Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Vir ewig my altyd

    by Elsa Winckler ...
    Lien Morkel trap 'n slegte stel af met 'n baas in die hospitaal waar sy werksaam is. Sy gaan help uit op Haiti vir Dokters Sonder Grense en by haar terugkoms trek sy Kaap toe waar sy by 'n mediese praktyk in Melkbos aansluit. Om in Nicol le Roux, haar nuwe skoonsuster se broer vas te loop, is 'n skok - hy was een van die redes hoekom sy weg is uit Johannesburg. Nicol le Roux verhuis Kaap toe waar ... Read more

    $8.99 USD

  • Huis van gruwels

    Huis van gruwels is die skokkende verhaal van 'n pa wat alles van sy familie geneem het; maar dit is ook 'n storie van hoop oor 'n dapper jong vrou wat uiteindelik geluk en genesing vind. ... Read more

    $13.99 USD

  • Onderwêreld

    by Fanie Viljoen ...
    Onderwêreld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen hulle. Eckardt is ‘n bedrewe rekenaar hacker en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom ... Read more

    $10.99 USD

  • Ys

    Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – ’n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer ’n Amerikaanse wetenskaplike in ’n Waterfront-hotel vermoor word, is dit ’n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur ’n Washington-gekonkel, ’n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in ... Read more

    $15.19 USD

  • Held in blou jeans

    by Madelie Human ...
    &quote;Is hy 'n bleeksiel met 'n dikraambril?&quote; vra sy haar ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riette dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet die held in blou jeans gaan haar hart laat les opse. ... Read more

    $4.80 USD

  • Legkaart van die liefde

    by Renda De Waal ...
    Willa le Roux kan uit die staanspoor nie vir Deon Joubert miskyk nie. G’n mens kan nie: die gemaklikheid met sy eie lyf, die selfvertroue wat hy uitstraal. Boonop is die man slim, sjarmant en gevaarlik aantreklik. Hul paaie kruis – vir werk én plesier. Willa weet sy beweeg op gevaarlike terrein, maar sy moet darem genoeg stories bymekaarmaak om eendag haar kleindogter te vermaak. Net toe dinge ... Read more

    $5.52 USD

  • Satyn Omnibus 4

    ’n Reënboog vir Aralie: Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie dringend geld nodig. Maar op Belelapa is dinge beslis nie wat sy verwag het nie. Daar is geen fasiliteite nie aangesien alles nog in aanbou is. En boonop behoort die plek aan Franco Conradie, ... Read more

    $13.99 USD

  • Elke dag, vir altyd

    by Dina Botha ...
    Die aktrise, Lea, het drie punte op haar doenlysie: rus, vrede en 'n Afrika-sonbrand. Maar sy het ook 'n metgesel nodig vir haar grootouers se sestigste huweliksherdenking, dus klop sy by Human Coetzee se arbeidsburo aan. Sy vind hom uiters aantreklik, maar hy is duidelik die een man op die planeet wat nie onder haar bekoring val nie. ... Read more

    $4.80 USD

  • My stryd met ADHD

    Die onsigbare oorlog

    by Hykie Berg ...
    Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook ... Read more

    $10.19 USD

  • Bruid vir Soetvlei

    Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer oortuig nie. ... Read more

    $4.80 USD

  • Liefde in die nanag

    by Alta Steyn ...
    Werner Calitz is seker hy is die kluts kwyt om 'n skynhuwelik met Belinda aan te gaan. 'n Trou-ooreenkoms sal hul albei se probleme oplos, maar dan word liefde ook genooi - en liefde is moeilikheid van 'n ander kleur. ... Read more

    $4.80 USD

  • Liefde vir 'n ridder

    Annabel en haar klein Ami moet vir drie maande in New York saam met Jack Parker in sy suite bly. Hy sal dit oorleef. Hy is tog immers nie die troutipe nie. mMaar hoekom voel sy hart deesdae so snaaks? ... Read more

    $4.80 USD