Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...
  • Rillers 4: Ou Langklou

    Collection series Rillers
    Wat vir Victor as net nog ’n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, raak ’n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die vreemde vrou wat onder in die straat woon. ... En savoir plus

    6,78 €

  • Hospitaaltyd

    Rillers 7

    Collection series Rillers
    Rudi is nou al twee keer deur iemand in ’n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur ’n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, sy meisie. Wat is haar verbintenis met die ander twee? En hoekom tree die kinders wat omgery is so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? Min weet Rudi dat hy baie na aan die antwoorde op al ... En savoir plus

    6,78 €

  • Rillers 6: Kamer 13

    Collection series Rillers
    Wat gaan in Kamer 13 aan? En hoekom is dit net Bennie wat voel iets is nie reg nie? Wat sal sy ma sê as sy uitvind van die swelsel op sy rug en hoekom is Klitser, sy hond, skielik so anders teenoor hom? En dan is daar die stem in sy kop wat hom snaakse dinge laat doen. ... En savoir plus

    6,78 €

  • Rillers 2: Die vrou met die pers oog

    Collection Livre 2 - Rillers
    Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in ... En savoir plus

    6,78 €