Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Home & Garden eBooks

If you like Home & Garden eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 36 Results
Skip side bar filters
  • Kaalkop 3

    by Nataniël ...
    Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ... Read more

    $17.99 USD $15.99 USD

  • Watter Boom Is Dit?

    by Eugene Moll ...
    Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van ... Read more

    $9.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Aalwyne van Suider Afrika

    by Gideon Smith ...
    Hierdie eerste veldgids tot die aalwyne van Suider-Afrika bied ’n boeiende kennismaking met die aalwyne van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die ontluikende natuurkenner help om die algemeenste aalwyne van Suider-Afrika in tuine en in die veld uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en van hul unieke eienskappe leer ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider Afrika

    by John Manning ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider-Afrika verskaf ’n interessante inleiding tot die vetplante van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste vetplante in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe ... Read more

    $3.99 USD

  • Hekel is Pret en Kreatief

    As jy leer hekel sal jy vind dat dit nie net ‘n manier is om mooi items te skep nie, maar ook a wonderlike manier om te ontspan terwyl jou hande besig is. Hierdie nuttige en kreatiewe kuns stel jou nie net in die vermoë om mooi items te skep nie, maar is ook ‘n goeie manier om heerlik saam met vriendinne te ontspan terwyl julle patrone uitruil. Hekel kan a lewenslange stokperdjie word. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

    Ons het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregteVoorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle van moeders en oumas geërf het, en wat nog steeds gunsteling geregte in hul eie families is, vir my te gee. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid

    Talle belangrike gebeurtenisse in ons lewens word selfs beter onthou wanneer ons aan tafel saam met geliefdes sit om ’n maaltyd te deel, te lag en te gesels. Of die gebeurtenis ’n spesiale viering of ’n eenvoudige familie-byeenkoms is, ’n stylvolle tafel komplementeer die kos en die geselskap. As jy daarvan hou om te onthaal, is Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid propvol idees wat jou ... Read more

    $9.99 USD

  • Seep, skuim en skrop – natuurlike produkte vir jouself en die huis

    Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met ’n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student ’n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het ... Read more

    $9.99 USD

  • Van saai tot fraai

    by Almie Louis ...
    Van Saai tot Fraai is ’n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om ’n verskeidenheid ... Read more

    $9.99 USD

  • How to Grow Lima Beans in Your Garden

    Lima beans—also called butter beans—are fast becoming a gardening favorite. This vegetable is native to Central America and South America and need fairly warm temperatures to grow. ... Read more

    Free

  • Houtwerk vir almal

    by Peter Alkema ...
    Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die ... Read more

    $9.99 USD

  • Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte

    Skep ’n Tuiste is ’n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit ’n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot dié met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel ’n nuwe voorkoms gee, ... Read more

    $9.99 USD

  • Word betaal vir jou gedigte

    Skryf jy gedigte?Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels.As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou.Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend!Word betaal om te doen waarvan jy hou. ... Read more

    $2.99 USD

  • Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.

    Jy kan geld maak deur boeke, gratis handtekeninge, kroeg-biermatjies en selfs doringdraad te versamel! ... Read more

    $2.99 USD

  • Maak geld deur alledaagse, maklik-om-te-kry items te versamel

    Waar kry jy gewilde versamelitems wat verniet weggegee word (of wat teen lae pryse verkoop word), waarmee jy kan woeker vir groot winste? Hoe weet jy wat die waarde van jou versamelstukke werd is? Watse unieke goedjies kan jy begin versamel? ... Read more

    $2.99 USD

  • Verstaan jou Duitse Herdershond

    ’n Besondere liefde vir die Duitse herdershond het my aangespoor om hierdie boek te skryf vir eienaars en voornemende eienaars van hierdie honderas, maar ook elkeen wat ’n hond besit. Met die kennelnaam Friedenheim, het ek en my man in 2000 begin teel en ons eerste geregistreerde teef aangekoop. Ons het deur die jare baie trofeë verwerf by die skoue asook ’n goue toekenning as telers. Die ... Read more

    $9.13 USD

  • Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe

    by The Blokehead ...
    Voor iemand probeer leer hoe om te krabbel moet hy of sy verstaan wat gekrabbel regtig is.Die word krabbel is Duits, en verwys na ‘n persoon wat ‘n sot was, of eenvoudig op ‘n manier. Die modern betekenis van die word verwys na klein prentjies wat ledig gedoen word wanneer iemand dink, het begin in die 1930s en kan geheg word aan die stadig wees, vir iemand wat tyd mors.Al die geskiedenis opsy, ‘n ... Read more

    $2.99 USD

  • Identifiseer die Bome van Suider-Afrika

    Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ’n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ’n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ’n boom en hul rol in boom-identifikasie. Deel 2 bevat ’n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare ... Read more

    $10.99 USD

  • Ouma se maklike brei blokkies

    Ouma se maklike brei blokkies is vir 12cm by 12 cm blokkies. Elke blokkie het ‘n ander patroon. Hierdie blokkies word dan aan mekaar gewerk om ‘n kombers te vorm. In al hierdie patrone maak ons slegs gebruik van “Kint (Plain)” an “Purl”. Daar is niks moeilik omtrent hierdie blokkies nie. ... Read more

    $2.99 USD

  • Ouma se maklike brei blokkies

    Ouma se maklike brei blokkies is vir 12cm by 12 cm blokkies. Elke blokkie het ‘n ander patroon. Hierdie blokkies word dan aan mekaar gewerk om ‘n kombers te vorm. In al hierdie patrone maak ons slegs gebruik van “Kint (Plain)” an “Purl”. Daar is niks moeilik omtrent hierdie blokkies nie. ... Read more

    $2.99 USD

  • Elke Hond Kry Sy Dag

    by Owen Jones ...
    'Elke Hond Kry Sy Dag - Hoe om jou Hond soos ‘n Regte Hond te Laat Voel en So Sy Liefde te Wen.' is die volledige handboek oor die kies, koop, bou van 'n verbinding met 'n hond en sy sorg, geskryf deur 'n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy 'n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so ... Read more

    $4.49 USD

  • Hoe om pittige soetrissies in u huis te kweek. In die tuin, in potte of op die balkon

    Dit is die gunsteling stokperdjie van diegene wat hou van die organiese tuin en lekker kos

    110 bladsye. Bevat baie figure en foto's.Daar is duisende soorte soetrissie. Dit is 'n gewilde speserye wat oral in die wêreld voorkom. Baie mense hou van soetrissies. Sommige mense verwerf uitgebreide kennis en begin die beste variëteite versamel.Diegene wat van goeie kos hou, ervaar groot tevredenheid as hulle die versameling tuisgemaakte soetrissies wys. Op hierdie manier kan gaste hul ... Read more

    $6.10 USD or Free with Kobo Plus

  • Hoe om pittige soetrissies in u huis te kweek. In die tuin, in potte of op die balkon

    110 bladsye. Bevat baie figure en foto's.Daar is duisende soorte soetrissie. Dit is 'n gewilde speserye wat oral in die wêreld voorkom. Baie mense hou van soetrissies. Sommige mense verwerf uitgebreide kennis en begin die beste variëteite versamel.Diegene wat van goeie kos hou, ervaar groot tevredenheid as hulle die versameling tuisgemaakte soetrissies wys. Op hierdie manier kan gaste hul ... Read more

    $6.00 USD

  • Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

    by Julie Massoni ...
    Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook ... Read more

    $2.99 USD