Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
  • Medusa se einde

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 7 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Dood op die trein

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 10 - Hink

  • Uur van die Dooies

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 15 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Uur van die Dooies ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • 'n Giftige buffet

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 22 - Hink
    Toe die media uitvind dat kaptein Robert Flint en die YouTube-sensasie, Ainly Boyle, in die geheim getroud is, is daar skielik druk uit alle oorde vir 'n volwaardige onthaal. Flint en Ainly besluit op 'n tweede troue by die Blue Beach Hotel vir vriende en kollegas. Maar dinge loop gou skeef wanneer twee van die gaste wat vooraf van die deftige buffet geëet het, vergiftig word. Met kolonel Gerber ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Moord op stiletto's

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 21 - Hink
    Alexander Hinkel en Janke Lofstat is terug vir nog 'n seisoen! Met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint, pak hulle weer 10 raaiselagtige moordondersoeke aan. Daar is ook 'n paar nuwe karakters op die toneel...Flint en Ainly se verhouding blom. Maar met Hinkel se clearance steeds opgeskort en Janke nou voltyds in diens van die polisie, bly dié twee aanhou haak. Janke meen hulle het ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die koning is kaal

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 5 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Moord in die bakkery

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 3 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    Gratis

  • Tot die dood ons skei

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 23 - Hink
    Hinkel gaan sien vir kolonel Gerber in die hospitaal, en op pad uit glip 'n ouer vrou saam met hom by die hysbak in. Sy het Hinkel herken, sê sy, en sy het sy hulp nodig. Sy glo vas dat haar man beplan om haar te vermoor. Maar Hinkel se gedagtes is by die kolonel en by die gewigtige opdrag wat hy so pas by Gerber ontvang het. Hy neem nie die vrou se storie ernstig op nie. Dit is, totdat hy die ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Liewer dood

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 28 - Hink
    YouTube-sensasie, Ainly Boyle, is baie opgewonde oor die groot modeparade wat sy gereël het. Sy is veral baie in haar skik met die tema wat sy gekies het vir die aand, nl. Liewer Dood – afgelei van die gesegde 'Liewer dood as uit die mode'. Ainly voel dat dié naam baie gepas is, aangesien die modeparade ten bate van Agrippa se polisiediens sal wees. Die wérklike rede waarom die naam besonder gepas ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Kat en muis

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 9 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Een vir die boeke

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 30 - Hink
    Wanneer hulle planne om voor die magistraat te gaan trou vir die soveelste keer in die wiele gery word – dié keer deur 'n onverwagse moord – word Hinkel en Janke in 'n stryd teen tyd gedompel. Hulle het net 'n paar uur om die saak op te los as hulle nog hulle afspraak by die magistraat voor toemaaktyd wil haal. Dit blyk egter gou dat dié saak veel ingewikkelder is as wat hulle eers gedink het, en ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus