Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...

eBooks de Principiante

Si te gustan los eBooks de Principiante, seguro que te encanta esta selección.
Mostrando 1 - 24 de 34 resultados
Skip side bar filters
  • Soet Drome, My Lief

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    Dit is slaaptyd, maar Alice wil nog nie gaan slaap nie. Om deur haar slaaptydroetine te gaan, kalmeer Ma haar dogter deur haar te herinner aan al die wonderlike dinge wat hulle daardie aand saam gedoen het. Hierdie boek is geskryf op 'n sagte en strelende manier, wat die warm en liefdevolle verhouding tussen Alice en haar ma wys, terwyl dit jong lesers voorberei vir 'n goeie nag se slaap. ... Leer más

    $121 MXN

  • Onder die Sterre

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    Afrikaans children's book. Perfect for kids practicing their Afrikaans language skills.It's the summer holidays, and Mark is looking forward to having a big adventure!But when his Mom and Dad announce that the family is going on a camping trip he becomes scared.Will Mark overcome his fear of the dark and be able to enjoy the trip?Dit is die somervakansie, en Mark sien uit daarna om 'n groot ... Leer más

    $121 MXN

  • Neo se Onsigbare Kombers

    Ilustraciones de Subi Bosa ...
    Neo loves adventures, but sometimes he feels a little scared. Luckily his sister, Thandi, is strong and brave and she has a clever plan to make Neo feel safe. She gives him a special blanket – an invisible blanket. And it works! He’s not even afraid of the tallest tree in the garden anymore. But will the invisible blanket help when Neo has to go to a new school … and participate in the swimming ... Leer más

    $108 MXN

  • Ek Is Lief Vir My Mamma

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte geskenk vir Mamma se verjaarsdag dink. Hulle wil graag vir haar wys hoe lief hulle haar het.Watter kreatiewe oplossing het hulle gevind om te wys hoe hulle voel? Dit sal jy uitvind in hierdie geïllustreerde kinderboek.Hierdie kinderboek maak ... Leer más

    $121 MXN

  • Ek is Lief vir My Pappa

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    Jimmy, die klein hasie, weet nie hoe om op 'n tweewielfiets te ry soos sy groot boeties nie. Soms word hy selfs geterg daaroor. Wanneer Pappa vir Jimmy wys hoe om nie bang te wees om iets nuuts te probeer nie, het die pret begin.Hierdie kinderboek is deel van 'n versameling kort slaaptydstories.Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die ... Leer más

    $121 MXN

  • Regte en Verpligtinge

    Social Reading, #1

    de Johan Hefer ...
    Series Libro 1 - Social Reading
    Hierdie boek is gemik op beginner lesers. Die boek behandel die regte wat in die grondwet neergelê is en is geillustreer met pragtige multi kulturele sketse. ... Leer más

    $26 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Tom en die monster in die tuin

    de Jaco Jacobs ...
    Ilustraciones de Alistair Ackermann ...
    ’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.Dit is naweek.Tom en Clint gaan in die tuin kamp!Hulle gaan in ’n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar ’n probleem … ’n MONSTER van ’n probleem! ... Leer más

    $75 MXN

  • My Monster Sigwoorde - Vlak 2, Boek 4

    My Monster Sigwoorde

    de Kaz Campbell ...
    Series series My Monster Sigwoorde
    Leer hoeom sigwoorde te lees: Vlak 2, Boek 4!Boek 4 kombineer sigwoorde van die "My Monster" Vlak 1 (Boeke 1, 2 en 3) in kort en eenvoudige sinne. Elke bladsy word ondersteun deur 'n prentjie om lees makliker vir kinders te maak. Werk deur hierdie reeks boeke en u sal u kind kan leer om makliker te lees! ... Leer más

    $52 MXN

  • Die Groen Slange in die Bos

    Reading Nature, #1

    de Johan Hefer ...
    Series Libro 1 - Reading Nature
    Die Groen Slange van die Bos is 'n boek oor 'n olifantjie wat in die bos gaan loop en groen slange ontmoet. Die boek is gerig op jong lesers om hul oefening in lees te gee en met die natuur as tema. Pragtige fotos illustreer die slange wat in die boek behandel word. ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    Klein Jimmy hou nie daarvan om sy tande te borsel nie. Selfs wanneer sy ma vir hom 'n splinternuwe oranje tandeborsel gee, sy gunsteling kleur, gebruik hy dit nie soos hy moet nie. Maar wanneer vreemde en tower dinge met Klein Jimmy begin gebeur, begin hy besef hoe belangrik dit is om sy tande te borsel.Ek is lief daarvoor om my tande te borsel, 'n lieflike verhaal vol pragtige illustrasies wat ... Leer más

    $121 MXN

  • Mia se Liedjie

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    Afrikaans children's book.Mia is a little squirrel with a big dream: to perform on stage. When her friends need help, Mia faces her fears and discovers that she can bring joy to everyone around her with her music.This story is about following your dreams, helping others, and finding the courage to do what you love.Mia is 'n klein eekhorinkie met 'n groot droom: om op die verhoog op te tree. ... Leer más

    $121 MXN o gratis con Kobo Plus

  • My Monster Sigwoorde – Vlak 2, Boek 6

    de Kaz Campbell ...
    Leer om sigwoorde te lees, Vlak 2, Boek 6, vir Beginnersleesers!Boek 6 fokus op getalle wat tot 20 tel. Dit kombineer die sigwoorde wat in "My Monster Vlak 1" boeke 1, 2 en 3 is, en kombineer hulle in eenvoudige sinne. Elke bladsy word ondersteun deur 'n prentjie om lees makliker vir kinders te maak. Belangrike begrippe soos die waarde van getalle word in Boek 6 behandel. Werk deur hierdie reeks ... Leer más

    $52 MXN

  • Krok en Dil Vlak 4 Boek 4

    Wat 'n waatlemoen!

    de Jaco Jacobs ...
    Ilustraciones de Nadia du Plessis ...
    Series series Krok en Dil
    Aandete vir almal - selfs vir Dil se groen waatlemoen vriend!Dil kry 'n reuse-groot en groen waatlemoen. Hy kan skaars wag om sy tande in die soet, sappige vrug te sink! Maar dit lyk of almal 'n hap van Dil se waatlemoen wil hê ... en hy is nie so lus om te deel nie. Wat gaan hierdie groen-en-rooi vrugteliefhebber doen?Sluit aan by Dil in hierdie prettige storie oor die vreugde van deel met ... Leer más

    $30 MXN

  • Ek eet graag vrugte en groente

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    Jimmy, die klein hasie, eet graag lekkers. Hy sluip in die kombuis in en kry 'n sak lekkers wat in die kas weggesteek is. Wat gebeur net nadat Jimmy opklim om die lekker by te kom? Jy sal uitvind wanneer jy hierdie geïllustreerde kinderboek lees. Van daardie dag af begin hy gesonde eetgewoontes ontwikkel en eet hy selfs graag sy vrugte en groente. ... Leer más

    $121 MXN

  • Ek Hou Van Herfs

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    In hierdie kinderboek verken Jimmy, die klein hasie, die herfs, sy gunsteling seisoen. Hy geniet dit om buite te wees en met kleurvolle blare te speel. As dit begin reën, vind hy en sy gesin interessante aktiwiteite om tuis te doen. Hulle bring 'n wonderlike dag saam deur, maak nie saak hoe die weer lyk nie. ... Leer más

    $121 MXN

  • Die Klein Rooi Brandweerwa

    Die Klein Rooi Brandweerwa het 'n gelukkige lewe gehad- tot eendag, toe twee nuwe brandweerwaens in sy motorhuis inry. Hy was seker dat hy nie meer verlang of nodig sou wees nie. Dit het hom baie hartseer gemaak. Maar toe eendag, was daar 'n brand in sy rustige dorpie. Vind uit wat gebeur met die klein brandweerwa. Hierdie verhaal sal jou kleintjie (ouderdomme 3-5) wys dat selfs wanneer iets sleg ... Leer más

    $52 MXN

  • Jan die Rot en Tom die Kat

    Jud the Rat en sy vriende bewoon 'n reeks fonies-gebaseerde leesvlotheidsboeke wat in terme van moeilikheidsgraad gegradeer word, en voorsien word van ondersteunende handleidings en implementeringsmateriaal. Die boeke, handleidings en materiaal vorm deel van Dr Charles Potter se Leesvlotheidsprogram, wat ontwikkel is om lees-, skryf- en spelvermoëns te verbeter op grond van opgedateerde navorsing ... Leer más

    $173 MXN

  • Ek Slaap Graag In My Eie Bed

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    Jimmy, die klein hasie, wil nie in sy eie bed slaap nie. Elke aand sluip hy in sy ouers se kamer in, en raak in hul bed aan die slaap. Tot een aand, toe iets onverwags gebeur... Hierdie verhaal is ideaal om voor slaaptyd vir kinders voor te lees, en ook aangenaam vir die hele gesin! Dit is geskik as voorleesboek vir kleuters of as selfleesboek vir ouer kinders. ... Leer más

    $121 MXN

  • Ek hou daarvan om die waarheid te praat

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    BoekbeskrywingJimmy die hasie is in die moeilikheid. Hy het per ongeluk sy ma se gunstelingblomme geruïneer. Sal dit help as hy jok? Of is dit beter om die waarheid te vertel en te probeer om die problem op 'n ander manier op te los?Help u kinders leer om meer eerlik te wees met hierdie prettige kinderboek. ... Leer más

    $121 MXN

  • My monster sigwoorde vlak 2 boek 5

    de Kaz Campbell ...
    Leer om sigwoorde vlak 2 boek 5 te lees vir beginners. Boek 5 is gekombineer met die sigwoorde wat in my monster vlak 1, boek 1, 2 en 3 gedek is in kort frases en eenvoudige sinne. Elke bladsy bevat 'n prentjie om lees makliker te maak vir kinders. Werk deur hierdie reeks boeke en jy sal instaat wees om jou kinders te leer lees.Daar is 6 sigwoord boeke in hierdie leer om te lees program. In vlak 1 ... Leer más

    $52 MXN

  • Mia en die Hondjie

    Little Steps Creativity Book, #5

    de Ronell Tempel ...
    Series Libro 5 - Little Steps Creativity Book
    'Mia en die Hondjie" is the fifth Little Steps Creativity Book in the Tempels 777 series and is available in Afrikaans,When Mia finds a small, lost puppy, her gentle heart shows the power of kindness and belonging. Through simple words and doodle-style illustrations, children learn about caring, friendship, and the joy of giving a home to someone who needs love. A comforting story that encourages ... Leer más

    $52 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Woorde Wat Dans

    Ilustraciones de Katlego Keokgale ...
    Oral waar Vuyo gaan, leer sy nuwe woorde. By die huis leer sy van kos en die natuur. Tata vat haar biblioteek toe sodat sy boeke kan kies. By die skool maak sy en haar maats liedjies op met die woorde wat die juffrou hulle leer. By die Sondagskool leer sy die woorde van baie ou liedjies. Dan droom sy een aand van woorde wat dans ... en sy skryf 'n pragtige gedig daaroor. ... Leer más

    $117 MXN

  • Die ruspe se reis

    Afrikaans Bedtime Collection

    Series series Afrikaans Bedtime Collection
    This story is about a caterpillar who accidentally went on an adventure, traveling far away from her home in the forest. She had an exciting experience, trying new foods and exploring new places. But at the end, she was the most happy to come back home to her family.Hierdie storie gaan oor 'n ruspe wat per ongeluk op 'n avontuur gegaan het, ver weg van haar huis in die woud af. Sy het 'n ... Leer más

    $121 MXN

  • Tom en die baie snaakse hond

    de Jaco Jacobs ...
    Ilustraciones de Alistair Ackermann ...
    ’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.Tom is vies. Die tweeling lag vir sy hond. Hulle sê Pretzel sal nooit ’n prys op die skou wen nie. Tom besluit hy gaan hulle verkeerd bewys. Maar het hy ’n pryswenner-plan? ... Leer más

    $95 MXN