Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Music eBooks

If you like Music eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 5 of 5 Results
Skip side bar filters
  • Klavier vir beginners

    In hierdie boek sal u die basisse en motivering ken om hierdie opwindende wêreld van die klavier te betree. Met vasberade inspanning en 'n bietjie geduld leer u die nodige tegnieke om eenvoudige stukke te begin speel en geleidelik gelyk te maak, terwyl u altyd die prestasies geniet wat u tydens die proses gemaak het. 'N Beginnersgids wat u nie kan misloop nie. ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Toorwoorde roep my

    by Valiant Swart ...
    In Toorwoorde roep my word Valiant Swart se lirieke saamgevat in 'n besonderse en poetiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste, dit is digkuns uit die pen van 'n ware woordkunstenaar. ... Read more

    $8.99 USD

  • Johan Stemmet se musiektrivia

    by Johan Stemmet ...
    Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van ... Read more

    $7.99 USD

  • Anton Goosen

    Liedjieboer

    by Hanlie Retief ...
    Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad. Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van ... Read more

    $11.99 USD

  • Die A tot Z van Klassieke Musiek

    by Koos Human ...
    Die A tot Z van klassieke musiek, 'n Gids met beknopte biografieë van belangrike komponiste en besprekings van hul belangrikste werk. Dit bevat ook die verhale van bekende operas en ballette en besprekings van simfonieë. Kyk, Franz Liszt word dikwels onderskat: ‘n vertonerige virtuoos wat oppervlakkige musiek geskryf het bloot om sy pianistiese vernuf ten toon te stel. Koos Human sê so in sy Die A ... Read more

    $17.99 USD $15.99 USD