Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Romance eBooks

If you like Romance eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 30 Results
Skip side bar filters
  • Die Kuns van jou Liefde

    by Maria Rose ...
    In die skemer van die kunstenaars se weë,Waar die lig van liefde helder skyn,Ontvou 'n verhaal, so ongehoord,Van Art en Carter se dans van pyn.Art, 'n penseel in die wêreld van grys,Deur Carter se skaduwees bedek,'n Ontwakende roetine, so helder en wyd,'n Liefde wat in sy siel ontdek.Die kwessie van harte, 'n dissonansie,Hoe kan 'n vuur brand in 'n ongewone dans?Carter, 'n kwartaal-agter met ... Read more

    $1.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Anderkant die blou

    Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, 'n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken Danroy se "skwad" en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar 'n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd sê: "Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief ... Read more

    $6.99 USD $5.99 USD

  • ‘n Soeke van Helde (Boek #1 In Die Towenaar Se Sirkel)

    by Morgan Rice ...
    Series Book 1 - Die Towenaar Se Sirkel
    “Die Towenaar se Sirkel” het al die bestanddele vir 'n onmiddellike sukses: sameswerings, teën-sameswerings, raaisels, dapper ridders, en ontluikendede verhoudings oorlaai met gebroke harte, misleiding en verraad. Dit sal sorg vir ure se vermaak, en geskik vir alle ouderdomme. Aanbeveel vir die permanente biblioteek van al fantasie lesers.”--Books En Movie Reviews, Roberto MattosDie #1 Besverkoper ... Read more

    Free

  • Die vlerke van naaldekokers

    by Cecilia Steyn ...
    Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. 'n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap. Dit word 'n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. 'n Reis terug na haarself, na heelword. ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Soene op 'n Suzuki

    Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engelse” niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al wéér by hulle kuier. As Ma net wil besef sy wat Lizanne is, sal doodgaan as sy Ryno moet verloor. As Gerhard net wil ophou om haar te ... Read more

    $7.99 USD $6.99 USD

  • Rugbyballe en bikini’s

    Series series Eerste liefde
    Goue strande, sonbruin lywe en bikini’s. Niks gaan die vakansie op Duinebaai bederf nie, besluit Anelle. ’n Ander omgewing, ander mense, ander dinge om te doen. Ver weg van hartebreker, Pierre du Toit, en sexy Jenni Malan. Maar wat van Simone met haar uitlokkende stappie? En Johan Bekker met sy snedige aanmerkings en dreigende houding? Waarop gaan al die ontmoetings op Duinebaai uitloop? En dan is ... Read more

    $7.99 USD $6.99 USD

  • Daar is 'n ou in my aarbei-smoothie

    Series series Eerste liefde
    My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op 'n sexy swart kaartjie. Se nou dit kom van die nuwe ou in graad elf, die donkerkop met die loslitstap op wie al die meisies verlief is? Vet kans. Dis seker een of ander flou grap. Hopelik nie, want dan sit ek wat Yolande is alleen op die rak. Tensy ek iets kan doen omtrent my ... Read more

    $7.99 USD $6.99 USD

  • Liewe, Zander Steyn

    Redes hoekom ek nie van Zander Steyn hou!!Hy dink HY is FLIPPEN SEXYHy dink hy is ONWEENSTAARBAARMy ma hou van HOMHy dink hy is SUPER-COOLHy is ARROGANTHy dink ek is ʼn BESITTING'n Kort Jeugroman. ... Read more

    $2.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Engelsman in my slaai

    by Dihanna Taute ...
    Series Book 2 - Lehandi-reeks
    Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in ’n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag ’n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar boodskappe te ignoreer. Dit lyk nie of die long-distance-relationship-ding vir haar gaan werk nie, al probeer sy hoe hard. Veral aangesien Garth Johnson – elke girl se droomou en elke onderwyser se ... Read more

    $7.99 USD $6.99 USD

  • My hart klop muffins

    by Helen Brain ...
    Series series Eerste liefde
    Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ... Read more

    $7.99 USD $6.99 USD

  • Elf dae op 'n eiland

    Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van 'n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op 'n eiland in die Seychelles! Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van 'n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiële gewin uit 'n painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aan . . . So ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Tienerharte 3: Hartedief

    by Cecilia Steyn ...
    Series Book 3 - Tienerharte
    Lisa is klaar met Thomas se leuens. Vir drie jaar was hulle smoorverlief – maar dit was voordat hy hom aan dwelms oorgegee het en nou is háár lewe ’n totale gemors. By die Elizabeth Galloway Akademie vir modeontwerp in Stellenbosch probeer Lisa ’n nuwe lewe begin, maar hoe kan sy vlug van die donker geheim wat sy met haar saamgesleep het? Wanneer sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare groen oë ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Taking Selfies With a Sheep

    by Jaco Jacobs ...
    A troublemaker about to get kicked out of school. An eccentric grandmother with a canary yellow Land Rover and a camera. A girl who loves books. A sheep that turns into an internet sensation overnight. A long dusty road. An unforgettable journey. ... Read more

    $8.99 USD

  • Tienerharte 4: Hartsnaar

    by Cecilia Steyn ...
    Series Book 4 - Tienerharte
    Sophia droom om eendag prima ballerina assoluta te wees. Sy en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is en in matriek doen hulle saam aansoek om 'n somerskool in Londen by te woon: hy by die Royal Academy of Music en sy by die Royal Ballet School. Maar dan word Noah se ma siek en hy besluit om te bly. Sophia sou nooit droom om sonder Noah Londen toe te gaan nie, maar nou is alles anders. ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Ouens is nes ekstra bagasie

    Series series Eerste liefde
    Agt en twintig lang dae op ’n stowwerige uitgrawing! Is dit cool? Is dit fair? Pa het wel gepraat van nuwe idees (lees vervelige, flou fossiele) en nuwe mense (lees vervelige, fake Dominique), maar hoe gaan dit my help om Brett te behou? ... Read more

    $7.99 USD $6.99 USD

  • 'n Blonde bom

    by Dihanna Taute ...
    Series Book 3 - Lehandi-reeks
    Lehandi se matriekjaar begin slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof aan haar aartsvyand se pa en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. Is matriek nie veronderstel om die beste skooljaar van jou lewe te wees nie? Dis wat Lehandi gedink het, maar nou lyk dit asof dinge skielik uitbom! Want die nerdy Peyton het van vakansie af teruggekom met spiere en ... Read more

    $7.99 USD $6.99 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8)

    1 Jong Goud 2 Silwer Seepbel 3 'n Vlermuisie vir Kersfees

    Series Book 8 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus )
    PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen: Omnibus 8)Annico van Vuuren se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 bestaan uit drie aangrypende verhale: Jong Goud; Silwer Seepbel en ‘n Vlermuisie vir Kersfees. In al drie verhale is ons held op die drumpel van manword, met die lewe wat sy swartkant vir hom bly wys. Hierdie is verhale van groei en ontwikkeling, in romantiese hoogspanning en in diep emosionele ... Read more

    $4.00 USD

  • Jou Romeo

    by Fanie Viljoen ...
    Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Tienerharte 2: Hartbreker

    by Cecilia Steyn ...
    Series Book 1 - Tienerharte
    Stefan vry graag in die bondel. Hy is definitief nie 'n ou vir commitment nie. Maar sy suster se vriendin, Ciska, is nie soos ander meisies nie. Haar rooi hare is net so rebels soos sy en as sy vir hom kyk, kry hy 'n snaakse pyn oor sy hart. As ʼn dokter hom sou vra, sou hy moes erken hy het hierdie gevoel al van Desember af toe Ciska Rossouw in sy lewe ingestap het. Maar vir die rekord: Hy is nie ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Karma

    Karma

    Cinta Boukhari is avontuurlustig. Sy is gedetermineerd om haar lewensdrome buite die stadsmure van Karma te gaan ontdek.Maar sedert Prins Armand toevallig in Karma opgedaag het, het haar positiewe lewensuitkyk drasties verander.Marcel, haar vriend vanaf kinderdae, se oneindige liefde vir haar het gemaak dat die smaak van die lewe se soet eintlik bitter word.Jofré en Leanor vrees vir die definisie ... Read more

    $13.00 USD

  • Branderjaer

    by Joha van Dyk ...
    Deidre Anker se lewe raak verstrengel met die van ’n bende van vyf seuns wat berug is vir die lewensgevaarlike en ekstreme stunts wat hulle uitvoer en video's daarvan op youtube post. Deur haar ontstuimige verhouding met Louw, begin sy die Branderjaers se geheime ontrafel - soos die feit dat hulle Bloedskuld moet betaal deur dit uit te baklei in die Kring se arena. Daar is ’n prys om te betaal as ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Tienerharte 1: Hartklop

    by Cecilia Steyn ...
    Series Book 1 - Tienerharte
    Vandat Megan kan onthou, maak haar broer se beste vriend, Dewald, haar knieë lam. Nou is Stefan en Dewald op universiteit en slaan glo al die meisie se voete onder hulle uit. Sy is seker daar is al ʼn geheime ondersteunersgroep op kampus gestig vir meisies wie se harte deur die twee gebreek is. Gedurende die Desembervakansie op Paternoster sukkel Megan al hoe meer om haar gevoelens weg te steek. ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Ek en Prins Donkerkuif

    by Dihanna Taute ...
    Series Book 1 - Lehandi-reeks
    Dis ’n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees. Veral aangesien Lehandi se enigste pel ’n nerd met vlegsels en ’n vispatee-asem is. En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat sy ’n boyfriend kan kry, soos in totally by die drein af is. Al wat haar lewe van verwoesting sal kan red is om Frans Bruwer, met sy breë skouers en donker hare, se hart te verower. Maar al staan Frans ... Read more

    $7.99 USD $6.99 USD

  • Die vierletterwoord

    Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. Die verhaal speel af in ’n kontemporêre Suid ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD