Nastavení ochrany vašich osobních údajů

Výběrem možnosti „Přijmout vše“ povolujete společnosti Rakuten Kobo a jejím partnerům používat soubory cookie, sledovací a podobné technologie ke shromažďování vašich osobních údajů a jejich zpracování pro následující účely: provozování webových stránek a služeb Kobo a zajištění jejich správného fungování, poskytování personalizovaného obsahu na stránkách Kobo a reklam pro Kobo na jiných platformách, měření analytických údajů a analýza toho, jak jsou naše webové stránky a služby používány. V opačném případě klikněte na „Odmítnout“ níže a odmítněte všechny jiné než základní účely nebo přejděte do Nastavení ochrany osobních údajů a spravujte své předvolby pro jednotlivé účely. Více informací naleznete v našich Ochrana osobních údajů.

Zobrazují se výsledky pro "dirna ackermann"

  • Bestsellery
  • Nejlépe hodnocené
  • Cena: od nízké po vysokou
  • Název: A až Ž
  • Název: Ž až A
  • Datum: Od nejnovějšího po nejstarší
  • Datum: Od nejstaršího po nejnovější
Vymazat vše

Zobrazuje se 1–12 z 15 výsledků

Obsah pro dospělé je viditelný. 


2011

AF

Toe groentjie-joernalis Michaela Beekman agter ’n storie aan gestuur is, het sy nooit kon raai dat sy die storie sou word nie!Haar hele lewe lank het sy die gemis aan ’n pa ervaar, maar dit probeer wegsteek, en nou ontdek sy dat die vrou wat haar grootgemaak het nie haar ma is nie. Dat sy eintlik ’n ander naam en van het, en dat haar ware ouers geskei is as gevolg van die tragedie wat die gesin getref het.Voor al die drade egter ontrafel kan word, word die geskiedenis byna herhaal. Maar di...

112,71 Kč


2014

AF

Talani kry werk as 'n nanny om afstand tussen haar en haar verloofde te kry. Dit is egter die oulike seunskind se pa wat sy net nie uit haar gedagtes kan kry nie.

98,10 Kč


2015

AF

Xanthe Patterson kan nie verstaan waarom haar pa die huis op hul plasie aan ’n vreemdeling, ene Hanko Joubert, sou nalaat nie. Wat gaan sy met die vent onder haar voete maak? Veral aangesien sy mooi hande haar gedagtes laat dwaal . . . Sy kan nie nou bekostig om te dagdroom nie. Haar pa het aan Xanthe sy bou-onderneming nagelaat en sy kan haar lewenslange droom bewaarheid om in die boubedryf te werk. Maar aangesien haar ouers haar vroeër juis uit dié bedryf probeer weghou het, het sy geen ...

112,71 Kč


2011

AF

Die bodem val uit Candy Cilliers se wêreld toe haar ouers feitlik oornag álles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouché Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, êrens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg.Candy arriveer op die plaas met 'n verstuite enkel, midde-in die familietwis, en vind gou haar stadsmaniertjies...

112,71 Kč


2014

AF

Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en 'n hele poolstreek in sy oe. Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar. En nou is hy terug met 'n beeldskone verloofde ... en die vreemdste troureelings waarvan Bianca nog gehoor het. Al die jare was hy haar ouboet, haar ouers se grootmakkind in wie se warmte sy haar kon koester, veilig kon voel. Maar hierdie Henk is 'n vreemdeling, daar's staal in sy oe. Bianca Malan se besluit dat hy haar nie weer gaan ontwrig nie, is vergeefs. Hy kra...

98,10 Kč

2012

AF

Anselie erf 'n verwaarloosde Victoriaanse huis en die geheimsinnige Crafford bied sy hulp met die restourasiewerk sonder vergoeding aan. Hoe keer sy dat haar hart betrokke raak?

98,10 Kč


2013

AF

Annemé het voor De Wet se oë grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annemé ’n volwasse vrou . . . ’n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede – met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters – was nie wat sy as kind wou hê nie, en sy’s nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om ...

112,71 Kč

2013

AF

Zilke is verloof aan 'n aantreklike en skatryk wynplaaserfgenaam en hy kan nie wag vir hulle troue nie. Maar waarom sien sy nie uit na die troue nie? Het dit met die nuwe wynmaker te doen?

98,10 Kč

2014

AF

Ooreiste operadiva Anshua du Pre vlug Swakopmund toe om gesond te word. Maar haar vrede is daarmee heen toe sy besef haar huisbaas, Coe Stern, is 'n fotojoernalis, vir haar een van die vyand.

98,10 Kč

2012

AF

Dane se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dane moet weet wat die beletsel op hulle liefde dan is.

98,10 Kč

2011

AF

Dirna Ackermann het al meer as 12 boeke geskryf. Lentelied is n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses; Vrydagmeisie en Wederomliefde.

249,69 Kč

2014

AF

Sanita het ’n geheim. Twee dekades gelede moes sy ’n baba afgee en ’n jeugliefde daarby. Maar sy’t aanbeweeg, getrou en ’n seun, Hanko, bygekry, en ’n lewe geskep saam met haar man. Hul gastehuis, Waaiwater, is haar lewe ná Markus se dood. Maar nou wil alles inmekaar tuimel: Develcor het groot planne vir Sanita se rustige kusdorpie en hul bouery gaan haar besigheid lelik knou. En watter Develcor-indoena is daarheen gestuur om met Sanita te onderhandel? Einste Fourie Burger wat sy destyds s...

112,71 Kč