Ergebnisse werden angezeigt für "jaco jacobs"
Es werden 1 – 12 von 298 Ergebnissen angezeigt
Inhalte für Erwachsene sind sichtbar.
- von
- Jaco Jacobs
- Übersetzt von
- Tjalling Bos
2022
NL
Stel je voor: je hebt iets gedaan en voor straf moet je met je oma op vakantie. Die oma ken je nauwelijks, je telefoon wordt afgepakt, en de vakantie bestaat uit een roadtrip door de woestijn… Dat overkomt Luan. Uit protest besluit hij geen woord tegen zijn oma te zeggen – tot de ontvoering van het schaap Dolores. Luan redt haar van de slacht om indruk te maken op het vegetarische meisje Lana, dat hij onderweg heeft ontmoet. Met het gestolen schaap achter in de Land Rover vervolgen Luan en...
€ 9,99
- von
- Jaco Jacobs
2018
AF
Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik 'n skaap by 'n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op 'n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat 'n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat ...
€ 8,68
- von
- Jaco Jacobs
2019
IT
Marnus, tredici anni, si sente invisibile. Ad attirare le attenzioni dei genitori, infatti, ci pensano i suoi fratelli: Donovan, adolescente tutto muscoli con in testa solo le ragazze, e Adrian, nove anni e un'intelligenza fuori dal comune. Un giorno alla porta di casa loro bussa una ragazza, ma stranamente non è lì per le lezioni di bacio a pagamento di Donovan, l'ultimo eccentrico business messo in piedi da Adrian. Leila - così si chiama - sta raccogliendo firme per una petizione. C'è da...
€ 6,99
- von
- Jaco Jacobs
- Übersetzt von
- Tjalling Bos
2020
NL
Ik heb geen blonde haren, blauwe ogen, getrainde spieren en zongebruinde huis zoals mijn oudste broer. En ik heb ook geen wipneus met sproeten en geen snoezig gezichtje zoals mijn kleine broertje. Niet dat ik zijn gezicht snoezig vind, maar oude dames schijnen dat wel te vinden - vlak voordat hij ze met een of andere truc overhaalt om hem hun geld te geven. Marnus voelt zich onzichtbaar tussen zijn grote broer, die meisjes zoenles geeft, en zijn kleine broertje, een zakelijk genie. Als hij...
€ 9,99
Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie
en ander skaterlag rympies
- von
- Jaco Jacobs
2020
AF
Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?Kan jy die alfabet van A tot Z burp?Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!
€ 7,03
- von
- Jaco Jacobs
2023
EN
Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob's new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.
€ 2,73
Z is for Zack: The Zoo
The Zoo
- von
- Jaco Jacobs
2022
EN
(9) Zackie se klas gaan vandag dieretuin toe! Maar Anton die boelie gaan ook saam. Gaan hy almal se dag bederf?
€ 2,73
- von
- Jaco Jacobs
2015
AF
Daar is n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin a 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reAls oortree a
€ 8,90
- von
- Jaco Jacobs
2018
AF
Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om n superheld te word of n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning v...
€ 8,62
- von
- Jaco Jacobs
2019
AF
Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus uitgegee! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, 'n geheimsinnige meermin, 'n superheld-boetie, 'n baie stink poets en 'n klomp raserige dinosourusse! Die omnibus bevat: Pasop vir die feetjies; Borrels; Superboetie; Koebaai, Gorilla en Die probleem met dinosourusse.
€ 9,56
- von
- Jaco Jacobs
2020
AF
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humo...
€ 7,47
- von
- Jaco Jacobs
2014
AF
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie.
€ 6,75











