Skip to main content

Warenkorb

Sie werden jetzt wie ein VIP behandelt!

Artikel nicht erhältlich
Bitte überprüfen Sie Ihren Warenkorb. Sie können nicht verfügbare Artikel jetzt entfernen. Andernfalls werden diese beim Bezahlen automatisch entfernt.
ElementeElement
ElementeElement

Empfehlungen für Sie

Loading...
Ihre persönlichen Empfehlungen
Ihre persönlichen Empfehlungen
Ihre persönlichen Empfehlungen
  • Rillers 6: Kamer 13

    Serien series Rillers
    Wat gaan in Kamer 13 aan? En hoekom is dit net Bennie wat voel iets is nie reg nie? Wat sal sy ma sê as sy uitvind van die swelsel op sy rug en hoekom is Klitser, sy hond, skielik so anders teenoor hom? En dan is daar die stem in sy kop wat hom snaakse dinge laat doen. … Lesen Sie mehr

    € 7,24

  • Rillers 2: Die vrou met die pers oog

    Serien Buch 2 - Rillers
    Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in … Lesen Sie mehr

    € 7,24

  • Rillers 4: Ou Langklou

    Serien series Rillers
    Wat vir Victor as net nog ’n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, raak ’n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die vreemde vrou wat onder in die straat woon. … Lesen Sie mehr

    € 7,24

  • Hospitaaltyd

    Rillers 7

    Serien series Rillers
    Rudi is nou al twee keer deur iemand in ’n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur ’n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, sy meisie. Wat is haar verbintenis met die ander twee? En hoekom tree die kinders wat omgery is so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? Min weet Rudi dat hy baie na aan die antwoorde op al … Lesen Sie mehr

    € 7,24