Skip to main content

Warenkorb

Sie werden jetzt wie ein VIP behandelt!

Artikel nicht erhältlich
Bitte überprüfen Sie Ihren Warenkorb. Sie können nicht verfügbare Artikel jetzt entfernen. Andernfalls werden diese beim Bezahlen automatisch entfernt.
ElementeElement
ElementeElement

Empfehlungen für Sie

Loading...

Kurzgeschichten eBooks

Lesen Sie gerne eBooks aus der Kategorie Kurzgeschichten? Dann werden Ihnen unsere Empfehlungen sicherlich gefallen.
Es werden 124 von 104 Ergebnissen angezeigt
Skip side bar filters
  • Margie van die seminary en ander verhale

    von Winnie Rust
    Die verhale van ses vroue wat hul op een of ander tyd in Wellington bevind het, word met ‘n fyn hand aanmekaargeweef. ’n Skrywer onthou haar ma se verhaal oor hoe sy onwillig voor die liefde geswig het na haar jare in die Wellingtonste Seminary. In die aftreeoord waar haar ma gebly het, kom sy af op die agterkleinkind van Elizabeth Rolland, ’n sendelingsvrou. Van hier volg sy die spore na van nog Lesen Sie mehr

    € 14,51

  • Die Geheim van Blossom Rise

    von A L Butcher
    Wanneer 'n jong verpleegster werk in 'n voormalige militêre hospitaal aanvaar, ontdek sy 'n familiegeheim en vind die spookagtige inwoners 'n bietjie te bekend.'n Kort spookverhaal Lesen Sie mehr

    € 0,99

  • Welkom by Mavalon

    Die Rustige Reuse, #1

    von John Pinnoy
    Serien Buch 1 - Die Rustige Reuse
    Welkom by Mavalon is 'n inleiding in die Rustige Reuse reeks boeke vir jong kinders.Daar is ook 'n paar inkleur bladsye vir die kinders om te geniet waar hulle die karakters in die boek kan inkleur. Lesen Sie mehr

    Kostenlos

  • Die ding in die riete

    von Jean Lombard
    Jy sien op ’n dag jou eerste rinkhals langs ’n trappie in die sitkamer, of ’n pofadder wat jou pa met die geweer skiet, en jy raak bewus van die loutere wilde vrees wat oral opwel sodra die woord “slang” deur iemand geskreeu word. Die oeroue slang word op vernuwende wyses deur skrywers gebruik om iets diepers aan te roer. Die slang word méér as slang, dit word ’n sleutel wat iets onsêbaars Lesen Sie mehr

    € 14,51

  • Anderkant die scrap

    von Dana Snyman
    Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie “Familiefoto”. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om Lesen Sie mehr

    € 15,39

  • Skrik op die lyf

    Die kollektiewe geheuebank is propvol bangmaakstories; spektakulêre en sinistêre afskuwelikhede word vanaf die wieg van die mensdom oral oorgelewer, van grot tot kampvuur. Nou is dit geboekstaaf: ʼn vreesaanjaende bundel grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles Lesen Sie mehr

    € 14,51

  • Die Afrikaanse Kortverhaalboek

    Sewende, hersiene uitgawe

    Die sewende hersiene uitgawe van hierdie standaardwerk en bekende bloemlesing wat al baie lank beskou word as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans. Die nuwe uitgawe sluit 133 verhale van 81 skrywers in. Die chronologiese volgorde, wat oor ’n tydperk van byna 120 jaar strek, gee ’n goeie oorsig van die ontwikkeling van hierdie genre in Afrikaans. Dis die ideale geskenk vir iemand wat Lesen Sie mehr

    € 16,60

  • Brouhaha

    von Eben Venter
    Van klipdagga en dawidjieswortel uit die Karoo-aarde wat krag en gesondheid aan mens en dier gee tot die luis van Auschwitz wat jou dood beteken – dis die reikwydte van die wêreld wat in Brouhaha aangevat word. Stories om oor te lag of treurig te word. En as jy laatnag nog aan die verhale knibbel en ’n bietjie angstig word, gaan kombuis toe en maak vir jou ’n Warmtoddy.Die resep is op bl. 288. Lesen Sie mehr

    € 15,06

  • Kortverhale in Twee Tale

    Kortverhale in Twee Tale., #1

    Serien Buch 1 - Kortverhale in Twee Tale.
    Kortverhale vir ontspanningsleesgenot. Short stories for leisurely reading pleasure. Lesen Sie mehr

    Zuvor € 4,99 Jetzt € 3,49

  • Dik Dun Thick Thin

    Stories

    von Nataniël
    'n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en -- soos altyd -- hoogs vermaaklik. Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare -- oor sy ouers, sy ouma -- maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor 'n vreemdeling wat hom een aand in Lesen Sie mehr

    € 11,54

  • Leë blikkies vol liefde en ander verhale

    ’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase

    'n Splinternuwe bundel kortverhale vir leerders in Gr 7-9 wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal neem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. 'n Memorandum sal by nb.co.za afgelaai kan word. Lesen Sie mehr

    € 9,67

  • Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:

    reisstories

    Corlia Fourie en Annelize van Rooyen bring reisstories deur 46 skrywers byeen, o.a. Marita van der Vyver, Kirby van der Merwe, Sophia Kapp, Jacques Pauw, Irma Joubert, Julian Jansen, C. Johan Bakkes, Bettina Wyngaard en Frederik de Jager. Die skrywers vertel van verrassende gebeure tydens reise, met snaakse, bittersoet of heuglike gevolge. Lesen Sie mehr

    € 12,86

  • 'n Amerikaner in Rome

    von Claudio Ruggeri
    Die lewe is gemaak vir ontmoetings, in hierdie boek word daar van een so ontmoeting vertel. Dit is 'n eenvoudige storie, een wat tydens 'n somermiddag oor die tafels van 'n kroeg gehoor kan word Lesen Sie mehr

    € 0,99

  • Die Beste verhale van Eugène N. Marais

    Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig “Winternag” of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Lesen Sie mehr

    € 15,39

  • SA Toere en Avonture

    von Estelle Smit
    Milly het stil middae en tee op haar ouderdom verwag—nie nog 'n avontuur nie. Maar toe die Cotswold-reën te veel raak, het sy en Reggy Suid Afrika kom verken.Hierdie Humoristiese versameling volg Milly en Reggy van Engeland tot Suid-Afrika . Hulle het Suid Afrika verken vanaf, Kaapstad tot Mphumalanga. Reggy, ñ knorrige ou man se humor het altyd ñ glimlag veroorsaak. Met droë humor en skerp Lesen Sie mehr

    € 3,49

  • Se amen

    von Sofia Smit
    Sofia en haar man Basjan open 'n gastehuis, Blikkantien, op 'n beeldskone Karoodorpie. Hierdie bundel &quote;Se Amen&quote;-rubrieke wat in die Vrouekeur verskyn het, bied 'n blik op die mense en gebeure wat hul lewe raak. Lesen Sie mehr

    € 11,32

  • Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

    von Danie Botha
    ’n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim. ’n Skrikaanjaende gedaante wat uit ’n rookwolkie vorm aanneem. Die vaskyk in die gesig van ’n dooie … met een oog wat nog lewe! Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds. C.J. Langenhoven Lesen Sie mehr

    € 12,64

  • Stories van Ouds

    von Marleen Swart
    Stories van ouds is 'n kort verhaal bundel wat 14 kort verhale bevat. Al die verhale is gebasseer en geinspireer op ware verhale, uitgehaal uit die diepste herrineringe van mense en aangepas om die leser se verbeelding te prikkel. Die kort verhale vertel 'n storie uit 'n sekere tydsera waarin mense gewoon het. Stories vanuit die tweede wêreld oorlog, toe daar nog nie televisie was nie, tot en met Lesen Sie mehr

    € 5,99

  • Net vier dae om te lewe!

    'n Versameling Afrikaanse stoepstories oor die lewe se humor, hartseer en onverwagse draaie.

    NET VIER DAE OM TE LEWE!Hierdie e-boek is geskryf deur Chris Opperman op sy tagtigjarige ouderdom en is die eerste boek wat hy skryf.Elkeen van ons het unieke stories om te vertel, van wat alles in ons lewe gebeur het en die tragiese daarvan is dat bitter min van ons die stories vasvang op swart en wit, vir ons nageslagte om te lees en te geniet. Wanneer die dood op die drumpel van jou deur kom Lesen Sie mehr

    € 2,59

  • Die plesierboom

    Elke dag se ervarings in die lewe van ’n gewone huisvrou, dit is die boustof van hierdie essays. Maar soos die storiekoning van ouds die dinge wat hy aanraak in goud kon verander, so het Audrey Blignault die slag om uit die eenvoudige belewenisse van ’n huisvrou glansende avonture en kosbare kleinode van die gees op te tower. Hierdie slag het sy te danke nie alleen aan haar fyn oor en oog (’n oog Lesen Sie mehr

    € 12,64

  • Koshuis

    von Erns Grundling
    Laat jou terugvoer na die jare van inbly-naweke, studentepret, huis-toe-verlang en troospakkies beskuit onder die enkelbed. Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling van Elders-faam, bevat heerlike lekkerlees-vertellings, komies, verspot én roerend, oor die koshuislewe – op skool én universiteit, selfs oorsee – deur ’n verskeidenheid bydraers, insluitend reisskrywer Dana Snyman, geliefde Weg! Lesen Sie mehr

    € 13,08

  • Die rugkant van die bruid

    von Rachelle Greeff
    ’n Eietydse bundel kortverhale waarin die vrou skerp na vore tree, maar altyd sprekend van die hele uitgelewerde mensdom wie se bestaan alte dikwels verydel word deur teenstrydige, byna ironiese situasies. Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys bekroon vir dié eersteling-bundel. Lesen Sie mehr

    € 6,03

  • Diepsee

    'n Keur uit die verhale van E. Kotze

    Sedert die verskyning in 1982 van haar bekroonde debuut, Halfkrone vir die Nagmaal, het E. Kotze haar gevestig as fyn en intieme waarnemer van mens en natuur, veral van die onherbergsame Weskus. Die lot van vroue en kinders in die ruwe Sandveld, die swaarkry van ’n vissermanslewe, die wel en wee van gewone, eenvoudige mense, word subtiel en treffend geteken. En altyd ook met die oog op die mooie, Lesen Sie mehr

    € 13,08

  • Met my rooi rok voor jou deur

    Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Hierdie baldadige, skalkse, “onwennige ouma” skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n unieke, toeganklike manier dat dit vir vandág se leser Lesen Sie mehr

    € 13,85