Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Boytjie

    de Johnny Davids ...
    Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle sportaanbieder. ... Leer más

    $11.09 USD

  • Sir David Pieter de Villiers Graaff

    de Ebbe Dommisse ...
    Sir David Graaff se unieke Suid-Afrikaanse storie begin waar hy as arm plaaskind varke oppas in Villiersdorp. Hy as tiener deur ’n welgestande oom na Kaapstad geneem om by dié se slaghuis te werk. Binne enkele jare is David nie net aan die hoof van die slaghuis nie, maar is hy die pionier wat koelstore vir die eerste keer na Suid-Afrika te bring – en so sy fortuin maak. Daarna volg ’n lewe in ... Leer más

    $17.89 USD o gratis con Kobo Plus

  • Op die Spoorweg

    Die storie van ons treine

    Suid-Afrika het die grootste spoorweginfrastruktuur in Afrika. Op die Spoorweg verken hierdie ryk spoorwegerfenis. Ingenieursvernuf oorwin terreine en spoorwegdorpe bloei. Williams bespreek ook rasseskeiding en bied 'n eerlike blik op die geskiedenis en toekoms van die spoorweë. ... Leer más

    $12.69 USD

  • Rassie

    Stories oor rugby en die lewe

    Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte.Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as ... Leer más

    $10.09 USD

  • Die Duisternis voed op die Leegte

    Ethan Coleman is 'n data-ontleder wie se lewe 'n korporatiewe leegte geword het. Toe hy uit die «glastoring» afgedank word, vlug hy uit die wêreld van gehuurde maskers na die episentrum van afsondering, na Brandwagtoring nr. 7 diep in die wilde woude van Washington-staat.Maar hierdie wagpos het sy eie «protokol»: die Grys Notaboek met tien reëls wat nooit verbreek mag word nie. Reël nr. 3: Moenie ... Leer más

    $5.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Afdruk

    In die hart van Sone-78, onder ses-en-dertig duisend ton staal en beton, sluimer iets wat die wetenskap eens onmoontlik geag het. Ses-en-veertig jaar gelede het Moermansk-32020 in 'n oomblik tot stilstand gekom — en niks agtergelaat as stilte en onsigbare dood nie. Maar vir fisikus Aleksandr Boll is hierdie stilte deurdrenk van stemme.Hy het Afdrukke ontdek — kwantumspore van diegene wat nie ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Israel-reeks 9: Hasukkah shel David

    Die tent van Dawid

    Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring? Nasies maak oorlog teen mekaar; daar is selfs oorlog tussen mense van dieselfde land. ’n Familietragedie ruk die Krige-gesin terug na die werklikheid toe. Soveel so dat Yoshi ... Leer más

    $11.59 USD

  • Die Verhaal Ontvou – Die Bybel in sy geheel gesien

    Het jy al ooit gewonder hoe die verskillende gedeeltes in die Bybel inmekaar pas en bymekaar aansluit? Hierdie studiegids sal jou help om die Bybel in sy geheel te ontdek deur ’n oorsig te gee van die belangrikste temas en die manier waarop jy Bybel lees, te verander deur jou in staat te stel om die verhale, mense en gebeurtenisse binne die oorspronklike konteks en ligging te plaas. ... Leer más

    $2.15 USD

  • Alles begin met 'n soen

    de Dina Botha ...
    Martine hou van bont en vrolike uitrustings terwyl Stefan vervelige grys pakke dra. Hy se sy is 'n hippie en sy meen weer hy is vervelig en verstok. Maar wanneer hy haar soen ... is verveling glad nie ter sprake nie. ... Leer más

    $4.73 USD

  • Waar onthou begin

    de Connie Luyt ...
    Toe Elfrieda ná ʼn lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak haar toe sy in ’n Durbanse hospitaal besef sy kan níks van haar verlede onthou ná sy voor ’n motor ingehardloop het nie.’n Terloopse opmerking deur Michael, die neuropsigiater wat na haar omsien, bring ’n flits herinnering: Voor haar sien sy ’n vaalgroen boekie oor die lewe van die ontdekkingsreisiger David ... Leer más

    $10.79 USD

  • Jesus in konteks

    Weet ons regtig wie Jesus is? Verstaan ons sy milieu? Onthou ons dat Hy ’n Jood was? Om Jesus te sien vir wie Hy is, kan ons denke en opvattings verander. ... Leer más

    $2.15 USD

  • Sasol eerste veldgids tot roofvoëls van Suider-Afrika

    de David Allan ...
    Series series Sasol Eerste Veldgids
    Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes. ... Leer más

    $5.39 USD