Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...

eBooks de Referencia

Si te gustan los eBooks de Referencia, seguro que te encanta esta selección.
Mostrando 1 - 8 de 8 resultados
Skip side bar filters
  • Die stille epidemie

    My Lewensreis na 'n Gesonde Skildklier

    In 2005 het Huisgenoot/YOU ’n artikel geplaas waarin Mariëtte Chippindall vertel het van die pad wat sy gestap het van ’n depressiewe, oorgewig vrou met ’n ongediagnoseerde skildklierprobleem na ‘n Mevrou Suid-Afrika 2005-finalis. Die lesers se reaksie was oorweldigend: meer as 6 000 mense het Mariëtte geskakel binne die eerste drie weke nadat die artikel gepubliseer is. Dit was letterlik die ... Leer más

    $109 MXN

  • Bewys van die hemel

    ’n Neurochirurg se reis na die hiernamaals

    Die vooraanstaande neurochirurg dr Eben Alexander het homself altyd as ’n man van die wetenskap beskou. Sy vaste geloof in geneeskunde wat op bewyse berus, het hom ’n loopbaan by van die top-institusies in die wêreld besorg. Maar dit sou heeltemal verander. Een oggend in 2008 raak hy in ’n koma nadat hy ’n seldsame bakteriese breinvliesontsteking opgedoen het. Breinskanderings wys massiewe ... Leer más

    $170 MXN

  • Van Paradegrond tot Pastorie

    de Carl Davis ...
    Hierdie boek neem jou op 'n lewenspad, besaai met allerhande uitdagings, geloofstories en 'n glimlag met 'n traan vermeng. Daar is skreeusnaakse tye in die Weermag, die ernstige oomblikke - en wie sê dat 'n mens nie in die kerk mag lag nie? Al hierdie emosies kom by jou op soos jy deur die boek meegseleur word. Hierdie boek gaan oor menswees. Hoe dan anders sal 'n mens van die paradegrond na die ... Leer más

    $173 MXN

  • Die Hof Verdaag

    Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die ... Leer más

    $104 MXN

  • Oorleef Skisofrenie

    Richard Carlson Jr. was gediagnoseer met paranoïese skisofrenie toe hy een – en – twintig jaar oud was. Sy siekte het begin toe hy in vroeë adolessensie was. Moderne psigiatrie het Richard oor ‘n dekade misluk. Toe, na ‘n insident met die polisie het hy regtig verstaan dat sy diagnose werklik is, en het uiteindelik die lang proses om te herstel begin. Meer as tien jaar later het sy lewe geweldig ... Leer más

    $34 MXN

  • Hartebreker

    Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanning

    de James Styan ...
    Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiënte 'n harteheler.Dié nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se ... Leer más

    $175 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die bleek man op my hakke

    My lewe met skisofrenie

    Niemand hoor die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is ... dat sy tientalle obsessiewe kompulsies het wat haar byna te bang maak om asem te haal. Niemand weet van Harriet Christou se lewe met skisofrenie nie. Harriet vertel 'n sonderlinge verhaal, en sy doen dit onverskrokke en openhartig. Sy vertel van die ... Leer más

    $254 MXN

  • Die Legkaart

    Deel 1 - My Pa se Genesing van Kanker

    de Lijlanie . ...
    Die Legkaart is 'n verhaal van die skrywer se persoonlike belewenis van hoop, geestelike stryd en brandende liefde as dogter, ousus en intersessor. Dit vertel van die geweldige aanslae op haar pa se lewe, terwyl pa en dogter deur duisende kilometers van mekaar geskei is. Deel 1 is die eerste boek in 'n trilogie en speel af in 2019. Die aanslae op haar pa se lewe begin op 12 April. Hierna word die ... Leer más

    $86 MXN