Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Romantic Suspense eBooks

If you like Romantic Suspense eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 34 Results
Skip side bar filters
  • Gogga op 'n Harley

    Afrikaanse Liefdesverhaal

    Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkellaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou hê. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie. ... Read more

    Free

  • Tussen Mure

    **Annico van Vuuren'**s high tension TUSSEN MURE in Afrikaans is not te be missed!TUSSEN MURE deur Annico van Vuuren, is 'n hoogspanningsroman wat lesers aan hulle eBoek-leesapparate vasgekluister gaan hou.Katia word Vic - 'n medies gediagnoseerde outis - se verpleegster in Johan van Tonder - Vic se stiefbroer - se bemuurde rykmanswoning. Sy word aan die hart geraak deur Vic se benouende allenige ... Read more

    $3.99 USD

  • Gedoriewaar

    Gedoriewaar, a gripping whodunit by Annico van Vuuren, is written in Afrikaans for your pleasure. ANNICO VAN VUUREN se GEDORIEWAAR is 'n hoogspanning wiewassit. Sy nooi alle leunstoelspeurders om dié speurverhaal te lees, te ontrafel en selfvoldaan terug te sit - sou hulle kon raai wié. Gedoriewaar speel in die groot huis van die vooraanstaande Grové's af, waar Ena Grové vermoor word. Iemand word ... Read more

    $3.99 USD

  • MAMBA MOORD

    Voorheen ook bekend as Drie Kinkls om die Maan

    ANNICO VAN VUUREN and another high-tension Whodunit in Afrikaans. MAMBA MOORD nog 'n hoogspanning Wiewassit deur ANNICO VAN VUUREN - al gehoor van 'n moordenaar wat mambas gebruik om die daad mee te pleeg? Leunstoelspeurders hier is weer 'n geleentheid om u bedrewe intuïsie in te span om die moordenaar uit te wys voordat die laaste bladsy bereik is. Hierdie is die makabere verhaal van 'n aantal ... Read more

    $3.50 USD

  • Dieners en donners

    by Mike Nicol ...
    FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak. ‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En ... Read more

    $8.99 USD

  • BOEF met VLERKIES

    ANNICO VAN VUUREN se BOEF met VLERKIES: Nog ‘n hoogspannings aksieverhaal – propvol romanse en liefde.Elrica gaan hou in die Maluti’s vakansie om ‘n netelrige situasie rondom haar verbreekte verlowing te ontkom. Hier beland sy in ‘n bizar maar skokkende situasie waar sy deur ‘n bende smokkelaars aangehou word. Geweld en wellus laat haar lewe van oomblik tot oomblik aan ‘n draadjie hang waar sy ... Read more

    $3.99 USD

  • ONTHOU OM TE VERGEET

    ONTHOU OM TE VERGEET is nog een van ANNICO VAN VUUREN se hoogspanning avontuur-romanses wat nie maklik neergesit gaan word nie.Gedurende 'n bankroof ontplof die rowers se tuisgemaakte bom - tussen die mense - waarmee hulle 'n kluis wou oopkry. Ons heldin herwin haar bewussyn in die hospitaal as Herni Vorster, 24 jaar oud en 'n multimiljoenêr.. Sy is histeries vreesbevange en sien gevaar om elke ... Read more

    $3.99 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2)

    Kwitansie vir 'n droom; Die Engel Jaap; Ses teen Een en Onthou om te Vergeet.

    Series series Proeseltjies Storielekkerte 2 (Voorheen: Omnibus 2)
    Annico van Vuuren se boeiende, romantiese OMNIBUS 2 bestaan uit vier verhale, een waarvan nog nooit op eBoeke verskyn het nie: 1 Kwitansie vir 'n Droom is Ansie se soeke na liefde en romanse. 'n Soeke wat ver draaie gooi maar haar uiteindelik in warmte omvou. 2 Die Engel Jaap is 'n hartroerende Kersverhaal. Bestaan daar waarlik iets soos wonderwerke? En as so iets moontlik moet wees, weet almal ... Read more

    $3.50 USD

  • TERUG SON TOE

    TERUG SON TOE deur Annico van Vuuren is 'n verhaal wat in vandag se dag afspeel - hier in ons Reënboogland met sy korrupsie, geweld en teenstrydige benadering van alles onder die son. Gewone mense wat vrae vra oor hierdie probleme - wat hoop op 'n toekoms wat ons TERUG SON TOE sal neem.Hierdie probleme kry ook gestalte in die hoofkarakter, Joric se persoonlike stryd. Hy is wit maar het as bruin ... Read more

    $5.99 USD

  • Sonja se Sonde

    by Johan Crous ...
    Sonja het die ideale huwelik en die man van haar drome. Hy aanbid spreekwoordelik die grond waarop sy loop en sy kry alles wat haar hartjie begeer. Hy koop vir haar 'n nuwe huis en sy laat haar ophou werk. Hy ondersteun haar in haar naaldwerk stokperdjie en hy koop alles wat sy wil hê. Hy bemin haar met 'n passie. Sy sweef letterlik van geluk. Sonja het egter 'n geheim. Sy kan nie werklik van haar ... Read more

    $1.99 USD

  • Adri

    by Johan Crous ...
    Dit is 'n interaktiewe weergawe. Die leser kan kies met skakels of hy/sy die skoon (geen beskrywings tydens bedtonele nie) of erotiese weergawe (volle beskrywing van bedtonele) wil lees.Adri het Morné onwetend lelik afgejak en hy het aanstoot geneem toe sy gesê het hy sal nie by haar pas nie. Dit was Morné se eerste liefdesskuif op Adri. Morné het gevolglik in die buiteland gaan werk vir nege jaar ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • BLOU MOORD

    BLOU MOORD: Lokwoorde“Dis moord hierdie, Lica – deur iemand sonder gewete gepleeg. Dis goed dat jy skrik. Grendel jou venster – sluit jou deur. Kyk twee keer voor elke tree wat jy gee. Drink net uit toe bottels. Eet net waarvan almal eet. Jy is bý met meneer Dreyer se dood. Jy sien; jy hoor – hý weet nie wat jy dalk alles kan aflei nie…” Dis hierdie woorde van Les Ras, oud-skoolvriend van Lica, en ... Read more

    $4.00 USD

  • Wolwegif By Volmaan

    'n Waarskuwing

    Janca was so seker van Fritz. Haar skuif na die dorpie waar hy boer, was veronderstel dat hulle mekaar beter moes leer ken. Maar is hy wie sy gedink het hy is? Sy het nie 'n idee gehad van alle soorte elemente wat op so 'n klein plekkie kan heers nie. Sy het beslis nie gedink aan lewensgevaar nie. ... Read more

    $4.54 USD

  • NOODPLAN

    NOODPLAN is nog een van ANNICO VAN VUUREN se hoogspannings-wiewassits wat leunstoelspeurders gaan boei en prikkel – met ‘n diep menslike aanslag: geskep deur die oortuigende verhoudings en teer betrokkenheid tussen die karakters. Dis ook die makabere verhaal van kindermoord, wat diep aan die menswees sny. Skooldogters wat met werpspiese gedood word... Kinders vol wroeging omdat hulle nie kon keer ... Read more

    $3.50 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3)

    1 WATER OOR DIE KLIPPE 2 JAKARANDABLOMMETJIE 3 GEDORIEWAAR 4 FEETJIE IN ‘N JêMBLIK

    Series Book 3 - Pr0eseltjies Storielekkerte (Voorheen Omnibus )
    Annico van Vuuren se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 is nog ‘n moetlees vir alle storieliefhebbers. Dit beslaan 260bls (meer as 60,000 woorde) teen ‘n billike prys.Dit bestaan uit vier uiteenlopende, maar treffend en spannende verhale. ‘n Hoofstorie en drie korter weergawes. Een waarvan nog nooit voorheen in eBoek-formaat verskyn het nie.Annico poog altyd om nie ‘n eie styl te hê nie, maar om in die ... Read more

    $4.00 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8)

    1 Jong Goud 2 Silwer Seepbel 3 'n Vlermuisie vir Kersfees

    Series Book 8 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus )
    PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen: Omnibus 8)Annico van Vuuren se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 bestaan uit drie aangrypende verhale: Jong Goud; Silwer Seepbel en ‘n Vlermuisie vir Kersfees. In al drie verhale is ons held op die drumpel van manword, met die lewe wat sy swartkant vir hom bly wys. Hierdie is verhale van groei en ontwikkeling, in romantiese hoogspanning en in diep emosionele ... Read more

    $4.00 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11)

    1 'n Man met Honde-oë; 2 Iets van Pa af; 3 Tiekie 'n Lewe; 4 Blou Moord

    Series Book 11 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus )
    PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen: OMNIBUS 11) is nóg ‘n hoogspanningstreffer uit ANNICO VAN VUUREN se pen, wat veral leunstoelspeurders onmoontlik gaan vind om neer te sit. Hier is vier verhale wat die hare op een of ander manier (moord en selfs die bonatuurlike) laat rys. Drie van die verhale is nog nooit in enige eBoek ingesluit nie – die ou lange: BLOU MOORD - wel. Ietsie oor die ... Read more

    $4.00 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7)

    1 Groot Genoeg; 2 Mamba Moord; 3 Pop; 4 Pik en Glans.

    Series Book 7 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus)
    ANNICO VAN VUUREN se  PROESELTIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) oortref selfs haar vorige Proeseltjies. Dit bestaan uit 'n verskeidenheid leesgenot-aanbiedings met vier totaal uitlopende verhale wat 211 bladsye beslaan.GROOT GENOEG is die eerste verhaal in Proeseltjies 7:'n Diepgaande verhaal oor Kierie (15) sy bene wat nie wil loop nie, sy sterwende pa, sy Oumie en sy viswatervriend oom ... Read more

    $4.00 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: Omnibue 9)

    1. Noodplan 2. Liewe Katjiepiering 3. Vrinne Vandag 4. Pasop, hier kom Ouma 5. Rooipeper en Groenrissie

    ANNICO VAN VUUREN se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: OMNIBUS 9) is nóg ‘n moetlees vir alle storieliefhebbers en veral vir leunstoelspeurders wat NOODPLAN (Die eerste Les Ras Wiewassit) met groot en prettige tevredenheid – hopelik? – uitgewerk gaan kry. PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 beslaan meer as 200bls en 50,000 woorde en met 3 van die 5 verhale wat nog nooit op eBoeke verskyn het nie. ... Read more

    $4.00 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5)

    1 DIE LEë ABAKUS; 2 DOEPA VIR "N VAAL FEETJIE; 3 BLOU KOSMOS en 4 TUSSEN MURE

    Series Book 5 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus
    PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5) is nóg een van ANNICO VAN VUUREN se moetkoop proeseltjies met sy vier verhale. Drie korter en bondig met BLOU KOSMOS wat nog nooit voorheen op eBoeke verskyn het nie. En dan die baie populêre vollengte roman:TUSSEN MURE - oorlopenstoe romanties en liefdegevul soos nie dikwels gekry word nie in 'n ultra hoogspanningsgleuf aangebied.1 DIE LEë ABAKUS ... Read more

    $4.00 USD

  • Gebreekte skulpies is ook mooi

    Waar sy in die donker kas sit, voel sy hoe die sweet van haar voorkop afrol.Die kas ruik na skoene en Sta-soft, en die Sta-soft laat haar terugverlang na haarskooldae op die plaas as Magriet pas hulle klere gewas het. Hoe mis sy nie Magriet sepokkellyf-drukkies en alles-gaan-okay-wees-speech nie.Sy besef skielik sy het nog haar selfoon in haar sak. Sy haal dit uit en druk inderhaas dienommer, ... Read more

    $2.25 USD

  • Speelgoed

    Afrikaanse Liefdesverhaal

    Vier jaar gelede het Kaptein Hugo Dreyer haar verdink dat sy 'n aandeel gehad het in die moord op haar pa. Nou glo hy dat sy betrokke is by die ontsnapping van haar eks uit die gevangenis. Wanneer hy ongenooid op Annelie Verwey se forelhengelplaas arriveer, dwing hy haar om haar eie waardesisteme te ontleed terwyl sy veg om die behoud van haar hart.Maar dinge is nooit eenvoudig nie en Annelie moet ... Read more

    $3.99 USD $2.99 USD

  • Bande wat Bind

    Sanctuary is 'n privaat weggesteekte vakansie oord op sy eie private berg. Angel Hart het op Sanctuary groot geword, altyd deur almal teen die buitewêreld beskerm. Sy was altyd in die drie mans waarvoor sy lief was se geselskap tot haar famielie besluit het om haar weg te vat.Twee jaar later kom sy terug vir 'n kuier en bring haar eie kêrel saam.Skielik vind Angel haarself die middelpunt van ... Read more

    $3.99 USD