Mostrando resultados para "wilna adriaanse"
Mostrando 1 - 12 de 15 resultados
El contenido para adultos es visible.
2026
AF
Accessible
Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ’n bloedspoor agtergelaat. Kan Max verdere bloedvergieting voorkom?
$233.00 MXN
2014
AF
Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar ...
$270.00 MXN
2017
AF
Ellie gewaar hulle in die truspieëltjie langs die orrel, die oomblik toe hulle die kerk binnekom. Sy herken hulle sonder dat sy hulle al ooit gesien het. ’n Oomblik lank is dit asof haar lyf ontspan. Onbewustelik het sy dalk tog verwag dat iemand haar in ’n stadium sal kom soek. Sy kyk hoe albei jong mans hul sonbrille teen hul voorkoppe opskuif, rondkyk en dan in die agterste bank gaan sit. Die dag toe Ellie McKenna haar huis in die Kaap verhuur het, haar motor gepak en begin ry het, het ...
$270.00 MXN
2006
AF
Accessible
Nadat Kristina verdwyn tydens 'n drafuitstappie, bel haar huismaats die polisie en hulle vind haar teen die berg. Sy kan niks onthou nie en ondergaan 'n drastiese persoonlikheidsverandering. Psigiater Ben Krige sien haar as 'n raaisel, maar deur woorde breek hulle geleidelik deur grense wat hulle van mekaar skei.
$241.00 MXN
2011
AF
In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys oë wat haar laat stotter – dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as dié iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posseëls versamel.En in Die reuk van verlange sien dr. Jos...
$222.00 MXN
2011
AF
In Die wingerd sal weer bot bly Juliétte aan as wynmaker nadat sy van die plaaseienaar se onstandvastige seun Bertus geskei het. Ná ’n paar jaar keer Bertus se broer, Conrad, terug van oorsee om die bestuur van die plaas oor te neem. Daar ís ’n romantiese vonk tussen haar en Conrad, al ontken sy dit ook, maar daar is gerugte dat Conrad met die geitjie van ’n Susan gaan trou . . . In Liefde is ’n kleur sukkel Emma lank ná haar egskeiding steeds om haar lewe in orde te kry. ’n Vakansie in di...
$222.00 MXN
2011
AF
In ’n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies en kort voor lank nuwe weivelde gaan soek; daarom wou Nicolene nog nooit ’n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar . . .In Serenade vir ’n nagtegaal is sang Ann se hele bestaan, en haar sangdosent, Carl, is die liefde in haar lewe. Maar dan verbreek hy hul verhouding net wanneer sy ...
$222.00 MXN
2012
AF
Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek ...
$261.00 MXN
2021
AF
Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense.
$233.00 MXN
2010
AF
Accessible
Cato se man is dood, drie jaar ná hul troue. Op Stellenbosch moet sy die Big Pink-teaterrestaurant oorneem, maar iewers tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van ’n leë plek langs haar in die bed, het sy die Cato wat sy geken het, verloor.
$241.00 MXN
2025
AF
Op 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van 'n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir 'n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie.
$226.00 MXN
- Traducido por
- Elsa Silke
2019
EN
Ellie McKenna likes her new, quiet life in the countryside. She has time to reflect on the death of her dad, that fateful night at the police roadblock, and to recover from her physical and psychological scars - the result of her last mission. Here in her safe haven she even finds time to help out as church organist. But when they finally - inevitably - track her down, she knows that she'll need to find out who is looking for her, and why. The keenly anticipated sequel to Blindside.
$233.00 MXN











