Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

History eBooks

If you like History eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 25 - 48 of 84 Results
Skip side bar filters
  • Fragment Aarde - 003 - Koue Konsep (Afrikaans Uitgawe)

    by Robert Skyler ...
    'N epiese avontuur in die misverstand, is hierdie reeks van sielkundige kortverhale, ondersoek die fyner betekenis van die betekenisloos betekenisse oor die hoof gesien deur die begrip van self. Koue Konsep: Is Maklik Om Te Doen Ongelukkig, onder die take wat ons goed so baie nie getalle kan dink nie getel word nie. Maar as ons geskiedenis toon niks meer as ons bruto kapasiteit vir geweld, en ... Read more

    $4.99 USD

  • Polemieke

    Bekgevegte in Afrikaans

    Plofbare opinies was nog altyd ’n onderskeidende kenmerk van Afrikaners. Politici, skrywers, joernaliste en die man op straat was nog nooit skaam om by bekgevegte betrokke te raak nie. Tradisioneel was die gedrukte media die forum waar polemieke uitgewoed het. In die vroegste dae aan die Kaap is die slawekwessie driftig gedebatteer, en toe die Voortrekkers hulle skrede noordwaarts gerig het, het ... Read more

    $9.99 USD

  • Fort Zeelandia

    Fort Zeelandia is die aangrypende verhaal van die Nederlandse immigrante na Suid-Afrika wat gedurende die tweede wêreldoorlog geweier het om gehoor te gee aan onwettige opkommandering deur die Nederlandse regering in ballingskap en toe hier gearresteer en onverhoord aangehou en gedeporteer is na die tropiese Suriname. Die verhaal speel af teen die agtergond van die Jappannese inval in Indonesië en ... Read more

    $11.99 USD

  • Die Boer Wars: 'N Kort Geskiedenis

    by Andrew Knight ...
    Waarom was de Boeren Naties guerrilla tactiek perfect voor het terrein? Waarom waren de Britse tactieken, onveranderd voor meer dan een eeuw, niet langer effectief en nu antiek? Tactieken die vandaag de dag nog worden gebruikt, zoals vuren vanuit een verborgen positive en het gaan van schuilplaats naar schuilplaats, gehuld in kleding die een man doet opgaan in de achtergrond, werden op briljante ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Boerseun

    Memoires van 'n Anglo-Boereoorlogseun

    Boerseun is die hartroerende ware verhaal van ‘n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902. Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op ‘n angswekkende reis aan ... Read more

    $9.99 USD

  • Tafelberg Kort: Jonk en krapperig

    Series series Tafelberg Kort/Tafelberg Short
    Politieke straatgevegte is aan die orde van die dag en leiers skiet klaaglik te kort. Waar staan ons land vandag, amper agtien jaar ná die demokratiese oorgang? Jan-Jan Joubert, bekende politieke ontleder, betoog dat hoewel die land se puberteit nie sonder storm en drang is nie, alles nie net bleek lyk nie. Hy kyk indringend na sosiale euwels, ekonomiese kwessies en die lesse van Marikana in 'n ... Read more

    $3.99 USD

  • 1 Recce, volume 2

    Agter vyandelike linies

    1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se "binnekamer". In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970's in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Operateurs sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Recces plaas ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • 500 gesegdes van die profeet oor oortuigings en praktyke

    Series series Versameling: Die Sunnah van profeet Mohammed
    Die hadith verwys na 'n woord of daad van die profeet of na sy stilswyende goedkeuring, gekommunikeer deur een van sy metgeselle. Die inhoud van die hadith-versamelings is dus soortgelyk aan dié van die vier Evangelies, wat die woorde en dade van Jesus opteken.Die profetiese woorde wat uit hierdie boek geneem is, is geneem uit die bekendste versamelings van hadiths: al-Bukhari (810-870) en Moslem ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Donker stroom

    Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog

    Aan die einde van 1896, enkele jare voor die Anglo-Boereoorlog, het die 26-jarige wewenaar en Transvaalse koerantman Eugène Marais na Londen vertrek om in die regte te gaan studeer. Hier het hy oënskynlik tot in die doodsnikke van die oorlog gewoon. Oor hierdie lewensjare van een van Afrikaans se beroemdste letterkundige figure is baie min bekend. Leon Rousseau sê in sy baanbreker-lewensverhaal ... Read more

    $17.99 USD

  • Die Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika

    by B.K. de Beer ...
    Die woord 'demokrasie' stam van twee Griekse woorde, 'demos', wat beteken al die mense (the whole mob) in Engels en 'kratos', wat beteken mag of heerskappy (power or rule) in Engels. Eenvoudig gestel in 'n demokrasie word ons regeer deur die hordes (mob rule) in Engels. In 'n perfekte wêreld met perfekte burgers en strukture sal dit perfek werk. Ongelukkig is die werklikheid vêr van perfekte ... Read more

    $3.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Geskiedenis van Suid-Afrika

    Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie? In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om hierdie en ander vrae oor ons verlede te beantwoord. Onder leiding van die bekende prof. Fransjohan Pretorius gaan hulle terug na die ... Read more

    $17.99 USD

  • Dolos

    Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. ’n Agent van ’n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en inligting ontdek wat só sensitief is dat hy niemand anders as Tex daarmee sal vertrou nie. Die rede: dit betrek ’n hooggeplaaste Suid-Afrikaner. Die agent moet dringend bereik word . . . solank Tex die aandag van Islamitiese ... Read more

    $12.99 USD

  • Die 48 Wette Van Swart Bemagtiging

    by Dante Fortson ...
    Die 48 Laws of Power is geskryf deur Robert Greene en is eers in 1998 gepubliseer. Dit word dikwels geprys as een van die beste boeke om te lees as u in die lewe wil vorder. Dit het my laat nadink, "waarom is daar nie so iets vir ons gemeenskap nie?" Ons het baie mense wat praat oor wat ons moet doen, wat ons moet doen, en wat ons as 'n gemeenskap kan doen, maar niks betons waarmee ons almal kan ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die lewe van die profeet volgens al-Bukhari en Moslem

    Die Sirah al-nabaūiah uit die Koran en hadīth

    Series series Versameling Wat is Islam?
    Alle eer aan Allah. Ons loof Hom en vra Hom vir hulp, vergifnis en beskerming teen die boosheid van ons siele en ons bose optrede. Hy wat Allah lei, kan nie dwaal nie, en hy wat Allah toelaat om te dwaal, kan nie gelei word nie. Ek getuig dat daar geen ander god is wat waardig is om te aanbid as Allah, alleen en sonder vennote nie, en ek getuig dat Muhammad ﷺ Sy dienaar en boodskapper is.Hierdie ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Waar is jou altaar?

    by Gabriel Agbo ...
    'n Altaar is 'n plek van offer. Dit is 'n plek van aanbidding. Dit is waar die mens en die gees mekaar gereeld ontmoet. Altare vereis offers en offers trek God. As jy 'n gereelde vriendelike verhouding met God wil hê, moet jy 'n altaar vestig en dit onderhou met gereelde offers. En ek neem dit as vanselfsprekend dat jy weet dat vandag se offers is nie meer die diere, voëls, kerse, wierook, graan ... Read more

    $2.00 USD

  • Skatryk

    Waarom ons beter leef as ons voorsate

    by Johan Fourie ...
    Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ‘’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – ... Read more

    $12.99 USD

  • Totale Aanslag

    Apartheid se vuil truuks onthul

    Vir die grootste gedeelte van sy bewind is die Nasionale Party-regering gesteun en onderhou deur die direkte betrokkenheid van sy veiligheidsmagte. Gewone landsburgers het geen idee gehad waar voor hul belastinggeld aangewend word nie – die befondsing van onortodokse en selfs onwettige operasies wat alles van internasionale propagandaveldtogte tot die aktiwiteite van plaaslike moordbendes ... Read more

    $9.99 USD

  • Dit was oorlog

    Van afkak tot bosbefok

    by JH Thompson ...
    In die 1970’s, 1980’s en vroeë 1990’s is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in noord-Namibië en Angola deelgeneem. Hierdie boek is ’n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson wat onderhoude met voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het. ... Read more

    $9.99 USD

  • Retoervloot

    Kaapstad en die VOC in 1713

    by Dan Sleigh ...
    Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke. In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Sandsteenkasteel

    “My planne is reeds agtermekaar. Ek gaan van Kingsberg ’n onvervreembare erfenis maak tot ná die vierde geslag. So sal ek sorg dat niemand hier afbreek wat ek opgebou het nie. Niemand sal hier iets kan doen wat die volgende geslagte benadeel nie.”Voordat John Adams hierdie uitspraak maak, is Suid-Afrika die droomland met onbeperkte geleenthede. Hy emigreer van Engeland hierheen, word ’n skatryk ... Read more

    Free

  • Ivoor

    Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie. Dan kom ’n verdere element by: die ivoor-smokkelnetwerk wat Tex en sy makker Carlos destyds ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Fragment Aarde - 004 - Berlin (Afrikaans Uitgawe)

    by Robert Skyler ...
    'N epiese avontuur in die misverstand, hierdie reeks van sielkundige, kortverhale, verken die fynere betekenis van die betekenisloos betekenis oor die hoof gesien deur die begrip self. Berlin: Opofferende Wortels Oomblikke selde, saak buite die persoonlike oplossing van die konflik wat bepaal is dat die ruimte tussen toe en nou, sonder 'n groter onderbreking, sal enige definieerbare oomblik reeds ... Read more

    $4.99 USD

  • Hartbeespoortdam

    by B.K. de Beer ...
    Hierdie is die volledige teks van Hoofstuk 18, uit B. K. de Beer se boek: Agter die Magalies. Die eerste aantal hoofstukke is reeds beskikbaar en soos ons die proeflees en voorbereiding afhandel sal die ander stelselmatig bygevoeg word. Bertus de Beer was 'n boer langs die Krokodilrivier net 'n paar kilometer aan die onderkant van die Hartbeespoortdam. Daarom bied hy aan ons 'n unieke perspektief ... Read more

    Free

  • Reaksies op vooroordele oor Islam

    Islamitiese kultuur vir almal

    Series series Versameling Islamitiese studies vir beginners
    Islam is 'n manier van lewe waarin die verstand, liggaam en gees verbind is en daarin word elkeen hul reg en sorg gegee, binne Islam is hierdie lewe 'n voorbereiding vir die ander, en daarin word die plesier van die lewe nie verwerp nie, maar hulle word eerder gereguleer, sodat die hartstogte ons nie oorskry en nie regeer nie.Islam beantwoord vrae soos:Hoekom is ek geskep?Wat is die pad na geluk? ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus