Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Science & Nature eBooks

If you like Science & Nature eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 69 Results
Skip side bar filters
  • Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika

    by David Allan ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes. ... Read more

    $3.99 USD

  • Alles oor diere

    by Paul A. Lynch ...
    Diere bestaan uit hierdie wêreld het ontstaan. Een van ons vroegste wesens was die dinosourusse. Hulle het in verskillende tydraamwerke op aarde geleef, soos die Jura-, Trias- en Krytydperke. Hulle was reptiele. Sommige eet vleis en plante. Sommige was klein en ander groot. Sommige was vreedsaam en sommige was aggressief. Hulle het vir duisende jare op die aarde rondgedwaal totdat hulle deur ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika

    by John Manning ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder meer besonder treffende eksemplare en dié met kenmerkende fynboseienskappe. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die nuwe en ontluikende natuurkenner wys waar fynbos voorkom, hoe dit geëvoleer ... Read more

    $3.99 USD

  • Jonnie en die Familie Boom

    Jonnie and Susan, #2

    by Dr John ...
    Series Book 2 - Jonnie and Susan
    Jonnie: InleidingJonnie is 8 jaar oud. Sy sussie Susan is 6 jaar oud. Die kinders het albei hul ouers verloor tydens die Covid-19 pandemie. Na die dood van hul ouers, het die kinders by hulle grootouers gaan woon op ñ klein plasie in Limpopo in Suid Afrika. Saam met hulle op die plaas, woon ñ hele klomp interressante diere, insekte en slange.Die karakters in die verhaal is fiktief. Hulle beleef ... Read more

    $1.99 USD

  • Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke

    by Michael Brett ...
    In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wêreld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is. In hierdie boek maak die leser kennis met wat ongetwyfeld Suid-Afrika se kosbaarste nasionale skat is – sy nasionale parke. Dit bevat inligting wat nog nooit in ... Read more

    $6.99 USD

  • Die Aanhou Van Koikarp

    Die Oudste Siervis In Die Wêreld!

    by Owen Jones ...
    Translated by Angela Kruger ...
    Die inhoud van hierdie e-boek oor Koi-tuindamme en verwante onderwerpe is in agtien hoofstukke georganiseer, wat jou sal help om 'n ligging vir jou Koikarp-dam te kies, dit regdeur die jaar op te stel en in stand te hou en na jou waardevolle vis om te sien gedurende die verskillende seisoene en selfs in besonder ongunstige weerstoestande. Dit kan jou selfs help om 'n nuwe loopbaan aan te durf. ... Read more

    $3.87 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Wilde Wêreld van Afrika

    ’n safari-gids vir jong verkenners

    by Owen Hendry ...
    Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis ... Read more

    $7.99 USD

  • Teel huiskatte en wenke om hulle gelukkig te hou

    Die beste gids vir jou om jou kat te verstaan ​​en lief te hê

    by Edwin Pinto ...
    Die meeste katte kom onverwags in ons lewens, ons raak skielik verlief,daar is 'n spesiale verband. Ander kere voel ons op een of ander manier dat ons die geselskap wil hêvan 'n kat, en dit is waar baie twyfel ons oorval oor hoe en waar om 'n kat te vind,en of dit 'n goeie pas vir ons maatskappy sal wees, of probleme sal opduik en hoe ons dit sal hanteerlos as ons niks van katte af weet nie.Met ... Read more

    $9.75 USD or Free with Kobo Plus

  • Kwantumverstrengeling en sinkronisiteit. Nie-lokaliteit, veld van sterkte, ekstrasensoriese persepsies. Die verrassende eienskappe van kwantumfisika.

    Kwantum- en metafisiese fisika van die heelal. Nuwe interpretasies. Afrikaanse taal

    by Max Luthuli ...
    258 bladsye. 55 illustrasies.Dikwels word ons daaglikse lewe vergesel van intuïsie en omens. Daar is episodes van telepatie of ander sensasies van die siel wat die bestaan van mans vergesel. Hierdie verskynsels is nie skaars nie en raak almal. Sommige geleerdes, met 'n meer oop mentaliteit, wou die onderwerp wetenskaplik aanpak. Hulle het gewonder of daar 'n manier is om ekstrasensoriese ervarings ... Read more

    $7.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

    by Cliff Turk ...
    Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto's en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom. ... Read more

    $3.99 USD

  • Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek

    Hierdie prettige aktiwiteitsboek is propvol speletjies, blokraaisels, doolhowe en kopkrappers oor Afrika se soogdiere, asook interessante het-jy-geweet-brokkies. Meer as 70 verskillende spesies pryk op die blaaie: van die yslike olifant tot die kleine duinmol. Dié kleurvolle, aangrypende boek is ideaal vir kinders tussen ses en nege. Dit tref ’n goeie balans tussen eenvoudige aktiwiteite, soos ... Read more

    $5.99 USD

  • Slange & Slangbyt in Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    ’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, ... Read more

    $9.99 USD

  • Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

    Insluitend Angola, Zambië & Malawi

    by Chris Stuart ...
    Suider-Afrika het byna 400 soogdierspesies – van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters. Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere – robbe, dolfyne en walvisse – wat in kuswater en dieper water voorkom. Hierdie nuwe uitgawe van Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om ... Read more

    $12.99 USD

  • 'n Luiperd in my bed

    "Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van 'n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir 'n modderbad..." Annelize Slabbert was 'n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, 'n apteker. Doodgewone ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Grassoorte

    by Gideon Smith ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids ... Read more

    $3.99 USD

  • Sasol 300 Maklik Sigbare Voëls in Suider-Afrika

    Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorvoëlkykers. Dit is meer toeganklik as ’n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto’s van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is. Vir elke voël bied die boek: eenvoudige teks met onder meer ‘vind dit; ... Read more

    $7.99 USD

  • Voëls van Eenderse Vere

    by Susan Long ...
    ’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie ... Read more

    $3.99 USD

  • Elke Hond Kry Sy Dag

    by Owen Jones ...
    'Elke Hond Kry Sy Dag - Hoe om jou Hond soos ‘n Regte Hond te Laat Voel en So Sy Liefde te Wen.' is die volledige handboek oor die kies, koop, bou van 'n verbinding met 'n hond en sy sorg, geskryf deur 'n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy 'n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so ... Read more

    $4.49 USD

  • Watter Boom Is Dit?

    by Eugene Moll ...
    Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van ... Read more

    $9.99 USD

  • Hartstories van ons land se boere

    by Ivor Price ...
    Terwyl die gronddebat woed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse en stories. Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. 'n ... Read more

    $10.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika

    Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Ook in Engels beskikbaar as Spiders and Scorpions of Southern Africa. ... Read more

    $3.99 USD

  • Verstaan jou Duitse Herdershond

    ’n Besondere liefde vir die Duitse herdershond het my aangespoor om hierdie boek te skryf vir eienaars en voornemende eienaars van hierdie honderas, maar ook elkeen wat ’n hond besit. Met die kennelnaam Friedenheim, het ek en my man in 2000 begin teel en ons eerste geregistreerde teef aangekoop. Ons het deur die jare baie trofeë verwerf by die skoue asook ’n goue toekenning as telers. Die ... Read more

    $9.13 USD

  • Gedigte in die Natuur

    76 gedigte oor die natuur uit my pen. My gedagtes wanneer ek in die natuur is. Beleef die natuur saam met my. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Verken die sonnestelsel en Beyond in Afrikaans

    Exploring the Solar System and Beyond in Afrikaans

    by Nam Nguyen ...
    Verken die sonnestelsel en Beyond se doel is om jou gedagtes te vul met 'n voorsprong te wete die ontwikkeling van die planeet wetenskap in die moderne Space Age met hierdie boek. Die boek is maklik om te gebruik, verfrissende en is gewaarborg om opwindend wees! Jy kan hierdie boek lees sonder enige kennis van ons sonnestelsel se gebeure in die verlede. Baie dinge sal wees in hierdie boek soos ons ... Read more

    $4.99 USD