Skip to main content

Carrinho

Você está recebendo o tratamento VIP!

Item(ns) indisponível(is) para compra
Verifique seu carrinho. Você pode remover os itens indisponíveis agora ou os removeremos na finalização de compra.
itensitem
itensitem

Recomendados para você

Loading...
  • Dood op die trein

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 10 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leia mais

    R$ 4,96

  • Moord in Benlopark

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 11 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer 'n kind ... Leia mais

    R$ 4,96

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... Leia mais

    R$ 4,96

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leia mais

    Gratuito

  • Moord in die bakkery

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 3 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leia mais

    Gratuito

  • Die lyk in die water

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 4 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leia mais

    R$ 4,96

  • Slapende honde

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 2 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leia mais

    Gratuito

  • Hink Seisoen 1 Box Set

    Al 10 novelles in een!

    de Anna Emm ...
    Séries series Hink
    Hierdie HINK BOX SET bevat al 10 murder mystery novelles in Seisoen Een van Anna Emm se gewilde HINK-reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Die dooie danser * Slapende honde * Moord in die ... Leia mais

    R$ 87,63

  • Die koning is kaal

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 5 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leia mais

    R$ 4,96

  • Moord op stiletto's

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 21 - Hink
    Alexander Hinkel en Janke Lofstat is terug vir nog 'n seisoen! Met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint, pak hulle weer 10 raaiselagtige moordondersoeke aan. Daar is ook 'n paar nuwe karakters op die toneel...Flint en Ainly se verhouding blom. Maar met Hinkel se clearance steeds opgeskort en Janke nou voltyds in diens van die polisie, bly dié twee aanhou haak. Janke meen hulle het ... Leia mais

    R$ 4,96

  • Tot die dood ons skei

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 23 - Hink
    Hinkel gaan sien vir kolonel Gerber in die hospitaal, en op pad uit glip 'n ouer vrou saam met hom by die hysbak in. Sy het Hinkel herken, sê sy, en sy het sy hulp nodig. Sy glo vas dat haar man beplan om haar te vermoor. Maar Hinkel se gedagtes is by die kolonel en by die gewigtige opdrag wat hy so pas by Gerber ontvang het. Hy neem nie die vrou se storie ernstig op nie. Dit is, totdat hy die ... Leia mais

    R$ 4,96

  • Stilte vir die dooies

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Séries Livros: 6 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leia mais

    R$ 4,96