlies, oorwinning, en veerkragtigheid ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Tartaria - Napoleon het nooit bestaan nie

    Een van die belangrikste mense in die wêreldgeskiedenis is 'n man met die naam Napoleon Bonaparte. Ons word vertel dat hierdie man die wêreld verander het.Maar …Het Napoleon Bonaparte werklik bestaan?Baie navorsers het wiskundige bewyse gevind wat toon dat Napoleon Bonaparte nie bestaan het nieIs die geskiedenis van die wêreld 'n groot leuen?Hierdie boek sal die bewyse wys wat navorsers gevind het ... Read more

    $11.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Broederbond

    Gesiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918-1994

    by ELP Stals ...
    By die lees van die verhaal oor die Afrikaner-Broederbond in sy geheel, is ’n mens se gewaarwording dat in baie opsigte die hart van die Afrikaner hier blootgelê word. Dit is moontlik veral aangesien die bronne in ’n gees van vertroulikheid geskep is en dus in ’n besondere sin openhartig en onpretensieus van karakter is.Hierdie verhaal, wat ’n lang tydperk dek, is ’n goeie illustrasie van die ... Read more

    $35.51 USD

  • Was Mohammed 'n profeet van God?

    Volgens die Bybel, die Koran en die Sunnah

    Series series Versameling Wat is Islam?
    Hierdie boek is gebore uit 'n eenvoudige idee, op sy beurt gebaseer op 'n oortuiging: Mohammed is inderdaad 'n profeet, die laaste van 'n reeks Semitiese profete wat van Abraham afstam. Daarom is daar noodwendig bewyse van die egtheid van sy missie.Die doel van hierdie boek is om 'n nie-uitputtende inventaris daarvan te maak, aangesien ons, soos die titel aandui, onsself tevrede gestel het met 100 ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Agter die Magalies, Deel 2: Die Mense van die Krokodilriviervallei

    by B.K. de Beer ...
    Wat het sy oupa geweet of gesien toe hy die nuwe baba, Mzilikazi genoem het. Die naam beteken grootpad. Het die oupa voorsien dat hy eendag die Khumalo-familie en 'n groot deel van die Zoeloevolk eers oor die Vaalrivier en later verder Noord tot oor die Limpoporivier sou lei? Kon hy geweet het van die verwoestende invloed wat sy kleinseun op die swakker stamme van die Transvaal gaan hê. Min sou hy ... Read more

    $2.20 USD or Free with Kobo Plus

  • So is dit nou

    Nog stories van gister en vandag

    by Johan van Wyk ...
    Hierdie boek is vintage Johan van Wyk. Sy stories voer jou weg na 'n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Terwyl die verlede onthou word, gaan dié tweede versamelbundel ook oor die hede. Van Wyk vertel van vandag se Suid-Afrika - 'n wêreld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Maggie: My lewe in die kamp

    Die aangrypende verhaal van 'n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog

    by Maggie Jooste ...
    Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Kruisvuur

    Feite, vreemder as fiksie

    Die Nasionale Party se oorlog teen die sogenaamde Rooi Gevaar … internasionale boikotte en olie-embargoes … die skaduwêreld van spioenasie, teen-spioenasie en die vuil truuks van hartelose uitbuiters.Met Kruisvuur wil ek graag hulde bring aan daardie talle onskuldige Suid-Afrikaners wat “ter wille van die groter saak” in die kruisvuur beland het. Hulle was collateral damage terwyl onaantasbare ... Read more

    $12.21 USD

  • Chimurenga

    by Henk Heslinga ...
    Op haar ouers se begrafnis raak dokter Hilda Wilson hopeloos verlief op Henk Martins, kaptein in die beroemde Scouts, ‘n elite eenheid en deel van die vegtende magte in Rhodesië. Hy was ‘n buurkind van die plaas langsaan en hulle het saam groot geword. Kaptein Martins en sy eenheid volg die spore op van die groep terroriste, die Krokodille wat Hilda se ouers op hul plaas vermoor het. Hulle vind ... Read more

    $8.37 USD

  • Die Tuin van die Deugsames (Vol. II)

    Riyad al-Salihin deur al-Nawawi

    Series series Versameling: Die Sunnah van profeet Mohammed
    Hierdie fundamentele boek van die Sunnah bevat, in twee volumes, 'n samestelling van byna 9 000 woorde van die profeet Mohammed, gedeel deur elke boek (kitāb) en hoofstuk (bāb), volgens die temas, norme, etikette, verpligtinge, deugde, verbod , aanroepings, gebede, dade van aanbidding van God en Islamitiese kennis.Hierdie Islamitiese verwysingsteks moet in elke biblioteek of moskee gevind word, en ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Kat in die Hoenderhok

    Kat in die Hoenderhok lyk op die oog af dalk soos 'n soort outobiografie, maar die skrywer is nie 'n oud-president, -Springbokkaptein of suksesvolle sakeman nie. 'n Outobiografie is dit dus nie.Kat in die Hoenderhok beskou die 'goed' in die goeie ou dae van die vorige politieke bedeling op die keper, aan die hand van 61 ware verhale. Die lewensintriges van die skrywer en sy mense, word bekyk teen ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die SAW in die Grensoorlog

    1966-1989

    Wat was die oorsake van die Grensoorlog, hoe dié stryd verloop en wie het dit gewen? Die militêre historikus Leopold Scholtz bied die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in dié oorlog. Belangrike inligting uit gedeklassifiseerde dokumente – onder meer van die SAW en die Staatveiligheidsraad – werp nuwe lig op die regering se oogmerke in Angola ... Read more

    $16.99 USD

  • Fragment Aarde - 004 - Berlin (Afrikaans Uitgawe)

    by Robert Skyler ...
    'N epiese avontuur in die misverstand, hierdie reeks van sielkundige, kortverhale, verken die fynere betekenis van die betekenisloos betekenis oor die hoof gesien deur die begrip self. Berlin: Opofferende Wortels Oomblikke selde, saak buite die persoonlike oplossing van die konflik wat bepaal is dat die ruimte tussen toe en nou, sonder 'n groter onderbreking, sal enige definieerbare oomblik reeds ... Read more

    $4.99 USD

  • Hartbeespoortdam

    by B.K. de Beer ...
    Hierdie is die volledige teks van Hoofstuk 18, uit B. K. de Beer se boek: Agter die Magalies. Die eerste aantal hoofstukke is reeds beskikbaar en soos ons die proeflees en voorbereiding afhandel sal die ander stelselmatig bygevoeg word. Bertus de Beer was 'n boer langs die Krokodilrivier net 'n paar kilometer aan die onderkant van die Hartbeespoortdam. Daarom bied hy aan ons 'n unieke perspektief ... Read more

    Free

  • Reaksies op vooroordele oor Islam

    Islamitiese kultuur vir almal

    Series series Versameling Islamitiese studies vir beginners
    Islam is 'n manier van lewe waarin die verstand, liggaam en gees verbind is en daarin word elkeen hul reg en sorg gegee, binne Islam is hierdie lewe 'n voorbereiding vir die ander, en daarin word die plesier van die lewe nie verwerp nie, maar hulle word eerder gereguleer, sodat die hartstogte ons nie oorskry en nie regeer nie.Islam beantwoord vrae soos:Hoekom is ek geskep?Wat is die pad na geluk? ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Broers in die Stryd

    Hollanders in die Anglo-Boereoorlog

    Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het ’n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en ’n soeke na avontuur. Broers in die stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings – die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe ... Read more

    $9.99 USD

  • Troepie: Van Blougat tot Bosoupa

    by Cameron Blake ...
    Vir meer as ’n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig ’n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat ’n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het. Hierdie boek is ’n versameling vertellings waarin meer as veertig voormalige dienspligtiges hulle herinneringe aan hulle dienstydperk in die Suid-Afrikaanse Weermag met ons deel. Die hoofstukke lei ... Read more

    $9.99 USD

  • 1 Recce, volume 3

    Onsigbaarheid is ons krag

    Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar. Propvol spanning, adrenalien, ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD