Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Die Karmelridder (Afrikaans)

    Die verhaal van 'n jong verteller wat sy kinderjare in Pisco, Peru, onthou. In daardie jare het sy ouer broer Roberto die gesin huis toe besoek en verskeie geskenke gebring, waaronder 'n vegtende haan wat hy aan sy pa gegee het, wat hulle die heer Carmelo genoem het. Die haan blyk een van die beste in sy klas te wees danksy sy gedrag en sy helder kleure. Toe hy egter 'n gevorderde ouderdom bereik, ... Leer más

    $1.15 USD o gratis con Kobo Plus

  • Afdruk

    In die hart van Sone-78, onder ses-en-dertig duisend ton staal en beton, sluimer iets wat die wetenskap eens onmoontlik geag het. Ses-en-veertig jaar gelede het Moermansk-32020 in 'n oomblik tot stilstand gekom — en niks agtergelaat as stilte en onsigbare dood nie. Maar vir fisikus Aleksandr Boll is hierdie stilte deurdrenk van stemme.Hy het Afdrukke ontdek — kwantumspore van diegene wat nie ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Sasol eerste veldgids tot roofvoëls van Suider-Afrika

    de David Allan ...
    Series series Sasol Eerste Veldgids
    Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes. ... Leer más

    $5.39 USD

  • Die Penguin boek van sporttrivia

    David O'Sullivan en Kevin McCallum is passievol oor sport en word geboei deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportwêreld kenmerk. Jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het dié twee skrywers in staat gestel om ’n magdom inligting te versamel. Hierdie boek is die eindproduk van baie oordenking, argumente en die ... Leer más

    $7.89 USD

  • Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

    Ilustraciones de David du Plessis ...
    Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op ’n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waarMeneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is.Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeëMeneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met ... Leer más

    $4.00 USD