Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • 'n Oomblik in die wind

    So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van ’n intense, passievolle verhouding met ’n slaaf, en later sal laat tuimel in die dieptes van verraad . . .’n Oomblik in die wind is die aangrypende verhaal van ... Read more

    $26.99 AUD

  • Rebecca (Hersiene uitgawe)

    Op 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van 'n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir 'n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie. ... Read more

    $22.10 AUD

  • Liefde op 'n skinkbord

    by Dina Botha ...
    Zoe en haar sus Suzelle is op soek na &quote;die Een&quote;. Hulle maak 'n lysie van die perfekte man, maar Zoe kom gou agter dat sy heeltyd wens dat Helgaard al die regmerkies op die lysie sal kry. ... Read more

    $7.42 AUD

  • Maanligsprokie

    by Erika Swart ...
    Hy voel nie eens 'n klein bietjie skaam oor sy nors onbeskoftheid nie. Rudolf de Leeuw is gretig om van haar as sy ma se geselskapdame ontslae te raak, maar hy ken nie vir Anel Malan nie! ... Read more

    $7.42 AUD

  • Anderman se vrou

    by Chris Karsten ...
    “Daar is spore doodgevee. Iemand het die opdrag gegee vir wat met daai vyf moet gebeur. En ek wil weet wie.” Daar is raaisels wat spook by Wim Kellerman, twee jaar ná die dood van Jack Niemand. Hy en Portis praat min daaroor waar hulle woel in die kweekhuis van Wim se skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar dit bly sluimer tussen hulle. Want wat het geword van Portis se vyf jeugvriende wat in daai ... Read more

    $27.60 AUD

  • Die rooi angelier

    Die rooi angelier is die tweede titel in die Adriaan Kruger-speurreeks wat die gewilde skrywer Eleanor Baker in die laat 1990’s onder die skuilnaam Alex Muller geskryf het. Dié senutergende misdaadondersoek waarin Adriaan gewikkel is, sal die leser aan die raai hou tot en met die heel laaste bladsy. ... Read more

    $19.90 AUD

  • Liefde agter sluiers

    Annico gaan werk as veearts op die ryk Christo Burger se plaas teen die sin van haar snobistiese ma. Sy geniet die werk baie, maar daar is onderstrominge tussen haar en Christo wat haar baie omkrap. ... Read more

    $7.42 AUD

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Die Sexy Bistro se bestuurder

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Die Sexy Bistro
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met ´n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet ´n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...MADI...Madi van Jaarsveld weet niks van die restaurantwese af nie, nóg minder van wat dit ... Read more

    Free

  • Bitterbessie Blues

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Beroemde skrywer, Emily de Milander, verdwyn uit die openbare oog en boek haarself in by die Portwig Manor onder 'n vals naam. Sy't net nodig om vir 'n paar dae weg te kom van haar knaende ... Read more

    Free

  • Prooi

    by Deon Meyer ...
    Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie dié docket hê nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wêreld se luuksste trein – waaruit Johnson klaarblyklik gespring het – is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP ... Read more

    $27.82 AUD

  • Erfgenaam vir Groenvlei

    Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek.Maar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees? ... Read more

    $2.99 AUD or Free with Kobo Plus