This is our South Africa store.

Looks like you're in United States. You need a South Africa address to shop on our South Africa store. Go to our United States store to continue.

Showing results for "thy cameron"

  • Bestsellers
  • Highest Rated
  • Price: Low to High
  • Title: A to Z
  • Title: Z to A
  • Date: Newest to Oldest
  • Date: Oldest to Newest
Clear All

Showing 1 - 4 of 4 Results

Adult content is visible. 

Mamma, Help My

'n Verhaal van genade onbeksryflik groot

2021

EN

Shirley Cameron worstel met die lewe. As God haar liefhet, hoekom is sy dan so ongelukkig, en hoekom verloor sy so baie - veral die dinge wat na aan haar hart lê? Sy ondervind diep depressie, is deur 'n egskeiding, en nog meer - maar dit was toe sy met Kanker gediagnoseer is, dat haar stryd verdiep. Dit is dan wanneer god se liefde vir haar begin werklikheid word en net voor haar dood tot dié verklaring lei: "God het my lief, Hy met my so lief". Mettertyd - soos haar liggaam verswak begin ...

Mum, Please Help Me Die

When cancer meets love

2019

EN

Shirley Cameron struggles with depression, feelings of rejection and a sense of unworthiness. Living in the UK, far away from her Christian family in South Africa, she finds herself in and out of relationships and struggling with her faith. If God loves her, then why do so many things close to her heart seem to get taken away? So when she is diagnosed with osteosarcoma (bone cancer), she at first concludes it is punishment from God, that she hasn’t performed well enough.But then Go...

Intra-Industry Trade

Cooperation and Conflict in the Global Political Economy

2015

EN

Intra-Industry Trade calls for us to rethink what trade most often looks like and how it shapes global institutions, fostering peace among states. Cameron G. Thies and Timothy M. Peterson argue that our understanding of trade has not kept pace with its changing nature in the 21st century; existing models, rooted in Ricardo's theories, regard trade uniformly as taking place between entities and countries that offer different commodities and operate according to the logic of compara...

R 1 146,77

Mum, Please Help Me Die

When Cancer Meets Love

Unabridged

10 hours 58 min

2021

EN

Shirley Cameron struggles with depression, feelings of rejection and a sense of unworthiness. Living in the UK, far away from her Christian family in South Africa, she finds herself in and out of relationships and struggling with her faith. If God loves her, then why do so many things close to her heart seem to get taken away?So when she is diagnosed with osteosarcoma (bone cancer), she at first concludes it is punishment from God, that she hasn’t performed well enough. But then Go...

R 99,99

People who read this also enjoyed


2018

EN

Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou gedeel is. Toe die kat egter op 'n dag opdaag, begin die lede van Klub Katastrofe se ge...


2018

EN

Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou gedeel is. Toe die kat egter op 'n dag opdaag, begin die lede van Klub Katastrofe se ge...


2013

EN

Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die sakeleier se sukses kry wat hy / sy op sy eie loopbaan kan toepas. Daar is geen syfers, finansiële...


2011

EN

Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is: * In die begin; * Woord en antwoord; * Inkeer, bestek neem; * ’n Nuwe lewenstyl; * Die Gees van God aan die werk; * Toerusting vir die nuwe lewe; * Gevare en struikelblokke; * ’n Mens in verhouding met ander; * Groei en vrugdra; * Troos en bemoediging; * Gereed vir môre; * Lig en vrede.

R 159,26

Die Finale Keerpunt

Lewe aan die Anderkant

2014

EN

Hierdie boek bekyk die netelige kwessie cvan 'n rustige heengaan en maak dit makliker om die oorvloedige lewe wat in die hiernamaals is, te aanvaar.Deur haar lang tv-reeks en privaat praktyk, het die outeur oor 'n groot aantal onderwerpe ondervinding opgedoen, waarvan sommige dikwels traumatiese gebeure in mense se lewens was. Haar boek is deurspek van ware lewensgebeure wat relevant is tot die probleme wat baie van ons dikwels in die gesig staar, maar te bang is om oor te praat en...

2017

EN

Seisoene is so deel van ons elkeen se lewe. In die bundel kortverhale bring die skrywers van die Boekehuis die seisoene na elke leser."Nee, Santa! Nie so nie, laat ek dit liewer self doen," raas Marina du Plooy met haar dogter, terwyl sy "n rol van haar digte silwer hare in haar nek vou, steek sy "n laaste haarnaald op sy plek. "Ma, ek wil net help! Ma moet ontspan, alles is honderd persent reg! " antwoord Santa en merk met goedkeuring die blink in haar ma se sagte oë. Ma en dogter...

2017

EN

Vind nuwe krag en moed in jou uur van storm en nood. Hoor God se stem wanneer die stilte van jou omstandighede, jou wil verdoof! Mellisa du Toit, ma van twee seuns, onderwyser, pastoor en motivering spreker, getuig dat God die gebed van elke ouer hoor. 'n Doodgewone vrou, vertel 'n ongewone verhaal, van wanhoop en oorwinning, nadat n verlammende siekte- Transvers Miëlitis, haar oudste seun verlam en sonder hoop agter gelaat het. Sy deel oomblikke van desperasie en getuig van God se trou en...

The Locavore's Dilemma

In Praise of the 10,000-mile Diet

2012

EN

A new generation of food activists has come to believe that "sustainable farming" and "eating local" are the way to solve a host of perceived problems with our modern food supply system. By combining healthy eating and a high standard of environmental stewardship, these locavores think, we can also deliver important economic benefits and increase food security within local economies.But after a thorough review of the evidence, economic geographer Pierre Desrochers and policy analys...

R 203,08