Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • [email protected]

    Series series Thomas@
    Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus. ... Leer más

    $8.93 USD

  • [email protected]

    Series series Thomas@
    Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om 'n nuwe halfboetie of -sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek 'n stokou Victoriaanse huis. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur ... ... Leer más

    $8.93 USD

  • Die versoeking van Thomas Maas

    de Chris Karsten ...
    Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie ... Leer más

    $13.59 USD

  • [email protected]

    Series series Thomas@
    Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oe het vir een ou - Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie... ... Leer más

    $8.93 USD

  • [email protected]

    Series series Thomas@
    Die derde avontuur in die topverkoper-reeks Thomas@ is hier! Die toetsreeks is verby en 'n wonderlike langnaweek by die see l vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos 'n alien en hy ... Leer más

    $8.93 USD

  • [email protected]

    Series series Thomas@
    Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om n sepiester te wees. Hy het immers n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks AAit! En sy mede-ster is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar dis die minste van Thomas se problemea ... Leer más

    $8.93 USD

  • [email protected]

    Series series Thomas@
    'n Skooltoer na Namibie saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek - 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe le. ... Leer más

    $8.93 USD

  • Die Hoeke van 'n Wind

    Series Libro 1 - Die windreeks
    Ontdek die hartroerende reis van Mia en haar drie susters in "Die hoeke van 'n Wind". Nadat hulle ouers in 'n ongeluk sterf, moet die susters by hul grootouers in Windhoek, Namibie gaan woon. Mia weet nie meer wat reg of verkeerd is nie...en sal sy ooit die waarheid ontdek? Lees hierdie aangrypende verhaal van liefde, verlies en die soeke na self. ... Leer más

    $6.00 USD

  • Die manewales van Thomas die Kat: Thomas en die Goue Kelk

    Thomas die kat is 'n nuuskierige maar slaperige kat wat op die avontuur van 'n leeftyd gaan. Hy word deur die tyd na 'n ou dorpie vervoer. Toe, uit pure nuuskierigheid, volg Thomas twaalf spraaksame reisigers, wat blykbaar na 'n baie wyse onderwyser luister. Of jy nou 'n seuntjie of meisie is, ma of pa, of ‘n kat soos Thomas, wat volgende gebeur sal jou beide verstom en verbaas! Sluit aan by ... Leer más

    $2.99 USD

  • Die Noodlottige Datum

    'n Fabel Retief Riller, Boek 4

    Series Libro 4 - Fabel Retief Reeks
    Hy was op soek na avontuur.Maar toe vind hy ’n grafsteen in ’n woestyn.In die verlate woesteny van Suidwes-Afrika, ’n plek wat plaaslik bekend staan as die Doodskus, staan ’n groot, versterkte herehuis wat geen reg het om te bestaan nie. Vir die afgetrede speurder Fabel Retief is die raaisel te aanloklik om te ignoreer. Maar die huis is nie so leeg soos dit wil voorkom nie, en sy geheime word ... Leer más

    $6.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Deuskant die Groot Gariep

    de Thomas Deacon ...
    Die verhale in Deuskant die Groot Gariep gaan oor 'n harde wereld en die mense wat daar bly - mense wie se unieke humor en mites soos &quote;'n boegoetakkie .. die sleg dinge van die lewe kan omtoor na lieflikheid ...&quote;. Die verhale is 'n mengsel van humor en onverklaarbaarheid. ... Leer más

    $12.09 USD

  • Die 6 weke van Thomas & Ella

    Thomas en Ella se werelde kon nie verder weg van mekaar wees nie. Sy woon in 'n wereld van chauffeurs en rooi matte -satyn en perels. Hy woon in die agterste kamer en is die man wat die perfekte meisie dryf om; nie die man wat die meisie kry nie. Maar baie kan verander in ses weke ... ... Leer más

    $9.68 USD