Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
  • Eiland van vervulling

    Karina het haar wêreldreisiger-tante Katriena skaars geken. Nou moet sy hoor dat sy nie net ’n nalatenskap kry ná haar tante se dood nie, maar sommer etlike eiendomme – insluitend verblyfreg op ’n paradys van ’n tropiese eiland!Daar aangekom saam met haar vriendin Liesl wil Karina net salig die natuurskoon geniet en uitvind of sy op die eiland sou kon aard. Maar daar’s ’n vlieg in die salf: ’n ... Leer más

    $95 MXN

  • Seisoen van ons liefde

    Toe vryskutjoernalis Tanya van Heerden na die Richtersveld op ʼn werksprojek gestuur word, het sy nooit kon droom hoe ingrypend haar hele lewe sou verander nie. In die Richtersveld verloor sy haar hart aan ‘n blonde, bruingebrande “veewagter”, en terug in die stad kom sy tot haar ontsteltenis agter dat sy swanger is. Stadig maar seker bou sy vir haarself ʼn nuwe lewe, bêre sy haar Richtersveld-man ... Leer más

    $95 MXN

  • Glimlag van die sekelmaan

    Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ʼn luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, ... Leer más

    $95 MXN

  • Een nag in Vegas

    Telani is deur ’n nagmerrie-ervaring met ’n verbreekte verlowing en het gehoop om in Amerika ontvlugting – sowel as ’n nuwe baan as arbeidsterapeut – te vind. Helaas, die posisie waarvoor sy wou aansoek doen, is reeds gevul. Op haar voorlaaste aand in Las Vegas ontmoet sy ’n oorrompelende Afrikaanse man. Ná ’n paar glase sjampanje beland die twee by ’n kitskapel. Toe Telani die volgende oggend ... Leer más

    $95 MXN

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Elke dag, vir altyd

    de Dina Botha ...
    Die aktrise, Lea, het drie punte op haar doenlysie: rus, vrede en 'n Afrika-sonbrand. Maar sy het ook 'n metgesel nodig vir haar grootouers se sestigste huweliksherdenking, dus klop sy by Human Coetzee se arbeidsburo aan. Sy vind hom uiters aantreklik, maar hy is duidelik die een man op die planeet wat nie onder haar bekoring val nie. ... Leer más

    $82 MXN

  • Geheime liefde

    ’n Ou joernaal wat die sleutel tot die geheim van ’n verbode liefde kan bied, word in die biblioteek op Stellenbosch ontdek en Diana Malan kan nie wag om dit te bestudeer nie. Sy doen navorsing oor die geheimsinnige vrou na wie die digter AA Sutherland in sy gedigte verwys en hoop om antwoorde in sy ou dagboek te vind. Dis net wat sy nodig het om haar PhD-tesis te voltooi en ’n pos by die ... Leer más

    $95 MXN

  • As liefde ontwaak

    de Elsa Hamersma ...
    Danielle Krause wil tyd maak om ’n speurverhaal te skryf, maar haar suster, Magdeleen, en dié se nuwe man span haar voortdurend in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle ’n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as “instaanmammie” in ’n buurt waar sy graag sal wil woon, met die voorwaarde dat sy nie in die oggende aan diens moet wees nie. Nooit het sy kon dink ... Leer más

    $95 MXN

  • Onverwags myne

    de Susan Pienaar ...
    Die suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip – ’n onvleiende nuwe haarstyl en lelike klere behoort mense se belangstelling af te weer. Amanda Toerien hou nie van aantreklike mans nie, want sy weet alte goed – ’n mooi man is almal s’n. Haar nuwe buurman is egter ’n regte bleeksiel ... Leer más

    $95 MXN

  • Omdat Ons Saam Is

    de Elsa Winckler ...
    Bella kom dikmond op Greyton aan. Haar oorlede tante se testament vereis dat sy vir 'n maand in die se huis bly om 'n aardige bedraggie te erf. Bella se susters het reeds hul onderskeie maande afgelos en elkeen het 'n bruidegom losgeslaan. Maar Bella wil niks met mans te doen he nie - veral niks met Wian nie. ... Leer más

    $82 MXN

  • Alles begin met 'n soen

    de Dina Botha ...
    Martine hou van bont en vrolike uitrustings terwyl Stefan vervelige grys pakke dra. Hy se sy is 'n hippie en sy meen weer hy is vervelig en verstok. Maar wanneer hy haar soen ... is verveling glad nie ter sprake nie. ... Leer más

    $82 MXN

  • Soet beloftes

    de Dina Botha ...
    Voordat Lezanne Foster haar oe kan uitvee bevind sy haarself op die plattelandse dorpie Vergesig as au pair vir Benjamin Streiger se drie voogkinders. Gou word sy lief vir die kinders maar dis nie so maklik om dieselfde te doen met die aanvanklik ontoeganklike Benjamin nie. ... Leer más

    $141 MXN

  • Donna en die droomman

    Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy soen hom sowaar in die galery se tuin. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op . . . saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, ... Leer más

    $95 MXN