Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Merang

    Merang is 'n versamelbundel van nuwe Afrikaanse gedigte. Die bundeltitel beklemtoon die idee van feesviering, want "merang" beteken "fees" en behoort tot die leksikon van Kaapse Moesliemafrikaans.Die etimologiese oorsprong van "merang" is Maleis ("rame'an") wat "skare" beteken, terwyl die woord "marang" in Javaans "na" beteken soos in "kom na" (dus ook in die sin van 'n uitnodiging). "Merang" is ... Leer más

    $14.49 USD o gratis con Kobo Plus

  • Enigma

    ’n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in ’n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen ’n gesiene persoon, wat ’n minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit? Kassie en Rooi moenie net ’n moord oplos nie, maar ’n gevaaarlike ... Leer más

    $14.49 USD

  • Kerneels se Avonture Boek 1 Die Vakansie

    Kerneels se Avonture, #1

    Series Libro 1 - Kerneels se Avonture
    Die Avonture van Kerneels die Krimpvarkie en sy vriende - Die VakansieSluit aan by Kerneels die krimpvarkie en sy lieflike span vriende op hul heel eerste vakansie-avontuur! Gepak met opwinding en 'n bietjie moeilikheid, volg hierdie bekoorlike verhaal van Kerneels en sy vriende, terwyl hulle op 'n pretvolle reis vertrek om nuwe plekke te verken en die onverwagte die hoof te bied. Kerneels en sy ... Leer más

    $2.99 USD

  • Grensloos

    Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ’n bloedspoor ... Leer más

    $13.59 USD

  • Boytjie

    de Johnny Davids ...
    Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle sportaanbieder. ... Leer más

    $11.09 USD

  • Bloed van 'n vlinder

    Wanneer Suster Libby Lucas by Noordeberg Hospitaal begin werk, hoop sy dit sal ’n nuwe begin wees, dat sy al haar geheime in die verlede sal kan los. Maar dan word ’n verpleegsters vermoor. Skielik voel dit asof die onheil Libby agtervolg. En asof haar verstand met haar begin parte speel. ... Leer más

    $12.69 USD

  • Hoe ek dit onthou

    Die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar vertel aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en “Toe vind ek jou” kom aan die bod, asook verhale oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in ’n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. ... Leer más

    $12.19 USD

  • Die Vernietiging van die Boeridentiteit

    de Wiets Buys ...
    VAN 'N SOEWEREINE VOLK TOT 'N VERGETE NASIE: HOE DIE RYK, KAPITAAL EN POLITIEKE ABSORPSIE DIE BOER UITGEWIS HETIn Die Skepping van die Boeridentiteit het Wiets J. Buys aangetoon hoe 'n afsonderlike volk sy eie identiteit gevorm en uiteindelik soewereine staatsbestaan in die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Oranje-Vrystaat bereik het. Die Vernietiging van die Boeridentiteit begin by daardie ... Leer más

    $19.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Sluitstuk

    Drie jaar ná die dood van Afrikaans se grootste skrywer kom ’n Nederlandse vrou na Suid-Afrika om navorsing vir ’n biografie oor sy lewe te doen. Sy besoek die skrywer se voormalige vakleerling om meer oor die enigmatiese figuur vas te stel – bykans dertig jaar nadat die twee mans se weë pynlik geskei het.Onder die deurdringende blik van die biograaf lê die vakleerling, eens ’n aspirantskrywer en ... Leer más

    $10.79 USD

  • Om weer te droom

    de Elsa Winckler ...
    Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op die lysie te doen - al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar eie drome skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met die van Anya Breedt verstrengel raak. Nou vorm Stephen en sy dogtertjie Soekie deel van familiekuiers. Stephen ... Leer más

    $7.83 USD

  • Die Serwiër

    ’n Serwiese geheime agent wat ’n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die Polisie was hulle hande – dit was ’n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend. Die Serwiese geheime diens, ’n organisasie met ’n reputasie vir vergelding, koop dit nie; hulle stuur die gedugte majoor Viktor Vesić na Suid-Afrika om ondersoek in te stel. Sy speurwerk lei ... Leer más

    $12.69 USD

  • Leeumens

    Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie. ... Leer más

    $14.09 USD