Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
  • 'n Spook in die skool

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Ben en Klara Buys. Hulle is in Graad 7 in Laerskool Kruinenberg, maar in hulle vrye tyd is hulle privaatspeurders! Wanneer daar gerugte van 'n spook in die skool se gange die rondte begin doen, besluit Ben en Klara om ondersoek in te stel... ... Leer más

    $52 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die seerower se skat

    de Anna Emm ...
    Series Libro 2 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Wanneer Klara Buys 'n verweerde ou skatkaart ontdek, lees sy en Ben 'n bietjie op oor die seerowers wat jare gelede hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die tweeling besluit om die skat te gaan soek, en beland in nog 'n spannende avontuur... ... Leer más

    $52 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die gesteelde diamante

    de Anna Emm ...
    Series Libro 3 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Miljoene rande se diamante word uit Kruinendal se bank gesteel, en die polisie roep die Buys-tweeling se hulp in om die raaisel op te los. Die hoofverdagte is 'n onderwyser by Laerskool Kruinendal, en Ben en Klara moet 'n fyn ogie oor hom hou... ... Leer más

    $52 MXN o gratis con Kobo Plus

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Die verdwyning van Meneer Malan

    de Anna Emm ...
    Series Libro 2 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie is baie trots daarop dat sy gekies is as die redaktrise van die skoolkoerant, want dit is haar droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Wanneer sy werk aan 'n storie oor die nuwe ... Leer más

    $52 MXN o gratis con Kobo Plus

  • 'n Spook in die biblioteek

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie droom daarvan om eendag 'n beroemde joernalis te word, maar vir nou is sy 'n verslaggewer vir die skoolkoerant. Wanneer sy gevra word om 'n storie te doen oor Meneer Binneman se ... Leer más

    $52 MXN o gratis con Kobo Plus