This is our Canada store.

Looks like you're in United States. You need a Canada address to shop on our Canada store. Go to our United States store to continue.

Showing results for "piet steyn"

  • Bestsellers
  • Highest Rated
  • Price: Low to High
  • Title: A to Z
  • Title: Z to A
  • Date: Newest to Oldest
  • Date: Oldest to Newest
Clear All

Showing 1 - 4 of 4 Results

Adult content is visible. 


2011

AF

Die duime is met ’n soort skêr of tang afgesny, en geoordeel na die merke aan die vingerbeentjies, is dieselfde instrument in elke geval gebruik. Moontlik ’n gewone snoeiskêr, net baie skerp. Langs ’n Johannesburgse mynhoop word een van die lyke gekry, in die veld naby die Mosambiekgrens lê nog twee, ’n ander in ’n bloedbespatte kamer van ’n derderangse hotel in Hillbrow, almal met die afgesnyde duime op die bors geplaas. Die misdaadverslaggewer Patricia de Beer begin verbande lê tussen di...

$18.09 CAD


2011

AF

Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm-Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord. Hy ry uit die bleek Vrystaatse vlaktes die donker hart van die grootstad binne – op die bloedspoor wat jare terug in sy bewussyn ingekerf is. By ’n besige kruising in ’n Johannesburgse straat hou superintendent Pine Pienaar s...

$16.79 CAD


2011

AF

’n Moordmasjien wat met die grootste presisie en kundigheid te werk gaan, bes moontlik met die hulp van die Polisie self. Dié selfaangestelde laksmanne moet dringend gestop word, ja, maar ewe dringend is die opspoor van die lekplek in eie geledere, en dit word aan Pine Pienaar alleen toevertrou.

$18.09 CAD


2012

AF

Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia . . . Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman. En weer is dit ’n verhaal barstens vol aksie en raaisels en . . . hormone! Propvol dwelms ook, want hierdie keer is dit die landwye toename van tik-verslawing wat ons polisiemane hoofbrekens besorg. Die tik-epidemie is so ’n onvoorsiene vloedgolf wat van die Wes-Kaap na Gauteng oorgespoel het dat niemand minder nie as kolonel Kat Ha...

$17.99 CAD