Mostrando resultados para "christien neser"
Mostrando 1 - 12 de 23 resultados
El contenido para adultos es visible.
2013
AF
Amper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10 en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly. Toe Micha se outisme by sy nuwe pre-primêre skool (die soveelste een) gediagnoseer word en dit daadwerklik behandel en hanteer word, begin dinge regkom. Leonard vind dit egter wel moeilik om gefokus te bly op sy ideaal om eendag ingenieur te word. Hy is ’n slimkop en hy en sy groepie “mede-geeks” by die skool droom om die jaarlikse brugboukompetisie vir hoërskole te wen, sodat hy ’...
$160.00 MXN
2023
AF
In this omnibus Elle and her friends have incredible adventures ... The omnibus includes a new story! In Droomkans Elle is still wondering where on earth to get money to buy herdream dress for the matric dance, while some unexpected visitors pop up in theschool hostel. To make matters worse, Mrs Bender, the principal, is determinedthat Elle should come up with a project to end her year as head girl of Gravitason an unforgettable note. Will Elle get her dream chance to leave a lastinglegacy...
$205.00 MXN
2017
AF
Elle se matriekjaar skop op 'n aaklige noot af. Daar is skielik probleme tussen haar en Alex, haar kerel. En Gravitas het 'n nuwe waarnemende skoolhoof wat 'n veer vir die skooltradisies voel. Elle probeer red wat te redde is - maar dit kan haar dalk haar hoofmeisiebalkie kos ...
$165.00 MXN
2019
AF
Die eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in 'n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk, Koshuiskoffie en Blou sjokolade.
$231.00 MXN
2020
EN
To raise a typical toddler is no joke. So what do you do when your child happens to be 'different'? What if he's hyperactive and can't pay attention? What if you suspect that she might be autistic? What can be done about low muscle tone and poor pencil grip? What if his language development is not on par, or he lisps or stutters? And what if she doesn't have learning difficulties, but suffers from anxiety?In Help! My Child is Atypical a team of experts answer these and many other questions...
$276.00 MXN
2020
AF
Die volgende drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in E n omnibus. Hierdie titels is: Rocksusters, Duinebesies en Franse vlegsel.
$231.00 MXN
2013
AF
Elle kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan NamibiA toe gaan terwyl hulle goggas vang nie. Maar die woestynuitstappie sorg egter vir meer opwinding as wat Elle in haar wildste drome kon dink.
$165.00 MXN
Elle-reeks Omnibus 3: Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans
Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans
2021
AF
Witbaadjies. Dit is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nie op die Lys van Dertig te kom nie, is vir elkeen 'n verskrikking in Middernagklub. Van uitslip en reels breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog 'n Gravitas-avontuur. In Pienk bikini gee die woord matriek vir Elle 'n knop in haar keel. As hoofmeisie gaan daar 'n groot verantwoordelikheid op Elle ...
$231.00 MXN
2013
AF
Elle kan nie wag vir die Musikanto-musiekfees in Parys nie. Maar hoekom tree die nuwe goth-meisie so vreemd op? En sal Elle dit regkry om Divan se rockgroep te red? Nog 'n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock!
$165.00 MXN
2015
AF
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel ...
$165.00 MXN
2021
AF
Vreesloos? Elle is eerder vrekbang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir 'n lewe anderkant die rooibaksteenmure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul groot matriekvakansie, probeer sy daarvan vergeet. Sy wil elke laaste oomblik met oorgawe geniet. Soos die matriekdans. Op hierdie dans gaan sy 'n laaste kans kry om haar stempel af te druk. Dit moet onvergeetlik wees, veral vir die nuwe hoofmeisie en die graadelfs. Alle...
$165.00 MXN
2015
AF
Witbaadjies. Dit is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nie op die Lys van Dertig te kom nie, is nou vir elkeen 'n verskrikking. Van uitslip en reels breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog 'n Gravitas-avontuur ...
$165.00 MXN











