Showing results for "madelein rust"
Showing 1 - 12 of 17 Results
Adult content is visible.
2023
AF
Madelein Rust se Siembamba is ’n naelbyt-riller. Angswekkend, aksiebelaaid en propvol familiesages en onvoorspelbare intriges.
$23.86 AUD
2021
AF
Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?Wanneer Rene Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlakenlipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wreld van haar alterego. As Lisb is synie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar A bedrewe knoeierwat haar voordoen as A waarser om haar trust fonds aan te vul. Vir haar is Janine Oosterhuis, A doktersvrou wat oortuig is haar man wil haarvermoor, presies die tipe klint wat sy soek: skat...
$20.78 AUD
2017
AF
Doktor Renata Malan ondersoek die grusame byldood van die Gainsfordtweeling en bevind haar gou kniediep in 'n spinnerak van hebsug en haat terwyl die verdagtes se geraamtes een na die ander uit die kas tuimel.
$20.78 AUD
2020
AF
In Madelein Rust se sewende misdaadroman veg 'n forensiese sielkundige teen 'n demoon-uitdrywer maar ook teen haar eie demone. Sy word van 'n las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie.
$21.11 AUD
2022
AF
In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie. Moederland bied ’n fassinerende blik op die toekoms. ’n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.
$23.86 AUD
2016
AF
Renata Malan, 'n privaat ondersoeker, se pa is ter dood veroordeel vir moord maar het ontsnap. Nou ondersoek Renata 'n reeks moorde waarvan die leidrade al hoe sterker na haar pa wys.
$23.75 AUD
2015
AF
Renata, 'n forensiese sielkundige, ondersoek 'n saak waarin 'n sestienjarige meisie gesterf het: volgens die polisie was dit selfmoord en volgens die oorledene se familie was dit nie. Renata glo laasgenoemde maar sy het bewyse daarvoor nodig.
$23.75 AUD
2018
AF
Wat het 'n geheime organisasie en 'n kultus met korrupsie in hoe plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakteer word om 'n nuwe geval te ondersoek. Elke geval is doelbewus geplant sodat dit ontdek moes word en die modus operandi laat geen twyfel dat dit 'n reeks is nie. Maar die spoor is koud. Identifikasie is onmoontlik vanwee gesigbeserings. Dit maak slagofferprofilering onmoontlik, want hoe vang mens 'n moordenaa...
$20.78 AUD
2019
AF
Kanker schmanker! rus borskankerstryders toe met inligting wat nie altyd geredelik beskikbaar is nie en help hul geliefdes om die reis met kanker beter te verstaan. Dit is 'n boek van hoop en triomf wat die leser hardop laat huil en laat lag. Dis 'n verhaal vir elkeen van ons wat 'n stryd van enige aard stry.
$20.78 AUD
Minimalisme Is De Naam Van Het Spel
30 Dagen Minimalisme Uitdaging Met Praktische Tips Voor Het Opruimen, Voor Meer Rust, Tevredenheid, Succes En Geluk In Het Leven
2018
NL
Hoe minimalisme ook je leven ten goede kan veranderen! Je moet altijd gelijke tred houden met anderen? Stress en ontevredenheid bepalen je dagelijkse leven en je weet niet hoe je je leven ten goede kunt veranderen? Dan voel je je hetzelfde als in mijn verleden, totdat ik mijn leven veranderde en overging op een minimalistische levensstijl! Dus aarzel niet en begin nu aan een eenvoudig, gelukkig en stressvrij leven met mijn minimalistische gids! Onze wereld van vandaag wordt gevormd door co...
$7.99 AUD
or Free with Kobo Plus2014
AF
Belia, 'n forensiese sielkundige, werk saam met 'n span van die polisie om 'n reeksmoordenaar vas te trek wat doelbewus leidrade op die misdaadtoneel laat. Later weet sy wie die volgende slagoffer is.
$23.75 AUD
2024
AF
Bessie se hangkasbiblioteek is propvol heimwee en humor, met uiteenlopende karakters net so kleurryk soos die boeke in Bessie se spaarkamerhangkas. Madelein Rust op haar beste!
$23.09 AUD











