Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...

eBooks de Referencia

Si te gustan los eBooks de Referencia, seguro que te encanta esta selección.
Mostrando 1 - 17 de 17 resultados
Skip side bar filters
  • Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

    Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Dié versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiële en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie ... Leer más

    $135 MXN

  • Johan Stemmet se musiektrivia

    de Johan Stemmet ...
    Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou ’n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van ... Leer más

    $135 MXN

  • Talinga-Bwisi for Beginners

    Practical Learning with SynapseLingo

    Series Libro 1 - Learn Talinga-Bwisi
    E-book includes audio access and learning software via link.This e-book is your clear entry into the Talinga-Bwisi language—created for English-speaking learners. You begin with the essential sounds and accurate pronunciation, then progress step by step through useful words, phrases, and short dialogues for everyday life, travel, and family. Each unit follows a simple rhythm: brief English ... Leer más

    $99 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Hoe verklaar jy dit?

    Edición de Danny Fourie ...
    Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat ’n elektriese paling ’n lading van tot 600 volt kan vrystel? Hierdie feite is deel van ’n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds ... Leer más

    $170 MXN

  • Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse

    Stories oor woorde, mense en aanhou beweeg en geraas maak

    Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos ’n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol. Hierdie versameling stories en besinnings uit die immergewilde skrywer se “Woorde wat wip”-rubriek wat tweeweekliks in Rapport verskyn, sal lesers met selfs die stroefste hallelujagesigte opkikker. In hierdie boek kry jy insae in hoe stories rondom woorde gevorm word. Herman kies telkens ’n woord ... Leer más

    $170 MXN

  • Daar is niks om te betaal nie! KRY DIT ALLES VERNIET ...

    VERGOED JOUSELF MET TONNE GRATIS GESKENKE VANDAG!Neem alles wat jy wil ... dit is alles verniet!Jy sal jou oë nie glo wat jy alles verniet kan kry nie.Hierdie boek loop oor van fantastiese gratis geskenke vir jou.Jy sal alles hier vind, van gratis meubels, gratis koffie en tee sowel as gratis klere en daar is selfs waardevolle beroemde handtekeninge, komplimentêre muurpapier, speelgoed vir niks, ... Leer más

    $69 MXN

  • Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary

    Die Senior tweetalige skoolwoordeboek (gr. 10–12) bevat 50 000+ trefwoorde. Die uitleg en sorgvuldige taalleiding steun suksesvolle vertaling en kommunikasie in albei tale. The Senior bilingual school dictionary (Gr. 10–12) offers 50 000+ headwords. The layout and language guidance support successful translation and communication in both languages. ... Leer más

    $184 MXN

  • Natuurtrivia Uit Afrika

    Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte ’n vasteland van rekords.Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat ’n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste ‘grootstes’ en ‘kleinstes’, asook die ... Leer más

    $93 MXN

  • Verborge geheime van die Joodse wêreld nou aan die lig gebring

    Verborge geheimevan die Joodse wêreld nou aan die lig gebringDeur Bernard LevineJulle het vir meer gevra!So, hier is die nuwe uitgawe met opwindende geheime en onthullings oor die Joodse manier van leef.In hierdie boek word die verborge geheimenisse van die Joodse geloof (dit waarvan jy nog nie tevore gehoor het nie), ontdek en dit gaan jou ‘n beter idee gee van wat elke dag in die Joodse wêreld ... Leer más

    $52 MXN

  • Kaalkop 3

    de Nataniël ...
    Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ... Leer más

    $234 MXN

  • Ensibuko Yaffe Abaganda

    The author of the book, Ensibuko Yaffe Abaganda, literally translated Genesis of the Baganda, narrates for the first time, an own history by the Baganda, in Luganda language about the origins of their great nation, once earmarked as a settlement for the Jews, as told by word of mouth until the age when writing and printing came to the Buganda kingdom, a nation found in East Africa. The book is in ... Leer más

    $93 MXN

  • Sêgoed met slaankrag

    3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings

    Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers. ... Leer más

    $234 MXN

  • Vrae en feite vir nuuskierige agies

    Vir kinders van alle ouderdomme

    Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet ...... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou ... Leer más

    $156 MXN

  • Spreuke van C.J. Langenhoven

    C.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans. Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell in vyf afdelings: “Liefde en vriendskap, “Vlyt en loon”, “Waardes en waagmoed”, “Wysheid en kennis” en “Leierskap”. ... Leer más

    $172 MXN

  • Hoe verklaar jy dit? II

    Edición de Danny Fourie ...
    Na die ongeloo ike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser ... Leer más

    $170 MXN

  • Vrae en feite vir nuuskierige agies #2

    Vir kinders van alle ouderdomme

    de Riette Hugo ...
    Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet of dinosourusse ooit gekloon sal word? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag nog dasse dra? Die legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op dié vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme. ... Leer más

    $150 MXN

  • In die woorde van Suid-Afrikaanse sporthelde

    Ek her gisteraand ’n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe. Ek het gedroom ek moet my eie boulwerk trotseer.' Neil Adcock, Suid-Afrikaanse snelbouler, ann sy kaptein Jackie McGlew. 'Oom, het jy geweet ek het een groot probleem in die lewe gehad? Ek was nooit ’n kind nie. Ek het nooit die voorreg gehad om ’n kind te wees nie. Weet jy hoe lekker dit is om net ... Leer más

    $78 MXN